Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Omega
Re: Omega [boodskap #25614] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Leendert van Oostrum wrote:

> Dis 'n goeie opsommende aanhaling, Gloudina, maar ek dink nie mens kan
> die kompleksiteit van de Chardin se idees weergee met 'n beperkte snit
> uit Phenonmenon of Man nie.

Dit was nie bedoel om 'n "opsommende aanhaling" te wees nie, maar
dui alleen terug na jou vroeere "opsomming" van Omega, wat heeltemal
te simplisties was.

Gloudina

>
Re: Omega [boodskap #25615 is 'n antwoord op boodskap #25614] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
> Uit =93The Phenomenon of Man=94 deur Teilhard de Chardin.
>
> The universe fulfilling itself in a synthesis of centres in perfect
> conformity with the laws of union. God, the Centre of centres.
> In that final vision the Christian dogma culminates. And so exactly, so
> perfectly does this coincide with the Omega Point that doubtless I
> should never have ventured to envisage the latter or
> formulate the hypothesis rationally if, in my consciousness as a
> believer, I had not found not only its speculative model but also
> its living reality=85.
>
> And those centres are our very selves and personalities=85that is the
> essence which Omega, if it is to be truly Omega, must reclaim=85
> For we are the flame of that torch. To communicate itself, my ego
> must subsist through abandoning itself or the gift will fade away=85
> each particular consciousness remaining conscious at the end of
> the operation, and even (this must absolutely be understood) each
> particular consciousness becoming still more itself and thus more
> clearly distinct from others the closer it gets to them in Omega.
>

Dis 'n goeie opsommende aanhaling, Gloudina, maar ek dink nie mens kan
die kompleksiteit van Chardin se idees weergee met 'n beperkte snit uit
Phenonmenon of Man nie.
Re: Omega [boodskap #25616 is 'n antwoord op boodskap #25614] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
> Uit =93The Phenomenon of Man=94 deur Teilhard de Chardin.
>
> The universe fulfilling itself in a synthesis of centres in perfect
> conformity with the laws of union. God, the Centre of centres.
> In that final vision the Christian dogma culminates. And so exactly, so
> perfectly does this coincide with the Omega Point that doubtless I
> should never have ventured to envisage the latter or
> formulate the hypothesis rationally if, in my consciousness as a
> believer, I had not found not only its speculative model but also
> its living reality=85.
>
> And those centres are our very selves and personalities=85that is the
> essence which Omega, if it is to be truly Omega, must reclaim=85
> For we are the flame of that torch. To communicate itself, my ego
> must subsist through abandoning itself or the gift will fade away=85
> each particular consciousness remaining conscious at the end of
> the operation, and even (this must absolutely be understood) each
> particular consciousness becoming still more itself and thus more
> clearly distinct from others the closer it gets to them in Omega.
>

Dis 'n goeie opsommende aanhaling, Gloudina, maar ek dink nie mens kan
die kompleksiteit van de Chardin se idees weergee met 'n beperkte snit
uit Phenonmenon of Man nie.

Ek dink, byvoorbeeld, dat dit nodig is om in ag te neem dat 'n
"consciousness" vir de Chardin nie noodwendig die bewussyn van 'n
indidivu is nie.
Re: Omega [boodskap #25617 is 'n antwoord op boodskap #25614] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:

> Dis 'n goeie opsommende aanhaling, Gloudina, maar ek dink nie mens kan
> die kompleksiteit van Chardin se idees weergee met 'n
beperkte snit uit Phenonmenon of Man nie.

Ek stem saam met Chardin se verduideliking. Vir my is dit
ook die opsomming van Gloudina se derde stryd.

Leendert, as 'n mens die woord "consciousness" verander na
"siel" toe, dink ek 'n mens sal dit beter verstaan. Hoef
dit seker nie vir jou uit te wys nie. Chardin se aanhalins
wat ek hier lees blyk te balanseer met "Seth Speaks" se
definisie van multi-dimensionele bestaan. Het glad nie
Chardin se boeke gelees nie.
Re: Omega [boodskap #25636 is 'n antwoord op boodskap #25614] So, 29 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
> Miskien moet jy dit bietjie ondersoek. Een van sy interessantstevoorstelle is
> dat daar 'n "Noosphere" bestaan net soos daar ook
> 'n biosfeer of 'n atmosfeer om die aarde is.

Chardin was 'n filosoof, wat d.m.v. informasie, bestudering
en redenasie probeer uitwerk wat Seth Speaks, van Jane
Roberts d.m.v. "channelling" gskryf het. Sal nogal
interressant wees om die twee boeke te vergelyk. Sal "Seth
Speaks" hoogs aanbeveel. Hy verwys o.a. na Jesus se lewe op
aarde by die Essenes.
Re: Omega [boodskap #25637 is 'n antwoord op boodskap #25614] So, 29 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

reisiger wrote:

> . Het glad nie
> Chardin se boeke gelees nie.

Miskien moet jy dit bietjie ondersoek. Een van sy interessantstevoorstelle is
dat daar 'n "Noosphere" bestaan net soos daar ook
'n biosfeer of 'n atmosfeer om die aarde is.

Gloudina

>
Re: Omega [boodskap #26167 is 'n antwoord op boodskap #25614] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neels Kriek  is tans af-lyn  Neels Kriek
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
reisiger wrote in message
...
[snip]
> toepas. Dankie Leendert. Dit is hoe maklik / moelik dit is.
> Dit is of aan of af. Dan sal ons 'n gelukkige 3e verkiesing
> verseker.
niks is so maklik soos swart of wit, aan of af nie. Die mens en sy
hele bestaan kan nie net deur 'n binere keuse gekwantifiseer of
beheer word nie.

my 2 sent ;)

Groete
Neels
Re: Omega [boodskap #26168 is 'n antwoord op boodskap #25614] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger wrote:
> In article , @sympatico.ca
> wrote:
>> Miskien moet jy dit bietjie ondersoek. Een van sy interessantstevoorstelle is
>> dat daar 'n "Noosphere" bestaan net soos daar ook
>> 'n biosfeer of 'n atmosfeer om die aarde is.
>
> Chardin was 'n filosoof, wat d.m.v. informasie, bestudering
> en redenasie probeer uitwerk wat Seth Speaks, van Jane
> Roberts d.m.v. "channelling" gskryf het. Sal nogal
> interressant wees om die twee boeke te vergelyk. Sal "Seth
> Speaks" hoogs aanbeveel. Hy verwys o.a. na Jesus se lewe op
> aarde by die Essenes.

Die Binêre Keuse, om Jesus se Voorbeeld te volg, is die
resep vir die eerste myl. Om die tweede myl te volg, stel
ek voor die Japanese beginsel van Kaizen (continuous
improvement). Dit beteken dat ons dit was ons goed doen,
aanhou beter doen, en "zero tolerance" op ons negatiwiteit
toepas. Dankie Leendert. Dit is hoe maklik / moelik dit is.
Dit is of aan of af. Dan sal ons 'n gelukkige 3e verkiesing
verseker.
Re: Omega [boodskap #26436 is 'n antwoord op boodskap #25614] Sa, 18 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Neels Kriek" wrote:
> reisiger wrote in message
> ...
> [snip]
>> toepas. Dankie Leendert. Dit is hoe maklik / moelik dit is.
>> Dit is of aan of af. Dan sal ons 'n gelukkige 3e verkiesing
>> verseker.
> niks is so maklik soos swart of wit, aan of af nie.
> Die mens en sy
> hele bestaan kan nie net deur 'n binere keuse
> gekwantifiseer of
> beheer word nie.
> my 2 sent ;)
> Groete
> Neels

Die binêre keuse in hierdie geval is om God of die duiwel
te dien.

Dankie dat jy dit uitgewys het. Partykeer is dit beter om
neutraal te bly. Hang af van die situasie.
Vorige onderwerp: 'n Toetsie
Volgende onderwerp: Urine terapie en vigs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:02:18 MGT 2024