Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Urine terapie en vigs
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26075 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca
wrote:

> Ek glo al die stories. Ek kan jou wed dat Ghandi urine-terapie toegepas h=
> et.Die
> weste het dit juis by die Indiese mense geleen.
>
> Ek glo ook die stories van die mense in die Himalayas.
> Ek dink as jy bietjie in Minnesota rondvra, sal jy dieselfde
> stories hoor.
>
> Gloudina

Die Indiers het dit vergeet, lyk dit. Armstrong het hulle
herrinner daaraan. En nou herrinner hulle die weste weer
daaraan. Het die stories as kind baie gehoor, dat 'n mens
jou oë met urine moet uitwas, as iets skadelik daarin is.
Onthou jy nog die urine glasie?

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26076 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 1999 10:11:11 +0200, "Ernest" wrote:

|Nee Johan,
|Jy het gesê jy sal enige verwysing op die aanvaar. Of dit nou waar is of nie.
|Solank dit op die net is.
|
|Ernest

Ek het aanvaar ek praat met een of ander vorm van intelegensie. Iemand wat dit
as vanselfsprekend sal aan vaar dat hy vir my 'n geloofwaardige verwysing moet
gee. Die laaste wat ek verwag het was 'n verwysing en die instruksie daarby om
dit nie te glo nie! Duh....dis hoe mens iemand van iets oortuig, né.....

|Johan wrote in message
|news:37d6485e.114278939@news.citilink.com...
|> On Wed, 08 Sep 1999 10:54:19 GMT, Leendert van Oostrum
|> wrote:
|>
|> |Die internet? OK, as jy wil:
|> |
|> |http://www.wfmu.org/LCD/LCD_Articles/LCD_19/urine.html
|> |
|> |Maar moet maar nie alles glo wat jy op die internet les nie, hoor!
|> |
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26077 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Leendert van
Oostrum" wrote:
>
> @sympatico.ca wrote in message
> ...
>
> weste het dit juis by die Indiese mense geleen.>>
>
> Nou toe, Johan, waar wil jy 'n meer geloofwaardige bron
kry?

Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Exactly five decades
ago John Armstrong, and English author of a book titled
"The Water of Life", did a great favour to the world, by
writing this book and he can rightly be called the pioneer
of Urine Therapy. A question must be arising in your mind
as to from where Mr Armstrong received the inspiration to
drink urine. There is a quotation in the Bible "Drink water
from thine own cistern". He interpreted the quotation in
plain manner. You drink water from your own bladder
(cistern) i.e. urine. Armstrong was suffering from T and at
that time there was no effective remedy for it. When he was
on his death bed this knowledge dawned upon him and he got
cured by practicing Urine Therapy.

On discovering this panacea he treated about forty thousand
patients suffering from various incurable diseases and
rejected by physicians. Ons achieving incredible results,
he authored the book "The Water of Life" thereby doing a
great service to the suffering humanity.

Jammer Gloudina. Beide ons probleem is ons hardloop Indiese
filosofie toe as dit alles uit die Bybel uitkom. Des nie
teenstaande, alle paaie lei Rome toe. Ons weet dit mos.
Maar ons interpreteer nie alles letterlik op nie.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26078 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan) wrote:
>
> Vra maar vir die Minnesotans - hulle waarsku byvoorbeeld baie ernstig dat jy nie
> in die koue weer, met selfs warm water naby jou motor se ruit kom om hom te was
> nie - dit vries oombliklik vas op die ruit voor jy 'n ruitveer
daaroor kan kry -

Toe maar, dit het nou die dag ook met my gebeur in Bloemfontein. En 'n
paar weke later naby Vereeniging.

>
> Nou stel jou soortgelyke omstandighede voor waar die ou op die Himalajas
> rondloop: Hy is bang hy kry frostbite op sy tone - hy gaan sit en trek sy
> stewels uit, piepie sy tone nat en warm en binne sekondes het hy so 'n geel
> lagie ys om die tone en nou is die frostbite dalk net verhaas - Nou moet hy eers
> weer sy voete probeer droog/ysvry kry voor hy weer sy sokkies en stewels kan
> aankry...... " ......to save himself from frostbite....."????!!!!
>
> Neewat, hier is ook net nog 'n wolhaar storie, dink ek.
>

Ek dink jy dink te konvensioneel.

Ek dink nie die ou het gaan sit nie, en nog minder sy stewels uitgetrek.

Ek dink hy het maar gemaak soos 'n duiker in 'n wet suit. (Daai snow
suits is nie net winddig nie - ook waterdig.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26079 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 12:51:12 -0700, reisiger wrote:
|NB: Nie hier om die mediese wetenskap of farmaseutiese
|organisasies te vervang nie, of hulle in die wiele te ry
|nie, of te benadeel nie. Baie min mense is bereid om urine
|te drink. Dit is hier ingebring vir die mense wat wel
|genesing wil hê, en bereid is om dit op die proef te stel.
|Indien dit werk - SA se finansiele probleme is halfpad
|opgelos. Indien nie - niks is verloor nie. Probeer dit. Dit
|is die boodskap hier. Het self besluit om daarmee te
|eksperimenteer. Meng dit met heuning, dan smaak dit
|drinkbaarder. As dit werk, dan werk dit. Dit het vir andere
|gewerk.
|
Nou verstaan ek uiteindelik waarom jou kop so los is en jy sulke snaakse
plasings hier maak - dis al die snaakse drankies wat jy drink. Jy dink dit doen
jou goed, maar ek dink dagga rook sal jou minder breinskade gee as wat die
piepie reeds gedoen het, heuning of te not.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26080 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...



Nou toe, Johan, waar wil jy 'n meer geloofwaardige bron kry?
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26081 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Thu, 09 Sep 1999 13:01:51 -0700, reisiger

> wrote:
> |Way back in 1977 the Economic Times reported and thereafter
> |many other newspapers are still reporting that in advanced
> |countries like Japan and the USA Urokinase (an injection
> |that dissolves blood clots) is prepared from urine
> |collected from public urinals.
>
> Jou brein piddel nou sleg met jou as jy hierdie twak glo.

Hoef dit nie te glo nie. Stel nie belang in tegniese
mediese feite nie, net dit aangehaal uit sy boek. Die punt
is mense in Indië het gesond geword daaraan, en JW
Armstrong in die VSA se pa het plaasdiere met die diere se
eie urine behandel. Eers op Armstrong se sterfbed het hy
dit gebruik, a.g.v. sy interpretasie van 'n kwotasie van sy
Bybel. En hy het gevas daarop, sonder dat hy van die
Indiërs geweet het. Indiërs het ook gevas daarop en gesond
geword.

>
> |This is a clear
>
> ....clear!?!?!?!....

Helder genoeg vir my.

> |
> |indication
> |that modern ????????? scientists are aware of the fact ?????????/ that urine is
> |not a "waste product" but is a valuable most sterile
>
> .....veral as dit nou eers daar uit die publieke urinaal gehaal is, né....
>
> |serum,
> |which is a panacea for several major illnesses including
> |aging.
>
> Skuus, man, ek het nie besef jy probeer hier ook snaaks wees nie! Baie
> snaaks!! Is hierdie Thakhaar van jou 'n "stand-up comic?"

Of a baie gesonde mens. Hy het sy belasting advies praktyk
opgegee om urine terapie te propageer. Hy is die "founder
of the Water of Life foundation (India) and it's
chairman. Recognising his services and rsearch in the
field of Urine Therapy, Open International University for
Complementary Medicines of Sri Lanka has honoured him by
awarding him a doctorate".

> |
> |Shivambu Geeta, van Dr G.K. Thakkar: Very recently
>
> ....in the dark ages of medicine....
>
> | two
> |doctors - Dr Alexander N Glazer and Dr Stocker from the
> |University of California have discovered that the yellowing
> |dye (Billirubin
>
> ....kom uit ou dooi afgebreekte rooi bloed selle uit....

Onnodige materiaal is nie afval materiaal nie.

> |) responsible for jaundice, present in urine
> |and long dismissed as valueless bodily waste, appears to
> |have a beneficial function that can lessen tissue damage in
> |cancer, aging, imflammation and heart disease. "Instead of
> |spending our time on developing means to get rid of this
> |billirubin, we should spend time on finding out the
> |beneficial roles of billirubin", Dr Stocker said. The above
> |news appeared in "Express" (USA) dated 1-3-87.
> |
> Netso klomp bollie! Gelukkig lyk dit my die lig het opgegaan by meeste medici
> sedert Januarie 1787!

Wat het in Januarie 1787 gebeur?

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26082 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
>
> 'n Aanhaling vanuit Shivambu Geeta van Dr. GK Thakkar:
>
> One of the great mountaineers of Mount Everest Mr. Morris
> Wilson from England, has written that he made liberal use
> of his own urine to save his limbs from becoming benumbed
> due to excessive cold of the Himalayas and to save himself
> from frostbite, apart from maintaining his strength.
>

Hmmmm.... Duikers vertel my dis 'n baie goeie manier om gou warm te kry
as dit te koud word in die wet suit. (Enigste praktiese manier, in 'n
wet suit, dink ek - ongeag hoe koud dit is!)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26083 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Thu, 09 Sep 1999 13:01:51 -0700, reisiger

> wrote:
>
> |Shivambu Geeta, van Dr. G.K. Thakkar: Physicians keep on
> |saying that urine is a poisonous excreta from the body.
> |This is far from the truth. Had it been true, late Morarji
> |Desai who drank his own urine for more than thirty
> |(thirsty) years regularly would not have lived a healthy
> |life of about a hundred years to inspire Shivambu devotees.
>
> Kyk, as hy gesond was, was dit ten spyte van die skewe gewoonte van hom en nie
> as gevolg daarvan nie.

Dan sou Morarji Desai nie 'n 82 blaaie boekie daaroor
geskryf het nie, genaamd "Miracles of Urine Therapy - A
practical guide to auto-urine therapy for every man, woman
and child". En hy haal aan: "I have tried the remedy on
myself and on my advice some others have also tried it on
themselves. I have seen cases of diabetes, cancer and
tubberculosis cured by it. For diseases of eyes, ears,
teeth and skin, it is a most effective remedy".

Hoekom dink jy sou hy as Premier van Indië erken voor 'n
internasionale skare dat hy sy eie urine drink, en dat dit
die sleutel tot sy gesondheid is? Hoekom jouself verneder
oor iets wat nie werk nie? Klink nie reg nie.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26084 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 13:15:30 -0700, reisiger wrote:
|
|En die lug wat ons inasem?

...word deur plante in die natuur vervaardig...

|Die liggaam meng alles, vorm
|chemiese reaksies, neem party elemente op en skei
|andere af. Kompos, wat van blare gemaak is, is goed vir
|bome en plante,

nadat dit geheel en al afgebreek en verwerk is deur bakterieë en glad nie meer
soos blare lyk nie....
Kan jy nou glo dat 'n mens hier vir iemand Graad een biologie sit en leer!

| maar urine nie vir 'n mens nie?

Nee.
|
|Jou persepsie van realiteit is so dat jy net bereid is om
|te glo wat in jou onder bewussyn gebêre is.

Jy's 'n mooi een om te praat! Ek het ten minste nog 'n persepsie van
realiteit!!!! En dankie tog ek het 'n onderbewusyn ook nog.

Maar solank jy gelukkig is .....

| Eintlik is jy
|reg vir jouself, en ek vir myself.

"...and never the twain shall meet...."
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26085 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my goed. Behalwe toe ek die laaste paragraaf lees. Klink te veel na
een of ander advertensie en nou begin ek twyfel oor die res.

Groete
Ernest.

reisiger skryf in boodskap news:06098cac.2ece679c@usw-ex0106-041.remarq.com...
> In article , "Ernest"
> wrote:

> 'n Aanhaling vanuit die boek "Miracles of Urine Therapy"
> deur Morarji Desai:
>
> According to biochemistry, 100 c.c. of urine of a normal
> and healthy person contains the following ingredients:
>
> Urea N (Nitrogen), Urea, Creatinin N, Creatinin, Uric Acid
> N, Uric Acid, Amino N, Ammonia N, Sodium, Potassium,
> Calcium, Magnesium, Chloridi, Total Sulphate, Inorganic
> Sulphate, Inorganic Phosphate, N/10 Acid, PH of urine.
>
> (have excluded the quantity in milligrams from the above
> table)
>
> It must be kept in mind that this table is not fixed.
> Contents of urine vary from person to person and from time
> to time in the same person. Special changes are produced in
> urine when a man is either sick or when he takes drugs.
> These changes in urine help doctors to ascertain the nature
> of diseases of a sick person.
>
> If we look carefully at the urine contents given above, we
> will find that the chemical compounds present are essential
> for the growth and maintenance of the human body. The table
> appears to be a formula of some very good tonic for the
> body.
>
> And indeed it is the best tonic available in the world and
> that too FREE OF COST. Then why and how these chemicals are
> said to be harmful to the body? Is it because they have
> been manufactured inside the human body and not in a
> chemical factory? If this is the reason then we are totally
> wrong because the chemical manufactured in our own body are
> far more superior than those manufactured in any factory of
> the world.
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26086 is 'n antwoord op boodskap #25906] Do, 09 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 1999 07:57:11 GMT, Leendert van Oostrum wrote:
|Maar: Warm vloeistof is seker in die praktyk (soos in die Himalayas) 'n
|goeie manier om koue liggaamsdele warm te maak - veral in 'n
|noodsituasie.

Onthou net dat dit terselfdertyd hitte verteenwoordig wat jou liggaam verloor
het - dis met ander woorde energie wat uit jou liggaam uitgehaal word.

|Mits die vloeistof nie kan verdamp nie (soos in 'n
|winddigte pak), kan dit seker ook relatief lank sy temperatuur behou.

Ek begin nou rereig nuuskierig word om met 'n kenner te gesels hieroor.
Kom ons kyk na die feite:
- Die tydspan waarvan ons praat is meer as 'n paar ure.
- Die temperatuur is seker ten minste tien grade onder vriespunt.
- Die ou se voete (byvoorbeeld) is binne sy stewels nog steeds koud genoeg vir
friesbyt om in te tree.

As sy stewels waterdig is en hy piepie net so in sy broekspyp langs tot in sy
stewel, kan die warmte daarvan nie langer as 'n paar minute hou nie, want as dit
sou, sou hy in elk geval nie probleme met vriesbyt gehad het nie.
|
|(Wat maak mens met nat klere in die koue?)

Ek lees nou die dag dat 'n mens katoen klere moet vermy omdat dit nie insuleer
as dit nat word nie. Ander stowwe, veral sintetiese stowwe kan glo insuleer
terwyl hulle nat is.

|Maar dis interessant om te
|spekuleer oor hoe so 'n vloeistoftegniek vir die behandeling van
|vriesbrand kan werk as mens net met 'n rugsak en suurstofbottels op
|Mount Everest is. Ek, in elk geval, is die laaste een wat vir 'n
|Everest-klimmer sal voorskryf hoe om sy tone van vriesbrand te red
|voordat gangreen intree.

Ek stem....
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26123 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

reisiger wrote:

> Dankie vir julle hulp, al het 'n mens die ng nie
> langer nodig nie.

Moenie van die nuusgroep afgaan nie. Jy mag nie die ng benodignie, maar die ng
benodig vir jou.
Hoekom vertel jy nie oor Robert Bly nie. Dit sal 'n goeie thread
veroorsaak.
Het jy al die vertalings van Kabir deur Robert Bly raakgeloop?
Miskien pos ek vir jou een.

Gloudina

>
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26124 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> Isa 36:16 Hearken not to Hezekiah: for thus saith the king of Assyria, Make [an
> agreement] with me [by] a present, and come out to me: and eat ye every one of
> his vine, and every one of his fig tree, and drink ye every one the waters of
> his own cistern;
>
> Net as dit by piepie en cisterns in die Bybel kom???

Geestelik beteken net die gedeelte "and drink ye
every one the waters of his own cistern" "no matter what
they tell you, what you believe is true".

Gloudina is 'n pragtige mens. Leendert is 'n baie skerp
redenaar. Met hulle hulp het 'n mens geestelik orienteerd
geraak. Dankie vir julle hulp, al het 'n mens die ng nie
langer nodig nie. Lees gerus "Iron John" deur Robert Bly as
julle van 'n mand se wond wil weet.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26125 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Thu, 09 Sep 1999 14:26:23 -0700, reisiger

> wrote:
> |>Netso klomp bollie! Gelukkig lyk dit my die lig het
> |opgegaan by meeste medici
> |>sedert Januarie 1787!
> |
> |Wat het in Januarie 1787 gebeur?
> |
> |
> die "above news" het in die Express verskyn....
>

Iemand is "pissed off".

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26126 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
>
> Hmmmm.... Duikers vertel my dis 'n baie goeie manier om gou warm te kry
> as dit te koud word in die wet suit. (Enigste praktiese manier, in 'n
> wet suit, dink ek - ongeag hoe koud dit is!)
>

Dis reg, as ek gaan surf, dan hou ek altyd my piepie in totdat ek in die
water is en dit koud word.... dan 'n lekker lang sug gee en die warmte tot
in my tone voel (booties aan)....

Salig sê ek jou. ;-)
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26128 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 15:56:50 +0200, lou wrote:
|
|Nou wonder ek, van die bestanddele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
|woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
|'n dubbele dosis.

Jy's heeltemaal reg - dis hoe hulle in tronke daarvoor toets.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26129 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , lou
wrote:
> Johan wrote:
>>
>> On Thu, 09 Sep 1999 12:51:12 -0700, reisiger

>> wrote: Probeer dit. Dit
>> |is die boodskap hier. Het self besluit om daarmee te
>> |eksperimenteer. Meng dit met heuning, dan smaak dit
>> |drinkbaarder. As dit werk, dan werk dit. Dit het vir andere
>> |gewerk.
>> |
>> Nou verstaan ek uiteindelik waarom jou kop so los is en jy sulke snaakse
>> plasings hier maak - dis al die snaakse drankies wat jy drink. Jy dink dit doen
>> jou goed, maar ek dink dagga rook sal jou minder breinskade gee as wat die
>> piepie reeds gedoen het, heuning of te not.
>
>
> Nou wonder ek, van die bestanddele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
> woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
> 'n dubbele dosis.
>

"zero tolerance" vir hom?

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26130 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Heeltemal niks met die onderwerp te doen maar tog so klein stukkie:

Een ou hier by ons had so 'n gesegde op sy aansteekbord:

"Working in your office is like p-ing in your wetsuit. It gives you a nice
warm feeling, but nobody else notices!"

Laat mens dink nè!

> |Maar: Warm vloeistof is seker in die praktyk (soos in die Himalayas) 'n
> |goeie manier om koue liggaamsdele warm te maak - veral in 'n
> |noodsituasie.

Warm groete(nie vanuit die duikpak nie)
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26131 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

lou wrote:

> Nou wonder ek, van die bestanddele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
> woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
> 'n dubbele dosis.

Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge in te neem. Genghis Khanen sy
Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel gegee aan 'n
paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan gekry deur die urine van die
eerste ouens te drink.

Gloudina
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26132 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 18:10:31 GMT, @sympatico.ca wrote:
|
|Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge in te neem. Genghis Khanen sy
|Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel gegee aan 'n
|paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan gekry deur die urine van die
|eerste ouens te drink.
|
Hulle het ook glo rou vleis onder hulle klere in hulle lieste laat hang tot
hulle dit geeet het. Dank Vader ons leef in ander plekke en tye....
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26133 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote:
>
> On Thu, 09 Sep 1999 12:51:12 -0700, reisiger
> wrote: Probeer dit. Dit
> |is die boodskap hier. Het self besluit om daarmee te
> |eksperimenteer. Meng dit met heuning, dan smaak dit
> |drinkbaarder. As dit werk, dan werk dit. Dit het vir andere
> |gewerk.
> |
> Nou verstaan ek uiteindelik waarom jou kop so los is en jy sulke snaakse
> plasings hier maak - dis al die snaakse drankies wat jy drink. Jy dink dit doen
> jou goed, maar ek dink dagga rook sal jou minder breinskade gee as wat die
> piepie reeds gedoen het, heuning of te not.

Nou wonder ek, van die bestanddele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
'n dubbele dosis.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26134 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan skryf in boodskap news:37d7eca2.529250281@Choice010...
> On Thu, 9 Sep 1999 10:11:11 +0200, "Ernest" wrote:

> Ek het aanvaar ek praat met een of ander vorm van intelegensie. Iemand wat dit
> as vanselfsprekend sal aan vaar dat hy vir my 'n geloofwaardige verwysing moet
> gee. Die laaste wat ek verwag het was 'n verwysing en die instruksie daarby om
> dit nie te glo nie! Duh....dis hoe mens iemand van iets oortuig, né.....

Moenie so kinderlik wees om alles to aanvaar nie. Ek weet die Christelike
bybel sê ons moet weer soos kinders word. Maar, my ondervinding het my geleer
dat jy nie te veel dinge net so moet anvaar nie. Jy gaan kry wat jy vra. Of
dit nou is wat jy verwag het ... ?

Ernest
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26135 is 'n antwoord op boodskap #25906] Vr, 10 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Fri, 10 Sep 1999 18:10:31 GMT, @sympatico.ca wrote:
> |
> |Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge in te neem. Genghis Khanen sy
> |Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel gegee aan 'n
> |paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan gekry deur die urine van die
> |eerste ouens te drink.
> |
> Hulle het ook glo rou vleis onder hulle klere in hulle lieste laat hang tot
> hulle dit geeet het. Dank Vader ons leef in ander plekke en tye....
>

Sal die lewe vir jou beter maak, en pad gee. Nie vir jou
kwaad nie, maar dink dit is beter om later terug te kom as
jy afgekoel het.

Leendert die tyd is verby om speletjies te speel. Sal
"reisiger" behou, en jou gelukkig maak.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26153 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 11 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 14:02:51 -0700, reisiger
wrote:
|Sal die lewe vir jou beter maak, en pad gee. Nie vir jou
|kwaad nie, maar dink dit is beter om later terug te kom as
|jy afgekoel het.
|
Moet jouself asseblief nie so hoog aanskryf nie ... jou
teenwoordigheid het niks met my lewenskwaliteit te doen nie ("heaven
forbid!!!!").

Jy is welkom hier soos enige ander ou...

Of ek jou altyd glo, of enigsinds nou meer glo, dis 'n ander saak.....
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26154 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 11 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan skryf in boodskap news:37d820a6.542568321@Choice010...
> On Thu, 09 Sep 1999 13:15:30 -0700, reisiger
> wrote:
> |
> |En die lug wat ons inasem?
>
> ...word deur plante in die natuur vervaardig...

Jy het nog nie gesien as ek 'n paar boointjies in het nie. Pure lug makers.

Ernest.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26155 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 11 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 Sep 1999 14:35:17 +0200, "Ernest" wrote:
|samesteling van Urine and stowwe nie. Mushrooms word gekweek in strooi wat
|uit perdestalle uit kom. Die strooi is nat van die naglike urine. Dit word dan
|op 'n hoop gestappel en laat 'sweet'. Nou, hoeveel mense eet die mushrooms
|voor hulle gewas is?
|
Mushrooms word op die sterielste van steriele mediums gekweek. As 'n
boer dit nie sou doen nie, sou hy vinnig met 'n groot vrot gemors sit,
want die toestande vir die kweek van sampioene is ook reg vir die
welige groei van baie ander fungi en bakterië. Daardie medium is
skoner as die binnekant van enige van ons huise!
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26156 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 11 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 09:04:41 +0200, "Ernest" wrote:

|
|Johan skryf in boodskap news:37d7eca2.529250281@Choice010...
|> On Thu, 9 Sep 1999 10:11:11 +0200, "Ernest" wrote:
|
|> Ek het aanvaar ek praat met een of ander vorm van intelegensie. Iemand wat
|dit
|> as vanselfsprekend sal aan vaar dat hy vir my 'n geloofwaardige verwysing
|moet
|> gee. Die laaste wat ek verwag het was 'n verwysing en die instruksie daarby
|om
|> dit nie te glo nie! Duh....dis hoe mens iemand van iets oortuig, né.....
|
|Moenie so kinderlik wees om alles to aanvaar nie.

?????????? Met wie praat jy??????????
Ek het nie eers nodig gehad om te begin om te besluit of ek hom moet
glo of nie - hy het vir my reguit gesê ek moenie.
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26157 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 11 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 10 Sep 1999 15:56:50 +0200, lou wrote:
|Nou wonder ek, van die bestanddele wat dagga hallusinogenies (hmm nuwe
|woord) maak word dalk ook in die urine uitgeskei, Ou Reisiger kry dalk
|'n dubbele dosis.

Ten minste "recycle" hy.....
...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

=|:^)

Johan
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26158 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 11 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger skryf in boodskap news:11f733ec.12e96a02@usw-ex0108-058.remarq.com...

> Iemand is "pissed off".

Still better to be "pissed off" the be "pissed on".

Ernest
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26159 is 'n antwoord op boodskap #25906] Sa, 11 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger skryf in boodskap news:17599f0b.071b7528@usw-ex0106-041.remarq.com...
> In article , e...@dot.com
> (Johan) wrote:

> En die lug wat ons inasem? Die liggaam meng alles, vorm
> chemiese reaksies, neem party elemente op en skei
> andere af. Kompos, wat van blare gemaak is, is goed vir
> bome en plante, maar urine nie vir 'n mens nie?

Urine is baie goes vir plante. Verdun dit net eers baie goed. Mens kon op een
stadium Urium baie maklik koop. Nie vandag so nie. Urium is niks anders as 'n
samesteling van Urine and stowwe nie. Mushrooms word gekweek in strooi wat
uit perdestalle uit kom. Die strooi is nat van die naglike urine. Dit word dan
op 'n hoop gestappel en laat 'sweet'. Nou, hoeveel mense eet die mushrooms
voor hulle gewas is?

Ernest
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26175 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> In article , e...@dot.com
> (Johan) wrote:
>> On Thu, 09 Sep 1999 14:26:23 -0700, reisiger
>
>> wrote:
>> |>Netso klomp bollie! Gelukkig lyk dit my die lig het
>> |opgegaan by meeste medici
>> |>sedert Januarie 1787!
>> |
>> |Wat het in Januarie 1787 gebeur?
>> |
>> |
>> die "above news" het in die Express verskyn....
>>
>
> Iemand is "pissed off".

>> die "above news" het in die Express verskyn....

Miskien, miskien nie.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26176 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Fri, 10 Sep 1999 18:10:31 GMT, @sympatico.ca wrote:
> |
> |Dis 'n baie beproefde metode om veilig sulke dinge in te neem. Genghis Khanen sy
> |Mongoolse hordes het die amanita muscaria paddastoel gegee aan 'n
> |paar mense om direk te eet. Die ander het dit dan gekry deur die urine van die
> |eerste ouens te drink.
> |
> Hulle het ook glo rou vleis onder hulle klere in hulle lieste laat hang tot
> hulle dit geeet het. Dank Vader ons leef in ander plekke en tye....
>

Wanneer 'n persoon sukkel om te urineer, kan 'n ander
persoon se urine hom toegedien word. Sal dan urineer na
30-60 minute. Dank vader ons leef is ander tye. Urine
terapie is nie veronderstel om die mediese en farmaceutiese
firmas te vervang nie, maar is slegs 'n nood middel, as 'n
mens nie anders kan nie. Urine terapie is maar net 'n halwe
oor op die seekoei se lyf, en nie veronderstel om die hele
seekoei te wees nie. Eintlik maar net 'n storm in 'n
teekoppie. Nie nodig om so gaande te raak nie. Trek maar
net aandag, om julle aandag van "Gloudina bashing" af te
fokus. Daar is partykeer metode in my malheid :))))))))))

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26177 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com (Johan ) wrote:
> On Sun, 12 Sep 1999 05:37:35 -0700, reisiger
> wrote:
> |Wanneer 'n persoon sukkel om te urineer, kan 'n ander
> |persoon se urine hom toegedien word. Sal dan urineer na
> |30-60 minute.
>
> Whiuskey en water of koffie en water werk netso goed...

Dankie vir die advies.

> | Dank vader ons leef is ander tye. Urine
> |terapie is nie veronderstel om die mediese en farmaceutiese
> |firmas te vervang nie, maar is slegs 'n nood middel, as 'n
> |mens nie anders kan nie. Urine terapie is maar net 'n halwe
> |oor op die seekoei se lyf, en nie veronderstel om die hele
> |seekoei te wees nie.
>
> Ek gaan kies om as 'n dowe seekoei deur die lewe te
gaan...

JW Armstrong se vader het die plaasdiere - beeste en andere
behandel met die diere se eie urine. Sal dit vir seekoeie
en andere in die dieretuin en wildtuine aangeveel. 'n Mens
kan nie diere laat ly nie.

> |Eintlik maar net 'n storm in 'n
> |teekoppie. Nie nodig om so gaande te raak nie. Trek maar
> |net aandag, om julle aandag van "Gloudina bashing" af te
> |fokus.
>
> Jy skryf nie altyd sin nie, maar ek hou hiervan. Dalk kon die
> onderwerk net minder ....hmmm.... onwelriekend gewees het.

Stel belang in die wonderwerke. Tegniese detail is nie
altyd korrek nie. Martha Christie vanuit die VSA het ook 'n
boek daaroor geskryf met die naam "Your own perfect
medicine".

> |Daar is partykeer metode in my malheid :))))))))))
>
> Dit sê dit seker alles,,,,,,
> |
> |

As 'n mens hom vir 'n toffie gegee het, moet hy verwag om
gekou te word. Dit lyk my die "gums" haak vas so nou en
dan en bly van Gloudina weg.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26179 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 12 Sep 1999 05:37:35 -0700, reisiger
wrote:
|Wanneer 'n persoon sukkel om te urineer, kan 'n ander
|persoon se urine hom toegedien word. Sal dan urineer na
|30-60 minute.

Whiuskey en water of koffie en water werk netso goed...

| Dank vader ons leef is ander tye. Urine
|terapie is nie veronderstel om die mediese en farmaceutiese
|firmas te vervang nie, maar is slegs 'n nood middel, as 'n
|mens nie anders kan nie. Urine terapie is maar net 'n halwe
|oor op die seekoei se lyf, en nie veronderstel om die hele
|seekoei te wees nie.

Ek gaan kies om as 'n dowe seekoei deur die lewe te gaan...

|Eintlik maar net 'n storm in 'n
|teekoppie. Nie nodig om so gaande te raak nie. Trek maar
|net aandag, om julle aandag van "Gloudina bashing" af te
|fokus.

Jy skryf nie altyd sin nie, maar ek hou hiervan. Dalk kon die
onderwerk net minder ....hmmm.... onwelriekend gewees het.

|Daar is partykeer metode in my malheid :))))))))))

Dit sê dit seker alles,,,,,,
|
|
Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26180 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> Nou verstaan ek uiteindelik waarom jou kop so los is en jy sulke snaakse
> plasings hier maak - dis al die snaakse drankies wat jy drink. Jy dink dit doen
> jou goed, maar ek dink dagga rook sal jou minder breinskade gee as wat die
> piepie reeds gedoen het, heuning of te not.

Morarji Desai, Miracles of urine therapy: Trachoma of the
eyes is a stubborn disease. It is very difficult to cure it
by conventional treatment, but urine therapy works wonders
here also. I advised quite a few to wash their eyes with
urine three times daily.

Washine eyes with urine thrice daily makes them bright and
healthy eye-sight improves and in many cases use of
spectacles becomes unnecassary.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26182 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , @sympatico.ca
wrote:
> reisiger wrote:
>
>> Dankie vir julle hulp, al het 'n mens die ng nie
>> langer nodig nie.
>
> Moenie van die nuusgroep afgaan nie. Jy mag nie die ng benodignie, maar die ng
> benodig vir jou.
> Hoekom vertel jy nie oor Robert Bly nie. Dit sal 'n goeie thread
> veroorsaak.
> Het jy al die vertalings van Kabir deur Robert Bly raakgeloop?
> Miskien pos ek vir jou een.
>
> Gloudina

Agter elke suksesvolle man staan daar 'n vasberade vrou,
wat bereid is om kaalvoet die 3e stryd aan te durf.
Gloudina, jy is 'n baie positiewe invloed op mense wat jy
liefhet. Jou liefde vir mense laat hulle verander. Hoe is
die lewe in Kanada deesdae? Vertel my van jou familie.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26183 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Ernest"
wrote:
>
> Johan wrote in message
news:37d820a6.542568321@Choice010...
>> On Thu, 09 Sep 1999 13:15:30 -0700, reisiger

>> wrote:
>> |
>> |En die lug wat ons inasem?
>>
>> ...word deur plante in die natuur vervaardig...
>
> Jy het nog nie gesien as ek 'n paar boointjies in het nie. Pure lug makers.
>
> Ernest.
>
>
>

Geen wonder hulle noem grondboontjies kompressie pitte nie.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26184 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , e...@dot.com
(Johan) wrote:
> On Thu, 09 Sep 1999 13:15:30 -0700, reisiger

> wrote:
> |
> |En die lug wat ons inasem?
>
> ....word deur plante in die natuur vervaardig...

Wat ons weer inasem, chemiese reaksies vorm, en ons blaas
koolsuurgas uit. Daarom moet ons boompies plant.

> |Die liggaam meng alles, vorm
> |chemiese reaksies, neem party elemente op en skei
> |andere af. Kompos, wat van blare gemaak is, is goed vir
> |bome en plante,
>
> nadat dit geheel en al afgebreek en verwerk is deur bakterieë en glad nie meer
> soos blare lyk nie....
> Kan jy nou glo dat 'n mens hier vir iemand Graad een
biologie sit en leer!

Atcha! Ai jai jai. Dr Thakkar: Scientists have discovered
that patients suffering from degenerative diseases
mentioned above, suffer from lack of certain basic minerals
en anzymes like copper, iodine, and pancreatic enzymes,
etc. You will be amazed to know that these very elements
are passsed out in adequate quantities in the urine in
proportions that can be easily assimilated by the patient
and help in the process of tissue building and fighting
diseases.

> | maar urine nie vir 'n mens nie?
> Nee.

Hoekom? (met 'n graad een stemmetjie :)))

> |Jou persepsie van realiteit is so dat jy net bereid is om
> |te glo wat in jou onder bewussyn gebêre is.
>
> Jy's 'n mooi een om te praat! Ek het ten minste nog 'n persepsie van
> realiteit!!!! En dankie tog ek het 'n onderbewusyn ook
nog.

Wanneer 'n mens jouself vergelyk met jouself 'n paar dae
gelede, en nie met iemand anders nie, sal jy jou
ontwikkeling sien. Nie agterstevoor nie.

> Maar solank jy gelukkig is .....
>
> | Eintlik is jy
> |reg vir jouself, en ek vir myself.
>
> "...and never the twain shall meet...."

Of miskien saam in die hemel.

Re: Urine terapie en vigs [boodskap #26185 is 'n antwoord op boodskap #25906] So, 12 September 1999 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> Leendert die tyd is verby om speletjies te speel. Sal
> "reisiger" behou, en jou gelukkig maak.

Dit sal meer genotvol wees om hierna toe te kom om mense op
te beur, inspireer en te vermaak. Tyd op genot te put uit
hierdie geselsforum.

Vorige onderwerp: Re: Omega
Volgende onderwerp: Opperman oor Wupperthal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:18:33 MGT 2024