Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons gaan nie alles verloor nie
Ons gaan nie alles verloor nie [boodskap #25627] Sa, 28 Augustus 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
'n Afrikaanse uitsending Vrydagaand rapporteer: Ons gaan
alles verloor. Wil hiermee met dank rapporteer dat julle
dit uitwys.

Dit is nie heeltemal waar nie. Ek het Job aangehaal wat
alles verloor het.

Ons is almal verskillend. Daarom is ons siklusse van
verloor en wen ook verskillend. Nie almal verloor op
dieselfde tyd nie, en nie almal wen op dieselfde tyd nie.
Verstaan as ons verloor, dan moet ons wen. Die lewe is nie
konstant nie, maar verander gedurig.

Vorige onderwerp: ARE MUSLIMS BEASTS IN HUMAN FORM? - YOU DECIDE
Volgende onderwerp: Re: Is geloof alleen genoeg?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:08:54 MGT 2024