Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH
Re: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #25481] Ma, 23 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:
> Reisiger reis om na normaal terug te keer, te leer hoe om
> weer mens te wees, want in Afrika leef ons in isolasie,
> verwyderd, en sukkel om maar net weer mens te wees.

Wie is "ons" ?

> In die
> proses van inskakeling sukkel ons, want die ondertone
> herrinner ons aan die negatiewe.

Wie is "ons" ?

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #25552 is 'n antwoord op boodskap #25481] Wo, 25 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
want in Afrika leef ons in isolasie, verwyderd,
Wie is "ons" ?

In die proses van inskakeling sukkel ons, want die
ondertone herrinner ons aan die negatiewe.
Wie is "ons" ?

Bedoel eintlik myself, en my vermoee om multi-kulturele
vriendskappe in SA te begin. Dit is makliker in ander
lande, waar jy 'n besoeker is, waar 'n mens nie weet van
die kulturele ondertone nie, en in party lande nie eers die
koerante se opskrifte kan lees of verstaan nie.

Vorige onderwerp: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: Re: Wat is die doel met gedigte in die nuusgroep?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:56:40 MGT 2024