Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH
"Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #25480] Ma, 23 Augustus 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Reisiger reis om na normaal terug te keer, te leer hoe om
weer mens te wees, want in Afrika leef ons in isolasie,
verwyderd, en sukkel om maar net weer mens te wees. In die
proses van inskakeling sukkel ons, want die ondertone
herrinner ons aan die negatiewe. Om weer die model te
gaan haal, en daarna te streef hier. Aanhou probeer,
aanhouer wen. Want sonder drome is ons nerens nie. En altyd
reis ons terug na onsself toe. Om onsself beter te
verstaan.

Gebreekte veertjie kan vervang word. Niks is konstant nie.
My planeet is my volksstaat. Tussen treine, tussen
stasies... Just visiting this planet...

Vorige onderwerp: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: Re: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 16:40:43 MGT 2024