Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Somer is hier
Somer is hier [boodskap #2545] Wo, 24 September 2003 17:52 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Het vanoggend so om en by 07:00 die Piet-My-vrou hoor fluit. Die somer is hier !
--
--------------------------------------
A person with an argument is no
match for a person with an experience
--------------------------------------
Re: Somer is hier [boodskap #2546 is 'n antwoord op boodskap #2545] Wo, 24 September 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bkslkm$5q3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het vanoggend so om en by 07:00 die Piet-My-vrou hoor fluit. Die somer is
hier !

Wat heerlijk!
Het is hier gisteren officieel en in werkelijkheid herfst geworden, maar
vandaag scheen de zon alweer.
Wat is een Piet-My-vrou? Een vogel of je buurvrouw?

Roely
Re: Somer is hier [boodskap #2547 is 'n antwoord op boodskap #2546] Do, 25 September 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet  is tans af-lyn  Piet
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 25 Sep 2003 00:03:21 +0200, "Roely" wrote:

>
> "Tobie" wrote in message
> news:bkslkm$5q3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het vanoggend so om en by 07:00 die Piet-My-vrou hoor fluit. Die somer is
> hier !
>
> Wat heerlijk!
> Het is hier gisteren officieel en in werkelijkheid herfst geworden, maar
> vandaag scheen de zon alweer.
> Wat is een Piet-My-vrou? Een vogel of je buurvrouw?
>
> Roely
>


Dat ben een vogel, Roely:-)))

Piet
Re: Somer is hier [boodskap #2568 is 'n antwoord op boodskap #2545] Do, 25 September 2003 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> Het vanoggend so om en by 07:00 die Piet-My-vrou hoor fluit. Die somer is hier !

Ek het 'n hummingbird feeder wat teen my venster hang hier in my
studeer kamer. En ek verkyk my aan die pragtige ou klein goedjies.
Hulle is darem so ongelooflik mooi. Die paartjie wat gereeld kom
drink is so beautiful smarag groen met 'n rooi/koper borsie. Die
vroutjie is natuurliik vaal, maar darem nog groen vlerkies. :-)

Wat is 'n hummingbird in Afrikaans?
Re: Somer is hier [boodskap #2575 is 'n antwoord op boodskap #2568] Vr, 26 September 2003 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:m507nvov0k6k6th3ro9l2bagqdaf66ce35@4ax.com...
> "Tobie" wrote:
>
>> Het vanoggend so om en by 07:00 die Piet-My-vrou hoor fluit. Die somer is hier !
>
> Ek het 'n hummingbird feeder wat teen my venster hang hier in my
> studeer kamer. En ek verkyk my aan die pragtige ou klein goedjies.
> Hulle is darem so ongelooflik mooi. Die paartjie wat gereeld kom
> drink is so beautiful smarag groen met 'n rooi/koper borsie. Die
> vroutjie is natuurliik vaal, maar darem nog groen vlerkies. :-)

Wat mooi!
>
> Wat is 'n hummingbird in Afrikaans?

In het Nederlands heet hij "kolibrie", maar je vindt ze hier niet. Ik heb ze
gezien op Curaçao, een van de eilanden in de Caribische zee.
De meest kleurige vogeltjes die ik hier in de buurt zie zijn koolmezen en
pimpelmezen, Great Tit en Blue Tit.

Roely
>
Re: Somer is hier [boodskap #2576 is 'n antwoord op boodskap #2568] Vr, 26 September 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hmmmmmmmmmmmmmm ?
ek weet nie :-)
---
"Katryn" : Wat is 'n hummingbird in Afrikaans?
Re: Somer is hier [boodskap #2578 is 'n antwoord op boodskap #2547] Vr, 26 September 2003 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
hello DD :-)
---

"Piet" skryf in boodskap news:r5b6nv87vi0u54pq9nm58ksa1jasd6bb2b@4ax.com...
: On Thu, 25 Sep 2003 00:03:21 +0200, "Roely" wrote:
: Dat ben een vogel, Roely:-)))
Re: Somer is hier [boodskap #2579 is 'n antwoord op boodskap #2578] Vr, 26 September 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Piet"
> : Dat ben een vogel, Roely:-)))
> "Tobie"
> hello DD :-)
> ---

Hallo Tobie,:-))) Hoezit aan daai kant:-0....!

> Great Tit en Blue Tit.
> Roely

adres en die res, Roely?

DD
Re: Somer is hier [boodskap #2581 is 'n antwoord op boodskap #2575] Vr, 26 September 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> "Katryn" wrote in message
>>>
>> Wat is 'n hummingbird in Afrikaans?
>
> In het Nederlands heet hij "kolibrie", maar je vindt ze hier niet. Ik heb ze
> gezien op Curaçao, een van de eilanden in de Caribische zee.
> De meest kleurige vogeltjes die ik hier in de buurt zie zijn koolmezen en
> pimpelmezen, Great Tit en Blue Tit.
>
> Roely
>>

Volgens my woordeboek is dit 'n ook 'n kolibrie in Afrikaans. Weet
iemand of hulle in Suid-Afrika voorkom, ek kan glad nie dink nie. Ek
het definitief nooit vantevore die woord kolibrie gehoor nie.... nie
dat laasgenoemde feit veel beteken nie...:-)

Lorinda
Re: Somer is hier [boodskap #2597 is 'n antwoord op boodskap #2579] Sa, 27 September 2003 19:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
het jou gemis ...........jou Dêbên problem, nou hys opgalos??
---
"DD"
: Hallo Tobie,:-))) Hoezit aan daai kant:-0....!
Re: Somer is hier [boodskap #2598 is 'n antwoord op boodskap #2597] Sa, 27 September 2003 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> ---
> "DD"
> : Hallo Tobie,:-))) Hoezit aan daai kant:-0....!
> O"Tobie"
> het jou gemis ...........jou Dêbên problem, nou hys opgalos??

Yes Tobie, die matter is getune. En ek's sowat R20 000 armer
as wat ek sou gewees het as die anc se koppe reg gevat het.
Màr, die symste wet word wier geveranner na wat dit was vòrie
tyt! Die 19de ter tafel gelê, en behoort vorie end vannie season
reg te wies.

Hope groetnis

DD
Re: Somer is hier [boodskap #2604 is 'n antwoord op boodskap #2598] So, 28 September 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
R20 000, wat is dit nou vir 'n welgestelde man soos jy. Jy speel met groot
bedrae geld, jy wen baie en kan ook baie verloor. Ek het nie, so ek kan nie wen
of verloor nie ... heheheh :-) Hoe sê die spreekwoord "You win some, you loose
some" Snaaks hoe van die wette weer verander word soos destyds. Ek let dit op in
afgelope tyd. Ek weet baie mense wil weer die 'tou' inbring vir misdade soos
moord en verkragting met verswarende omstandighede. Ek weet dat die destydse wet
het ook vir hoogverraad gehang. Mandela was baie gelukkig om nie te gehang het
nie.
---
---

"DD" skryf in boodskap news:oarbnvsu4jk8ha3lv3k9urk41k3d031920@4ax.com...
:
: >---
: >"DD"
: >: Hallo Tobie,:-))) Hoezit aan daai kant:-0....!
: >
: O"Tobie"
: >het jou gemis ...........jou Dêbên problem, nou hys opgalos??
:
: Yes Tobie, die matter is getune. En ek's sowat R20 000 armer
: as wat ek sou gewees het as die anc se koppe reg gevat het.
: Màr, die symste wet word wier geveranner na wat dit was vòrie
: tyt! Die 19de ter tafel gelê, en behoort vorie end vannie season
: reg te wies.
:
: Hope groetnis
:
: DD
:
:
Re: Somer is hier [boodskap #2606 is 'n antwoord op boodskap #2604] So, 28 September 2003 18:57 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Sep 2003 20:05:06 +0200, "Tobie" wrote:

> Ek weet baie mense wil weer die 'tou' inbring vir misdade soos
> moord en verkragting met verswarende omstandighede. Ek weet dat die destydse wet
> het ook vir hoogverraad gehang. Mandela was baie gelukkig om nie te gehang het
> nie.
> ---

Is daar dan moord en verkragting met verligtende omstandighede, Tobie?
En, die Mandela aanhangers is niks anders as moordenaars in hulle
harte nie, want Mandela het al die jare winkelbomme en dies meer
goedgekeur deur daarvoor te stem. Dit is bullshit om te sê dat jy vir
'n party stem, maar slegs sommige van sy dade aanvaar.

Betreffende die verandering in wette waarvan ons praat, sal dit 'n
verligting wees wanneer dit weer reggestel is. Ek het verlede Dinsdag
'n brief laat aflewer waarmee ek, in 'n heel ander huis, mense tot
eergister (Vrydag) gegee het om te ontruim. My Durban ervaring het
my geleer om nie die welsyn te probeer namaak nie.
Vorige onderwerp: Kolibrie
Volgende onderwerp: Kersfees is om die draai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 03:32:07 MGT 2024