Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nieu-Seeland
Nieu-Seeland [boodskap #25433] Vr, 20 Augustus 1999 00:00
Leez  is tans af-lyn  Leez
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
En hier kom ek toe af op 'n nuusgroep in Afrikaans! En ek is so bly...en ek
begin lees en kan nie help om terug te verlang huis toe nie! Waar daar
actually dinge gebeur! Waar mense lief is vir iets (hier is dit wragtig net
RUGBY!) en waar mense opstaan vir wat hulle in glo!

Ek mis dit...ek mis hoe mense ALTYD oor politiek praat en altyd jare se
verskonings reg het om aanhou te baklei tot die einde!

Hou aan skryf - dit hou ons hier aan die einde van die wereld besig!

Liezel - Auckland, Nieu-Seeland
Re: Nieu-Seeland [boodskap #25434 is 'n antwoord op boodskap #25433] Vr, 20 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Leez" wrote:
> En hier kom ek toe af op 'n nuusgroep in Afrikaans! En ek is so bly...en ek
> begin lees en kan nie help om terug te verlang huis toe nie! Waar daar
> actually dinge gebeur! Waar mense lief is vir iets (hier is dit wragtig net
> RUGBY!)

Yep. Brood en sirkusse om die plebejers rustig te hou. (Hulle sê die
Nieu Zeelanders is maar 'n vervelige spul - is dit so?)

Groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Re: Pierre du Plessis
Volgende onderwerp: 'chat' en nuusgroepe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:45:21 MGT 2024