Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'chat' en nuusgroepe
'chat' en nuusgroepe [boodskap #25444 is 'n antwoord op boodskap #25446] Sa, 21 Augustus 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
My meisiekind het al twee keer aan yahoo se 'teen chat-groep' deelgeneem.
Ek was eintlik verstom aan die nutteloosheid daarvan. Elkeen gooi sy mening
in en hoop iemand reageer. Dit is 'n Babelse verwarring en totaal 'n
nuttelose groepsgesprek. Gekruide taal is gereeld deel van 'n gesprek en by
tye word 'normaalweg' gesensorde onderwerpe ook genoem.

Ek soek nou maar 'n nuusgroep wat beskik oor 'n meer georganiseerde wanorde
...iets soos ons ng! Ek merk daar is talle goed vir 'teens'. Is daar iemand
wat weet van 'n redelik aanvaarbare ng?

Groete

Shannon
Re: 'chat' en nuusgroepe [boodskap #25445 is 'n antwoord op boodskap #25444] Sa, 21 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
My dogter sluit soms aan by AIM. Gaan na aol.com. Kliek dan op die
knoppie wat se "download AIM". Dit van net twee minute, en dit is blykbaar
baie beter as Yahoo!

Pat

Shannon wrote in article
...
> My meisiekind het al twee keer aan yahoo se 'teen chat-groep' deelgeneem.
> Ek was eintlik verstom aan die nutteloosheid daarvan. Elkeen gooi sy mening
> in en hoop iemand reageer. Dit is 'n Babelse verwarring en totaal 'n
> nuttelose groepsgesprek. Gekruide taal is gereeld deel van 'n gesprek en by
> tye word 'normaalweg' gesensorde onderwerpe ook genoem.
>
> Ek soek nou maar 'n nuusgroep wat beskik oor 'n meer georganiseerde wanorde
> ...iets soos ons ng! Ek merk daar is talle goed vir 'teens'. Is daar iemand
> wat weet van 'n redelik aanvaarbare ng?
>
> Groete
>
> Shannon
>
Re: 'chat' en nuusgroepe [boodskap #25446 is 'n antwoord op boodskap #25444] Sa, 21 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Vir my werk ICQ die maklikste.

PAT skryf in boodskap news:01beebe5$f1231940$c484aec7@ms660966.mindspring.com...
> My dogter sluit soms aan by AIM. Gaan na aol.com. Kliek dan op die
> knoppie wat se "download AIM". Dit van net twee minute, en dit is blykbaar
> baie beter as Yahoo!
>
> Pat
>
>
> Shannon wrote in article
> ...
>> My meisiekind het al twee keer aan yahoo se 'teen chat-groep' deelgeneem.
>> Ek was eintlik verstom aan die nutteloosheid daarvan. Elkeen gooi sy mening
>> in en hoop iemand reageer. Dit is 'n Babelse verwarring en totaal 'n
>> nuttelose groepsgesprek. Gekruide taal is gereeld deel van 'n gesprek en by
>> tye word 'normaalweg' gesensorde onderwerpe ook genoem.
>>
>> Ek soek nou maar 'n nuusgroep wat beskik oor 'n meer georganiseerde wanorde
>> ...iets soos ons ng! Ek merk daar is talle goed vir 'teens'. Is daar iemand
>> wat weet van 'n redelik aanvaarbare ng?
>>
>> Groete
>>
>> Shannon
>>
Vorige onderwerp: Nieu-Seeland
Volgende onderwerp: Re: Advies vir finansiele sukses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 07:13:32 MGT 2024