Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika
Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika [boodskap #25331] Ma, 16 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
André Swart  is tans af-lyn  André Swart
Boodskappe: 15
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Het jy al uitgevind oor die Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika?

Waarom moet ons verander?

Hoe gaan die Nuwe Onderwysstelsel verskil van die huidige onderwysstelsel?

Beteken dit 'n verlaging in standaarde?

Al bogenoemde vrae (en vele meer!) word vir jou beantwoord op die volgende
webwerf in AFRIKAANS.

http://hagar.up.ac.za/catts/learner/andres/rbo/swotspot.htm# essensies

GEE ASSEBLIEF JOU MENING...!

Groete

André Swart
Re: Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika [boodskap #25355 is 'n antwoord op boodskap #25331] Di, 17 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
pretorius  is tans af-lyn  pretorius
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
stop complaining
André Swart wrote in message ...
> Het jy al uitgevind oor die Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika?
>
> Waarom moet ons verander?
>
> Hoe gaan die Nuwe Onderwysstelsel verskil van die huidige onderwysstelsel?
>
> Beteken dit 'n verlaging in standaarde?
>
> Al bogenoemde vrae (en vele meer!) word vir jou beantwoord op die volgende
> webwerf in AFRIKAANS.
>
> http://hagar.up.ac.za/catts/learner/andres/rbo/swotspot.htm# essensies
>
> GEE ASSEBLIEF JOU MENING...!
>
> Groete
>
> André Swart
>
Re: Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika [boodskap #25356 is 'n antwoord op boodskap #25331] Di, 17 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
André Swart  is tans af-lyn  André Swart
Boodskappe: 15
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
You really missed the point!

Try again!

André

pretorius skryf in boodskap news:37b9a291.0@news1.mweb.co.za...
> stop complaining
> André Swart wrote in message ...
>> Het jy al uitgevind oor die Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika?
>>
>> Waarom moet ons verander?
>>
>> Hoe gaan die Nuwe Onderwysstelsel verskil van die huidige onderwysstelsel?
>>
>> Beteken dit 'n verlaging in standaarde?
>>
>> Al bogenoemde vrae (en vele meer!) word vir jou beantwoord op die volgende
>> webwerf in AFRIKAANS.
>>
>> http://hagar.up.ac.za/catts/learner/andres/rbo/swotspot.htm# essensies
>>
>> GEE ASSEBLIEF JOU MENING...!
>>
>> Groete
>>
>> André Swart
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Muurbal
Volgende onderwerp: Please translate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 01:20:54 MGT 2024