Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Muurbal
Re: Muurbal [boodskap #25328] Ma, 16 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Daniel skryf in boodskap news:7p6tgi$71h$1@news.iinet.net.au...
> (IBICF)
> djle...@bigfoot.com
> squa...@perspiration.com.au
> http://www.perspiration.com.au
> ICQ 21792471
>
Hi Daniël,

Ek het opgelet dat jy 'n squash site onderaan jou adres het, en wil
vra of julle ook in Aus die nasionale 'grading' stelsel het wat ek
hier in NZ raakgeloop het? maw jy kan in enige toernooi speel regoor
die land en dan word jy vooraf geklassifiseer word op die hoeveelheid
punte wat jy het. Hier is die spel 'alive and well', met soveel
toernooie as wat jy kan inpas (sit juis nou hier met 'n seer lyf na 4
wedstyde oor die naweek!)

Ek sal belang in jou kommentaar oor julle squash-opset daar....
Re: Muurbal [boodskap #25342 is 'n antwoord op boodskap #25328] Di, 17 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Dag Nomad,

Ek is bly dat jy die squash-goed gesien het.....dit is 'n internet muurbal
liga wat ek en 'n vriend van my ontwikkel het. Ons is tans besig om dit in
die VSA bekend te stel.

Gaan loer gerus in by die home-page....en laat weet wat jou emailadres is
dan praat ons verder. (Ek sukkel om d.m.v die nuusgroep direk na jou te
pos).

Perthgroete,

Jan.
(IBICF)
djle...@bigfoot.com
squa...@perspiration.com.au
http://www.perspiration.com.au
ICQ 21792471

nomad skryf in boodskap news:7p7cmt$e7g$1@newsource.ihug.co.nz...
>
>>
> Hi Daniël,
>
> Ek het opgelet dat jy 'n squash site onderaan jou adres het, en wil
> vra of julle ook in Aus die nasionale 'grading' stelsel het wat ek
> hier in NZ raakgeloop het? maw jy kan in enige toernooi speel regoor
> die land en dan word jy vooraf geklassifiseer word op die hoeveelheid
> punte wat jy het. Hier is die spel 'alive and well', met soveel
> toernooie as wat jy kan inpas (sit juis nou hier met 'n seer lyf na 4
> wedstyde oor die naweek!)
>
> Ek sal belang in jou kommentaar oor julle squash-opset daar....
>
Vorige onderwerp: Poslys
Volgende onderwerp: Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 23:24:36 MGT 2024