Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Please translate
Please translate [boodskap #25110] So, 01 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Eugene Terreblanche   is tans af-lyn  Eugene Terreblanche
Boodskappe: 9
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
"Julle is n klomp doose wat niks beter het on te doen as elke dag
dieselfde kak soos gedigte by hierdie NG te pos".

Well there you have it folks ... you get sucked in time and time
again by people wanting you to translate some shit for them -
only to be made a fool of!

I rarely stop by here any longer mainly due to the absolute crap
that you lot continue to post - meaningless bullshit like vigs -
who longs for the old days in SA when the Afrikaner was in
charge.

Get real will you ... nobody takes you seriously any more. You
have been relegated to the language rubbish dump.

It should be made an offence to even speak the language in
public. I'm sure in time the black masters will come to their
senses and outlaw it.

Best wishes..

Squirrel
Re: Please translate [boodskap #25111 is 'n antwoord op boodskap #25110] So, 01 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alan  is tans af-lyn  Alan
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Squirrel se ongevraagde en onwelkome (misplaasde) kritiek dui op een feit:
hy is as
kind baie deur die sterker , rowwer boerseuntjies goed gebliksem na skool en
nou het hy n hekel in al wat Afrikaans is. Ek sou se hy het dit verdien !
Siestog......
Re: Please translate [boodskap #25134 is 'n antwoord op boodskap #25110] Ma, 02 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hello Squirrel!
Gedog jy't vasgevries na die noorde se winter!
Weer uit jou Ingelse gaatjie gedop vir 'n klomp twak!

Squirrel wrote in message ...
> I rarely stop by here any longer mainly due to the absolute crap
> that you lot continue to post - meaningless bullshit like vigs -
> who longs for the old days in SA when the Afrikaner was in
> charge.
>
> Get real will you ... nobody takes you seriously any more. You
> have been relegated to the language rubbish dump.

Ons is so EG soos wat jy nie eens kan droom om te wees nie! Solank daar
mense soos jy is wat ons taal so "aanvat" sal daar Afrikaanssprekendes wees
wat jou sal aanvat!! Afrikaans is en was nog nooit op die ashoop nie.
Hoekom word dit dan nog steeds (na 7 jaar) in Namibië gebruik deur die
oorgrote meerederheid van die bevolking?
>
> It should be made an offence to even speak the language in
> public. I'm sure in time the black masters will come to their
> senses and outlaw it.
Nou as hulle dit kan regkry, maar uit die mond van die sogenaamde "Black"
maastirs: Die Afrikaans sprekendes HET 'n belangrike rol om te speel in
Suid-Afrika! aldus ons president, Thabo, en sy voorganger, Madiba.
Word wakker eekhoring! Ek is seker jy kan nie 'n woord van die taal
verstaan nie as dit gepraat word dat jy so 'n tirade daarteen het!
Re: Please translate [boodskap #25172 is 'n antwoord op boodskap #25110] Wo, 04 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ja!
Jou hond het op jou pa se skoen gekom, toe gaan sit jou ma op dit.
Vocken heroinslaaf

Squirrel wrote in message ...
> "Julle is n klomp doose wat niks beter het on te doen as elke dag
> dieselfde kak soos gedigte by hierdie NG te pos".
>
> Well there you have it folks ... you get sucked in time and time
> again by people wanting you to translate some shit for them -
> only to be made a fool of!
>
> I rarely stop by here any longer mainly due to the absolute crap
> that you lot continue to post - meaningless bullshit like vigs -
> who longs for the old days in SA when the Afrikaner was in
> charge.
>
> Get real will you ... nobody takes you seriously any more. You
> have been relegated to the language rubbish dump.
>
> It should be made an offence to even speak the language in
> public. I'm sure in time the black masters will come to their
> senses and outlaw it.
>
> Best wishes..
>
> Squirrel
>
Re: Please translate [boodskap #25373 is 'n antwoord op boodskap #25110] Wo, 18 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Verlang glad nie na 'n Wit SA toe nie. My standpunt het
verander na 'n inklusiewe SA wat hier is om my medemens te
ondersteun. Ten minste is uitgewys wat aan die gang is.
Stel belang in die land en AL sy mense. Ek weet te veel wat
aangaan om die land in 'n burgeroorlog te laat ontplof. Wil
dit glad nie hê nie.

Daar is soveel voorspellings modelle vir die toekoms dit is
net nie waar nie. Voorspellings is voorspellings. En die
toekoms kan altyd verander word as jy vandag 'n ander pad
inslaan. Dink inklusief, en jy kan die toekoms verander in
'n beter toekoms. Ons is nie almal in ons dop gekruip nie,
en glo alles wat ons lees of sien nie.

Vervang "idols" met "ideals", en jy bemagtig jouself, jou
land en al die mense wat daarin bly. Sonder om rassisties
te wees. Die media wys dit uit, en dit skok 'n mens. Dit is
nie altyd wat 'n mens bedoel nie. Sou 'n ander metode
verkies as om in Beeld te lees die effek wat ek skrywe.

Vorige onderwerp: Nuwe Onderwysstelsel in Suid Afrika
Volgende onderwerp: Re: ANC - not proactive on TC findings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 04:17:17 MGT 2024