Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ANC - not proactive on TC findings
Re: ANC - not proactive on TC findings [boodskap #25332] Ma, 16 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
O gaats! Lyk my "Sizwe" is terug - in volle anonieme glorie.

Wat dink jy, Leswin?

Vriendelike groete, Leendert

In article ,
Anonymous-Remailer@See.Comment.Header (Nude Raider) wrote:
> Looks like the ANC are turning a deaf ear to the TC findings.
>
> It's high time that they started paying the victims families at
> least - and throwing the boer Criminals behid bars for their
> heinous and criminal acts that they perpetrated.
>
> My proposal that anyone found to have been instrumental in any
> such acts should have their assets seized and liquidated, and the
> proceeds being distributed to the families of the murdered.
>
> The Apartheid boers must in any event be accountable - and they
> will in any event most certainly be repayed at some point for
> their past behavior.
>
> Nude Raider
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: ANC - not proactive on TC findings [boodskap #25358 is 'n antwoord op boodskap #25332] Di, 17 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vir die van julle wat nie weet nie, SABSY is 'n dom pluraal wat dink dat
die boere verantwoordelik is vir alles wat in sy lewe verkeerd gaan. Hy haat
alles wat jy in die nag kan raaksien.

Sabsy jy kan die "boere" nie aankla van moord of mense skendings regte nie ,
maar slegs vir diere mishandeling.

Krokkie

sabsy wrote in message ...
>
> Bob Dubery wrote in message
> news:37b81941.285663753@hermes.is.co.za...
>> On 15 Aug 1999 12:30:47 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
>> (Nude Raider) wrote:
>>
>>> Looks like the ANC are turning a deaf ear to the TC findings.
>>>
>>> It's high time that they started paying the victims families at
>>> least - and throwing the boer Criminals behid bars for their
>>> heinous and criminal acts that they perpetrated.
>>
>> 1) only the Boer criminals????
>>
>> 2) Most of the people who appeared before the TRC and confessed to
>> crimes have been granted amnesty. Thus they cannot be prosecuted for
>> the specified crimes.
>
> Most?
>
>>
>> 3) Prosecutions on the basis of TRC evidence would not be a good idea
>> and might not stand up in court. A lot of the "evidence" before the
>> TRC was not given under oath and cannot even be considered to be a
>> sworn affidavit.
>>
>
Re: ANC - not proactive on TC findings [boodskap #25371 is 'n antwoord op boodskap #25332] Wo, 18 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Thys de Wet" wrote:
> Ag jinne toggie!
>
> Kan ons dan tog nou nie vir eens en vir altyd hie ou storie van die WVK
> wegsluit in 'n kis en in die Marianna's Trench gooi nie?
>
> Dit was veronderstel om waarheid en versoening te bewerkstellig, maar daar
> het waarhede uitgekom wat meeste Suid-Afrikaners geglo het wel gebeur het,
> en daar het versoening ook geskied, maar laasgenoemde was maar yl
gesaai.

Barney Pityana, voorsitter van die Menseregtekommissie, stem 100% saam
met jou.

>
> Ek praat GEEN vergrype aan menseregte goed nie, maar as ons as
> Suid-Afrikaners vorentoe enige vordering wil maak met nasiebou, dan is dit
> NOU die tyd om wat verby is te vergeet, en die toekoms te bou uit dit wat
> goed en mooi is van die verlede.

Barney Pityana, voorsitter van die Menseregtekommissie, stem 100% saam
met jou.

Ek persoonlik egter, dink daar is te veel van die waarhede in die
verlede wat nog gladnie uitgekom het nie. Oor die strafkampe van die
ANC, mense wat halsnoermoorde gepleeg en aangemoedig het, ens. - soos
Winnie met haar metsjies.

Gloudina kry die pieps omdat Derby-Lewis en Wallus kwansuis 'n
"rasseoorlog" sou wou ontketen.

Maar was dit nie ons eie Thabo Mbeki wat skaar tien jaar gelede nog uit
Lusaka swart huisbediendes aangemoedig het om hul wit werkgewers op
grootskaal te vergiftig en op ander wyses te vermoor nie?

Vir my lyk dit na aanstigting van rasse-oorlog, maar daaroor kom daar
geen piep uit Gloudina nie.

Nee, wat. Terwyl die WVK-verslag so 'n skeefgetrekte beeld daarstel wat
die Gloudinas van die wereld in hul kwaad sterk, reken ek (soos
Pityana) dat die verslag eerder versoening verongeluk as bevorder.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: ANC - not proactive on TC findings [boodskap #25372 is 'n antwoord op boodskap #25332] Wo, 18 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag jinne toggie!

Kan ons dan tog nou nie vir eens en vir altyd hie ou storie van die WVK
wegsluit in 'n kis en in die Marianna's Trench gooi nie?

Dit was veronderstel om waarheid en versoening te bewerkstellig, maar daar
het waarhede uitgekom wat meeste Suid-Afrikaners geglo het wel gebeur het,
en daar het versoening ook geskied, maar laasgenoemde was maar yl gesaai.

Ek praat GEEN vergrype aan menseregte goed nie, maar as ons as
Suid-Afrikaners vorentoe enige vordering wil maak met nasiebou, dan is dit
NOU die tyd om wat verby is te vergeet, en die toekoms te bou uit dit wat
goed en mooi is van die verlede.

My twee tiiekies se waarde in die armbeurs. Inflasie se effek op die
stuiwer van ouds!
Vorige onderwerp: Please translate
Volgende onderwerp: Benodig inligting asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:11:40 MGT 2024