Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Would someone be kind enough to translate something for me ?
Would someone be kind enough to translate something for me ? [boodskap #24570] Wo, 07 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Paul Williams  is tans af-lyn  Paul Williams
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Could someone be kind enough to translate these words for me ?

------------------------------------------------------------ ------

"baie dankie vir my boeke - dit is een van die mooiste dinge wat iemand vir my
gedoen het. jy nogal oulik en ek is baie bly dat ek jou ontmoet het! as ek jou
eendag ontmoet, sal ek jou 'n lekker knyp op die boud gee!"
------------------------------------------------------------ -------

Also, what does "seuntjie" mean ?

Any help would be greatly appreciated ... :)

Thankyou
Re: Would someone be kind enough to translate something for me ? [boodskap #24571 is 'n antwoord op boodskap #24570] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Thank you very much for my books - it is one of the most beautiful things
that someone has done for me.

You are cute, and I am glad that I met you.

If I ever meet you, I will give you a pleasant pinch on the bottom.

"Seuntjie" means "young boy" - used within context as a term of endearment.

--
djle...@bigfoot.com
ICQ 21792471

Paul Williams skryf in boodskap news:7lu2r6$oue$1@nclient3-gui.server.virgin.net...
> Could someone be kind enough to translate these words for me ?
>
> ------------------------------------------------------------ ------
>
> "baie dankie vir my boeke - dit is een van die mooiste dinge wat iemand vir my
> gedoen het. jy nogal oulik en ek is baie bly dat ek jou ontmoet het! as ek jou
> eendag ontmoet, sal ek jou 'n lekker knyp op die boud gee!"
> ------------------------------------------------------------ -------
>
> Also, what does "seuntjie" mean ?
>
>
> Any help would be greatly appreciated ... :)
>
> Thankyou
Re: Would someone be kind enough to translate something for me ? [boodskap #24879 is 'n antwoord op boodskap #24570] So, 25 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carole G Parr  is tans af-lyn  Carole G Parr
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 07 Jul 1999 00:17:57 +0100, "Paul Williams"
wrote:

> Could someone be kind enough to translate these words for me ?
>
> ------------------------------------------------------------ ------
>
> "baie dankie vir my boeke - dit is een van die mooiste dinge wat iemand vir my
> gedoen het. jy nogal oulik en ek is baie bly dat ek jou ontmoet het! as ek jou
> eendag ontmoet, sal ek jou 'n lekker knyp op die boud gee!"
> ------------------------------------------------------------ -------
>
> Also, what does "seuntjie" mean ?
>
>
> Any help would be greatly appreciated ... :)
>
> Thankyou
The direct translation would be as follows: " Thank you very much for
my books- This is one of the nicest things anyone has ever done for
me. You are actually pretty cute and I am glad we are acquainted, if
we ever meet in oerson one day I'll give you a good pinch on the bum.
Re: Would someone be kind enough to translate something for me ? [boodskap #24895 is 'n antwoord op boodskap #24570] Ma, 26 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"PAT" writes: > Nee, ek verskil hier
van jou Gloudina,
> n boud is n boud en is die twee ronde gebultes
> van jou agterstewes. Die bobeen
> is jou bobeen, met binnebeen en
> agterbeen. Laat my dink aan die
> direkte vertaling van "benefit of the
> doubt" as binnevet van die boud.
>
> Pat
> NS Natuurlik hier in die VSA praat
> hulle van 'n butt of fanny , iets heel anders
> as wat ons gedink het dit is :-)) 'n Bum
> is 'n werklose niksnut.

Jy het heelwaarskynlik reg tot op 'n
sekere punt. Maar as iemand sê sy
boud is seer, sal ek nie dink dat hy
sy fanny/derriere bedoel nie. Kanadese
gebruik nie die woord "butt" teveel nie,
en "bum" dink ek word eksklusief gebruik
vir jou agterstewe in al sy gekliefde
glorie.

Gloudina
Re: Would someone be kind enough to translate something for me ? [boodskap #24896 is 'n antwoord op boodskap #24570] Ma, 26 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
mu...@rogers.wave.ca (Carole G Parr) writes:

sal ek jou 'n lekker knyp op die boud gee!"

I'll give you a good pinch on the bum.

Ek dink nie "boud" en "bum" is dieselfde
nie. "Boud" is die buitenste bokant van
die bodeel van jou been (die binnekant
heet "binneboud".) Dit voel vir my al
of iemand meer vryhede neem as hy jou op
jou boud knyp, as jy 'n vrou is, as wanneer
hy jou op die derriere knyp. Wat is die
mees beleefde manier om "bum" in Afrikaans
te vertaal? Al die kandidate waaraan ek kan
dink, klink skielik so vulger.

Gloudina
Re: Would someone be kind enough to translate something for me ? [boodskap #24897 is 'n antwoord op boodskap #24570] Ma, 26 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek verskil hier van jou Gloudina,
n boud is n boud en is die twee ronde gebultes
van jou agterstewes. Die bobeen
is jou bobeen, met binnebeen en
agterbeen. Laat my dink aan die
direkte vertaling van "benefit of the
doubt" as binnevet van die boud.

Pat
NS Natuurlik hier in die VSA praat
hulle van 'n butt of fanny , iets heel anders
as wat ons gedink het dit is :-)) 'n Bum
is 'n werklose niksnut.

@igs.net wrote in article ...
> mu...@rogers.wave.ca (Carole G Parr) writes:
>
> sal ek jou 'nn lekker knyp op die boud gee!"
>
>
> I'll give you a good pinch on the bum.
>
>
> Ek dink nie "boud" en "bum" is dieselfde
> nie. "Boud" is die buitenste bokant van
> die bodeel van jou been (die binnekant
> heet "binneboud".) Dit voel vir my al
> of iemand meer vryhede neem as hy jou op
> jou boud knyp, as jy 'n vrou is, as wanneer
> hy jou op die derriere knyp. Wat is die
> mees beleefde manier om "bum" in Afrikaans
> te vertaal? Al die kandidate waaraan ek kan
> dink, klink skielik so vulger.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: 'n Verskil
Volgende onderwerp: Frederick Law Olmstead
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:27:40 MGT 2024