Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » east london
east london [boodskap #24793] Di, 20 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
massa  is tans af-lyn  massa
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
half november ga ik naar east london. ik heb het hele net al afgezocht maar
er is daar niets te beleven. (buiten de vrienden die ik zal bezoeken)
Wonen daar mensen??? valt er iets te beleven in e. london ?
Is er eventueel iemand die samen met mij een wagen wil huren om dan naar JHB
te trekken.

see you
Re: east london [boodskap #24855 is 'n antwoord op boodskap #24793] Vr, 23 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes:

> Wat doen jy in Oos-Londen?

> Jy swem. Jy stap ure langs die see. Jy surf in van die beste branders
> in die wereld.


En jy besoek die Amatola-berge. En gaan klim
die Hogsback of bly in 'n bed en breakfast
daar. Of ruik lemaoenbloeisels as jy deur
die Katriviervallei ry. Of klim die heuwels
bokant Alice en Fort Beaufort en sien die
sneeu op die Winterberge daar in die verte,
terwyl die boomalwyne se oranje en rooi
kerse om jou brand.

Gloudina
Re: east london [boodskap #24856 is 'n antwoord op boodskap #24793] Vr, 23 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Jul 1999 22:16:21 +0200, "massa"
wrote:

er is daar niets te beleven. (buiten de vrienden die ik zal bezoeken)[/color]
> Wonen daar mensen??? valt er iets te beleven in e. london ?>>

Wat doen jy in Oos-Londen?

Jy swem. Jy stap ure langs die see. Jy surf in van die beste branders
in die wereld.
Jy ry dele van die Transkei in - van die mooiste plekke in die
wereld.
Jy ry Natal toe.
Jy gaan verken die Tuinroete.
Jy ry die Karoo in.

Of jy sit net op jou gat en glimlag vir die see. Dit is baie mooi en
baie lekker daar.

En as jy Europese geld saambring, gaan eet jy elke aand uit in
restaurante wat jou sal laat frons omdat die kos so goed is en so
goedkoop is (met Europese geld).
Re: east london [boodskap #24857 is 'n antwoord op boodskap #24793] Vr, 23 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marius[1]  is tans af-lyn  Marius[1]
Boodskappe: 28
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hier is 'n paar, maar daar is nog honderde

http://www.gis.co.za/elvine
http://www.infoafrica.co.za
http://www.anc.org.za/newsbrief/1996/news0416
http://www.cbn.co.za/buslist/manuf/29p544.htm
http://www.portnet.co.za/eastlondon/home.html
http://www.eastlondon.com
http://www.kudu.ru.ac.za/history
http://www.iafrica.com/m/mg/mgregory/hottest.html
http://www.backpacking.co.za/hottest.html
http://www.suncoast.co.za/eastlondon.htm
http://www.dine.co.za/quarterdeckl_Menu.html
hotels accommodation in east london - amatola region - eastern cape

camping and caravaning accommodation in east london - amatola region -
eastern cape

Port of East London

Racial Segregation at East London (South Africa)

East London - Charles Edward Viall

BORDER AVIATION CLUB
Afrique du Sud
Tourist Information: East London

Entertainment.co.za - BLUELAGOON
Eastern Cape
Buffalo Park, East London


massa wrote in message ...
> half november ga ik naar east london. ik heb het hele net al afgezocht maar
> er is daar niets te beleven. (buiten de vrienden die ik zal bezoeken)
> Wonen daar mensen??? valt er iets te beleven in e. london ?
> Is er eventueel iemand die samen met mij een wagen wil huren om dan naar JHB
> te trekken.
>
> see you
>
Re: east london [boodskap #24871 is 'n antwoord op boodskap #24793] Sa, 24 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, jy laat my erg verlang....

Jan van Perth.

> En jy besoek die Amatola-berge. En gaan klim
> die Hogsback of bly in 'n bed en breakfast
> daar. Of ruik lemaoenbloeisels as jy deur
> die Katriviervallei ry. Of klim die heuwels
> bokant Alice en Fort Beaufort en sien die
> sneeu op die Winterberge daar in die verte,
> terwyl die boomalwyne se oranje en rooi
> kerse om jou brand.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Verengelsing van taal
Volgende onderwerp: Re: Staak dit tog nou! - You go, gilr!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:51:24 MGT 2024