Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Staak dit tog nou! - You go, gilr!
Re: Staak dit tog nou! - You go, gilr! [boodskap #24868] Sa, 24 Julie 1999 00:00
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In die gevleuelde woorde van my eermalige sekretaresse: You go, girl!
Bliksem die bliksems en donder die donders!
skryf in boodskap news:7ncqka$f8m$1@news.igs.net...
> "Kwarantyn" writes:
>
>
> "Gloudina-bashing" het die norm geword hier op die NG. Dis die in ding
>> om te doen. Val haar aan. Wees persoonlik beledigend. Kraak haar af.
> As sy
>> iets skryf, verwerp dit net omdat sy dit skryf. Gebruik woorde soos
> aasvoël,
>> volstruis-met-die-kop-in-die-sand en so aan.
>
>
> Dankie, Kwarantyn, vir jou woorde. Moet
> egter nie vir jou bekommer nie. Ek probeer
> die rol van katalis en weerligafleier speel,
> en verwag dus die bliksems en die donder.
> En as dit moet, dan bliksem ek die bliksems
> en die donders.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: east london
Volgende onderwerp: Re: Oor Ikone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:27:41 MGT 2024