Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » en Lorinda, die wiel het gedraai :-)
en Lorinda, die wiel het gedraai :-) [boodskap #2462] Wo, 03 September 2003 21:31 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy onthou my probleme in Durbs.
Huurders wat in plakkers verander het.
'n Uitsettingsbevel is toegestaan vir
05 Desember!

Wag, ek pos vir jou briefie.

DD
Re: en Lorinda, die wiel het gedraai :-) [boodskap #2475 is 'n antwoord op boodskap #2462] Do, 04 September 2003 20:38 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:32nclv8u2khr55eudchmn29a23fmi79qli@4ax.com...
>
>
> Jy onthou my probleme in Durbs.
> Huurders wat in plakkers verander het.
> 'n Uitsettingsbevel is toegestaan vir
> 05 Desember!
>
> Wag, ek pos vir jou briefie.
>
> DD

Ek is bly DD, nou hoef jy nie meer in 'n slegte bui te raak elke nou en dan
as die nuus uit Durban sleg is nie.....
Ek onthou ek moes eenkeer toe jy slegte nuus gekry het 'n politieke
dissertasie skryf om myself uit die hoek van die vyand te verwyder...:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Re: Geskenk vir Katryn (Not)
Volgende onderwerp: Die girl op die internet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:38:43 MGT 2024