Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Antw: Navraag aan Nederlanders /Belge
Antw: Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24729] Do, 15 Julie 1999 00:00
Martijn van der Wind  is tans af-lyn  Martijn van der Wind
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Thys,

Ek het vir meer as 'n jaar in Suid-Afrika gebly en is met 'n Afrikaanse
getroud. Gewoonlik werk dit so, dat wat jy in S.A. in Rande betaal, jy in
Nederland in Guldens moet betaal. Ek het dit altyd vergelyk met die petrol.
In S.A. is die petrol R 2+ in Nederland is dit fl. 2+. So, as jou vriend in
S.A. regkom met R 3000, dan sal hy dit in Nederland ook regkry.

Sukses!

Mooi bly,

Martijn
Vorige onderwerp: Watwou Bosnië
Volgende onderwerp: Brugge die schone....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:30:14 MGT 2024