Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Watwou Bosnië
Watwou Bosnië [boodskap #24726] Do, 15 Julie 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die stukkie het meer as 'n jaar gelede in die Beeld verskyn.

Die Bosniese vrou bel haar seun en sê: "Vanoggend is jou pa op straat
geskiet. Vroeg middag het ek jou suster gestuur om na hom te gaan soek en
toe word sy deur vyf mans bygedam. Om alles te kroon het 'n bende rowers
pas hier by die huis ingebars en alles gevat. En weet jy wat? Dit is alles
jou skuld"

"Nou hoe kan ma so iets sê?" vra die seun verbaas.

"Want dit is jy wat gesê het ons moet Suid-Afrika toe trek!"
Vorige onderwerp: H'n
Volgende onderwerp: Antw: Navraag aan Nederlanders /Belge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 06:12:31 MGT 2024