Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » H'n
H'n [boodskap #24722] Do, 15 Julie 1999 00:00
Marius[1]  is tans af-lyn  Marius[1]
Boodskappe: 28
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hey, Asgat

Ek bedank jou vir jou poging om Afrikaans te praat. Ten spyte van die klein
foutjies hier en daar is ek nogtans be:indruk.

Verskoon my maar asseblief, maar ek verstaan nie eintlik wat jy probeer sê
nie.

S^e dit nou weer...stadig asb.

Dankie ouboet
Vorige onderwerp: Dringend
Volgende onderwerp: Watwou Bosnië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:21:48 MGT 2024