Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » re: vriende ?
re: vriende ? [boodskap #24698] So, 11 Julie 1999 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Haai Hein,

Watter vriende soek jy, of soek jy "lotgenote" en so ja, watter lotgenote,

kortom regtige vriende sal jy nie vind op die internet groepe nie, slegs mense

wat jou ieder woord op 'n goudskaaltjie gaan weeg, en jou sal aanval op die

minste ongeregtigheid in hul idee, die onverdraagsaamheid straal ooral op die

aardbol.
Vorige onderwerp: Positiewe houding - aan Johan
Volgende onderwerp: taalvraagjie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 03:39:17 MGT 2024