Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » taalvraagjie...
taalvraagjie... [boodskap #24577 is 'n antwoord op boodskap #24579] Wo, 07 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
Wilbert Geijtenbeek  is tans af-lyn  Wilbert Geijtenbeek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wat beteken 'snaaks' eigenlik?
Re: taalvraagjie... [boodskap #24578 is 'n antwoord op boodskap #24577] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
'Snaaks' heeft verschillende betekenissen. Ter illustratie zal ik een aantal
voorbeeldzinnen geven:

'Die grappie is snaaks.' = 'Het mopje is grappig.'
'Hoekom is jy so snaaks met my?' ='Waarom doe je zo raar tegen me?
'Probeer jy nou snaaks wees?' ='Denk je nu leuk te doen?'(m.a.w. niet).
'Hy lyk vir my maar baie snaaks.' ='Hy ziet er heel raar uit.'
'Hollands is 'n snaakse taal.' ='Het Nederlands is een grappig taaltje.'
'Snaaks dat sy nie opgedaag het vir haar afspraak nie.' ='Vreemd dat ze
niet is komen opdagen voor haar afspraak.'
'Hy's maar 'n snaakse ou.' ='Wat een vreemd/raar kerel/vent/gozer is het
tog.'

'Snaaks' kan dus 'raar', 'grappig', 'leuk' of 'vreemd', enz. enz.
betekenen, afhangende van de context.

Groetjes
Hannes v. L.

p.s. Het Afrikaans voor 'eigenlijk' is 'eintlik.'

Wilbert Geijtenbeek skryf in boodskap news:7lvp0j$nvk$1@zonnetje.NL.net...
> Wat beteken 'snaaks' eigenlik?
>
Re: taalvraagjie... [boodskap #24579 is 'n antwoord op boodskap #24577] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 7 Jul 1999 16:39:47 +0200, "Wilbert Geijtenbeek" wrote:
<<>Wat beteken 'snaaks' eigenlik?>>

"funny"
Re: taalvraagjie... [boodskap #24580 is 'n antwoord op boodskap #24579] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoi Wilbert, "snaaks" staat ook gewoon in ons eigen woordenboek, hoor.

"kluchtig, koddig, grappig"

Wilbert Geijtenbeek schreef ...
> Wat beteken 'snaaks' eigenlik?
Re: taalvraagjie... [boodskap #24581 is 'n antwoord op boodskap #24579] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
svjaa  is tans af-lyn  svjaa
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
1. Anders as normaal. Buite die gewone.
2. Lag wekkend. Soos 'n grap.

--
Stephen
Pretoria, South Africa
sv...@mweb.co.za

Wilbert Geijtenbeek skryf in boodskap news:7lvp0j$nvk$1@zonnetje.NL.net...
> Wat beteken 'snaaks' eigenlik?
>
Re: taalvraagjie... [boodskap #24688 is 'n antwoord op boodskap #24579] So, 11 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Mike Erasmus  is tans af-lyn  Mike Erasmus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling skryf:

> On Wed, 7 Jul 1999 16:39:47 +0200, "Wilbert Geijtenbeek" wrote:
>
>> Wat beteken 'snaaks' eigenlik?>>

'n Mopje is gewoon 'grappig' ;-)

>
>
> "funny"
Vorige onderwerp: re: vriende ?
Volgende onderwerp: Voordat jy die Serbiers veroordeel, dink hieroor.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 21:27:57 MGT 2024