Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Openbare onsedelikheid
Openbare onsedelikheid [boodskap #24301] Di, 29 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Vir afwisseling iets wat rerig gebeur het:

My poliesmanvriend (ek sal nie sy naam noem nie)
vertel die volgende ware verhaal.
Hy is aan diens by 'n groot winkelsentrum toe hy
'n swart vrou gewaar wie se regter bors uithang.
Hy stap agter haar aan en sê: "Verskoon my dame,
maar u regter bors steek uit."
Sy kyk hom net so agterdogtig aan en stap verder.
Hy stap weer agter haar aan en sê: "Dame, u regter
bors steek uit. In die stad word dit beskou as
openbare onsedelikheid." Maar weer kyk sy hom net
so skuins aan en loop aan.
Vir die derde keer stap hy agter haar aan, maar nou
raak hy so effe de hel in.
"Luister meid, jou blerrie tiet steek uit!" en hy wys
daarna.
Haar oë rek dat jy net wit sien en toe sê sy: "Hauw, ek
het hom die bybie by die bes galos!!"

Hy vertel ook dat die onluste geweer met gas werk
en met 'n stuk rubber so groot soos 'n flitsbattery
skiet. As jy dan die rubber met 'n Duracell vervang
en 'n betoger daarmee skiet, dan hardloop hy tot ses
keer verder.

Groetnis

Jakes
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24348 is 'n antwoord op boodskap #24301] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jakes skryf in boodskap news:377A2E40.B3B@bake.cookie.com...
> hvl wrote:
>>
>> Hy lieg, want dan kan jy nie meer hardloop nie. Maar hy was seker trots op
>> sy versinsel. Hy't seker ses keer harder gelag. Het jy nog so 'n oulike
>> grappietjie? Druk hom dan in jou gat op!
>>
>> hvl
>>
> Goed Hannes Niemand, ek sal. Het jy dalk vir
> my 'n bietjie vaseline want hierdie grap is
> nogal skurf.
>
> Groete daar in Nederland!
>
> Jakes

Oeps! Betrap: wat nou?

-Hansie Donsie
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24349 is 'n antwoord op boodskap #24301] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nog een van die skim persone op die net wat net tevore kom as daar iets gesê
word waarmee daar nie saam gestem word nie.

Hoekom maak jy nie soos rokkof nie ?
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24350 is 'n antwoord op boodskap #24301] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hy lieg, want dan kan jy nie meer hardloop nie. Maar hy was seker trots op
sy versinsel. Hy't seker ses keer harder gelag. Het jy nog so 'n oulike
grappietjie? Druk hom dan in jou gat op!

hvl

Jakes skryf in boodskap news:3778FEC3.2AC7@bake.cookie.com...
> Vir afwisseling iets wat rerig gebeur het:
>
> Hy vertel ook dat die onluste geweer met gas werk
> en met 'n stuk rubber so groot soos 'n flitsbattery
> skiet. As jy dan die rubber met 'n Duracell vervang
> en 'n betoger daarmee skiet, dan hardloop hy tot ses
> keer verder.
>
> Groetnis
>
> Jakes
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24351 is 'n antwoord op boodskap #24301] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
hvl wrote in message ...
> Jakes wrote in message
> news:377A2E40.B3B@bake.cookie.com...
>> hvl wrote:
>>>
>>> Hy lieg, want dan kan jy nie meer hardloop nie. Maar hy was seker trots op
>>> sy versinsel. Hy't seker ses keer harder gelag. Het jy nog so 'n oulike
>>> grappietjie? Druk...

GESENSOR

>>>
>>> hvl
>>>
>> Goed Hannes Niemand, ek sal. Het jy dalk vir
>> my 'n bietjie vaseline want hierdie grap is
>> nogal skurf.
>>
>> Groete daar in Nederland!
>>
>> Jakes
>
>
> Oeps! Betrap: wat nou?
>
> -Hansie Donsie
>
>
...volgende keer jou woorde tel?
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24352 is 'n antwoord op boodskap #24301] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
hvl wrote:
>
> Hy lieg, want dan kan jy nie meer hardloop nie. Maar hy was seker trots op
> sy versinsel. Hy't seker ses keer harder gelag. Het jy nog so 'n oulike
> grappietjie? Druk hom dan in jou gat op!
>
> hvl
>
Goed Hannes Niemand, ek sal. Het jy dalk vir
my 'n bietjie vaseline want hierdie grap is
nogal skurf.

Groete daar in Nederland!

Jakes
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24376 is 'n antwoord op boodskap #24301] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Jakes

> totsiens dus aan almal, ek sal julle nie
> weer iets gee om oor te bitch nie.

Dieselfde jakes wat in alt.flame.niggers pos oor "dem niggers" in suid-afrika;
dieselfde jakes wat grappies vertel in za.humour en aus.jokes en waarvan vier
uit vyf te doen het met seks, die grootte van die penis of die "forrrce of the
squirt"; dieslefde jakes vir wie die een grappie uit die vyf wat nie oor seks
handel nie, wel te doen het met stereotipe - chinese wat agter 'n bos uitspring
en "suplise" skree; dieselfde jakes wat siener van rensburg se voorspellings in
za.xhosa voorhou as die manier waarop die boere "uit die kak" gaan kom.

Dieselfde jakes vir wie ek sê - good riddance.
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24377 is 'n antwoord op boodskap #24301] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> Jakes
>
>> totsiens dus aan almal, ek sal julle nie
>> weer iets gee om oor te bitch nie.
>
> Dieselfde jakes wat in alt.flame.niggers pos oor "dem niggers" in suid-afrika;
> dieselfde jakes wat grappies vertel in za.humour en aus.jokes en waarvan vier
> uit vyf te doen het met seks, die grootte van die penis of die "forrrce of the
> squirt"; dieslefde jakes vir wie die een grappie uit die vyf wat nie oor seks
> handel nie, wel te doen het met stereotipe - chinese wat agter 'n bos uitspring
> en "suplise" skree; dieselfde jakes wat siener van rensburg se voorspellings in
> za.xhosa voorhou as die manier waarop die boere "uit die kak" gaan kom.
>
> Dieselfde jakes vir wie ek sê - good riddance.

Hmmm...... Ek ken nie sy gedrag op ander nuusgroepe nie, maar my
reaksie is "Amen".

Desnieteenstaande: Gesels vandag met vriend uit die Oos-Kaap. Hy en sy
vrou het drie pleegkinders, benewens drie van hul eie (as buitelanders
- 'ollanners - mag hulle nie aanneem nie, maar hulle mag pleegsorg
verskaf). Al ses kry tuisonderwys. Kla vriend oor bepaalde probleme.
(Die pleegkinders kom klaarblyklik almal uit erg getraumatiseerde
gesinne). Vra ek - bloot as deel van my "diagnose" (maar ek het al
tevore van die pleegkinders te siene gekry): "Uit watter kultuurgroep
kom hulle?" Seg vriend 'ollanner: "Twee kaffertjies en 'n klein koelie
- en almal praat Hollands".
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24378 is 'n antwoord op boodskap #24301] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
hvl wrote in message ...
> Nou besef ek ('n bietjie laat) wat fout is.

Nee, jy besef steeds nie. Indien jy langer as 2 dae die ng se gebabbel lees,
sal jy agterkom hierdie ng het nie 'n bepaalde karakter nie en kan dus nie
getipeer word nie.

Die Duracell-mentaliteit is
> blykbaar op hierdie 'nuusgroep' die gewaardeerde norm. Diegene wat dit
> (weliswaar 'n bietjie grof) bestry, is dan die 'afkraker'.

As jy dink Jakes se vertelling is louter snert, sê dit dan. Mens gaan nie
in 'ordentlike geselskap' vir ander mense laat weet in presiese terme waar
hulle iets moet bêre nie.

Jou woorde >Oeps! Betrap: wat nou?>

Ek sien jy sit in Nederland en is seker al uitgehonger vir geselskap.
Vertel vir ons: wat maak jy daar, hoe lank is jy al daar, hoe lank gaan jy
daar bly, hoe lyk jou omgewing?

Groete

Shannon
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24379 is 'n antwoord op boodskap #24301] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Jakes was kwaad toe hy geskryf het :

> Ek raak ook dik vir al die afkraakpos

Jakes, dikvel ontwikkel broer. Jy't in elk geval my toestemming nodig voor
jy mag loop. Hoe de h..... dink jy kan "die ligtere sy" voortbestaan
sonder bydraers. ???? Hè. ?? Hierdie donkie kan nie alleen trek
nie....

Omie
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24380 is 'n antwoord op boodskap #24301] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jakes wrote:
>
> Shannon wrote:
>>
>>>
>>> Oeps! Betrap: wat nou?
>>>
>>> -Hansie Donsie
>>>
>>>
>> ...volgende keer jou woorde tel?
>
> Dankie Shannon. Jy kry hulle in elke volk,
> taal en nasie.
> Ek raak ook dik vir al die afkraakpos wat ek
> kry. Totsiens dus aan almal, ek sal julle nie
> weer iets gee om oor te bitch nie.
>
> Groetnis
>
> Jakes

When the going gets tough the tough gets going ...

Snaaks hoe ernstig sommige mense die nuusgroep opneem. Ignoreer die
afkrakers Jakes, jy kry hulel in elke volk, taal en nasie.
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24381 is 'n antwoord op boodskap #24301] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nou besef ek ('n bietjie laat) wat fout is. Die Duracell-mentaliteit is
blykbaar op hierdie 'nuusgroep' die gewaardeerde norm. Diegene wat dit
(weliswaar 'n bietjie grof) bestry, is dan die 'afkraker'. Dit was seker
naief om dit anders te verwag. Wat 'n jammerte nou vir die Taal, Volk en
Nasie. Jakkals verander van hare, maar nie van snare.

Wish me luck as you wave me goodbye...

-Hansie D.

lou skryf in boodskap news:377B3985.3940@hotmail.dinges.com...
> Jakes wrote:
>>
>> Shannon wrote:
>>>
>>>>
>>>> Oeps! Betrap: wat nou?
>>>>
>>>> -Hansie Donsie
>>>>
>>>>
>>> ...volgende keer jou woorde tel?
>>
>> Dankie Shannon. Jy kry hulle in elke volk,
>> taal en nasie.
>> Ek raak ook dik vir al die afkraakpos wat ek
>> kry. Totsiens dus aan almal, ek sal julle nie
>> weer iets gee om oor te bitch nie.
>>
>> Groetnis
>>
>> Jakes
>
> When the going gets tough the tough gets going ...
>
> Snaaks hoe ernstig sommige mense die nuusgroep opneem. Ignoreer die
> afkrakers Jakes, jy kry hulel in elke volk, taal en nasie.
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24382 is 'n antwoord op boodskap #24301] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Shannon wrote:
>
>>
>> Oeps! Betrap: wat nou?
>>
>> -Hansie Donsie
>>
>>
> ...volgende keer jou woorde tel?

Dankie Shannon. Jy kry hulle in elke volk,
taal en nasie.
Ek raak ook dik vir al die afkraakpos wat ek
kry. Totsiens dus aan almal, ek sal julle nie
weer iets gee om oor te bitch nie.

Groetnis

Jakes
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24420 is 'n antwoord op boodskap #24301] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>


> jy noem plasings
> op wat ek NIE gedoen het nie.

Een woord, Jakes - Pateties. Presies dieselfde adres (ja...@bake.cookie.com)
en header informasie in daardie ander poste wat ek noem. Jou protes lui hol en
vals.

> Ek sal my velletjie
> nou dik maak teen al die ProPacems van die lewe en vir
> HULLE lag!

Ek moet sê, ten spyte van jou aanklag oor my sin vir humor (oftewel
klaarblyklike gebrek daaraan), dat hierdie misrabele krabbelpos van jou my wel
laat lag het - presies om daardie rede.

O, nog iets (en ek het dit verwag). So jy sê heel melodramaties en histrionies
dat jy gaan skoert, maar dan sluip jy rond om te sien hoe mense gaan reageer op
jou stelling (wat jy dus nooit regtig bedoel het nie, maar bloot vir histeriese
effek gedoen het - foei tog, jou ego is dan nou gekrenk), en wanneer hulle nie
met sakdoek en as reageer nie, spring jy heel verontwaardig uit en nou is jy
skielik "dikvellig" genoeg. Nee wat, dis soos die ou wat sy eie begrafnis wil
bywoon om te sien wie huil en wie sê wat. Doen jou woord gestand - Skoert.
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24421 is 'n antwoord op boodskap #24301] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
ProPacem wrote:
>
> Dieselfde jakes wat in alt.flame.niggers pos oor "dem niggers" in suid-afrika;
> dieselfde jakes wat grappies vertel in za.humour en aus.jokes en waarvan vier
> uit vyf te doen het met seks, die grootte van die penis of die "forrrce of the
> squirt"; dieslefde jakes vir wie die een grappie uit die vyf wat nie oor seks
> handel nie, wel te doen het met stereotipe - chinese wat agter 'n bos uitspring
> en "suplise" skree; dieselfde jakes wat siener van rensburg se voorspellings in
> za.xhosa voorhou as die manier waarop die boere "uit die kak" gaan kom.
>
> Dieselfde jakes vir wie ek sê - good riddance.

Ek het my aanvanklik gewip maar toe besef ek, hierdie ProPacem
volg my naam slaafs na op al die nuusgroepe (sommiges daarvan kry
ek nie eers nie) Dit kan 'n naamgenoot wees, ou pêl.

HEY, sal Jakes nr.2 asseblief opstaan sodat EK jou kan uitvreet!

Jy laat my rerig belangrik voel as jy so boekhou van al die plasings
wat Jakes doen. Baie baie dankie, jou naampie is reeds in my testament
genoem - jy kan die boek "How to flame tastefully" erf.
Jammer om jou verder teleur te stel maar jy noem plasings
op wat ek NIE gedoen het nie. Sheet, ek wens ek het, dan verdien ek
immers jou flymery!

Sorry ou pêl, dit is ook nie my skuld dat jy zielts sin vir humor het
nie. Wanneer het JY laas gelag? Het jy al OOIT gelag? Lag 'n slag vir
jouself en jy sal sien dat jou "optorektomitaitis" vinnig sal opklaar!

Verklaring: "Optorektomitaitis" 'n Virale infeksie wat slegs die senuwee
tussen die oog en die rektum aantas. Die gevolg is dat die geïnfekteerde
individu 'n k@k uitkyk op die lewe het.
Prognose: Baie goed indien daar minstens ses maal per dag gelag word.
Koste verbonde aan behandeling: R0.00

"Skeidsregter, nuwe bal asseblief!"

Groetnis

Jakes (nr.1)

ns Dankie Omie Hans vir die goeie raad. Ek sal my velletjie
nou dik maak teen al die ProPacems van die lewe en vir
HULLE lag!
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24448 is 'n antwoord op boodskap #24301] Sa, 03 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> O, nog iets (en ek het dit verwag). So jy sê heel melodramaties en histrionies
> dat jy gaan skoert, maar dan sluip jy rond om te sien hoe mense gaan reageer op
> jou stelling

Ek dink die meeste wat sê dat hulle gaan skoert, sit maar steeds getrou en
hou ons ng dop. Ek glo dat selfs Hennerietjie en Henri van 'Tsinien' op die
rand sit en loer.

Oom Hans, ek glo dat as ons hard genoeg roep sal Hennerietjie van hom laat
hoor. Ek dink selfs sy pa sal toelaat dat hy weer aan ons skryf, veral
aangesien sake op die nuusgroep darem nou van ligter aard is en daar selfs
humor na vore getree het.

Ek is al lankal lus om te hoor hoe dit op Tsinien gaan en of sake t.o.v. di
e 'potholes' nou al verbeter het.

Groete

Shannon
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24462 is 'n antwoord op boodskap #24301] So, 04 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 Jul 1999 17:25:35 +0200, "Shannon"
wrote:

|
|Ek is al lankal lus om te hoor hoe dit op Tsinien gaan en of sake t.o.v. di
|e 'potholes' nou al verbeter het.
|
Gaan besoek hom op sy website en vra hom om terug te kom.

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is ..... die res ken julle.

=|:^)

Johan
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24463 is 'n antwoord op boodskap #24301] So, 04 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Mens gaan nie
> in 'ordentlike geselskap' vir ander mense laat weet in presiese terme waar
> hulle iets moet bêre nie.

Sorteer daai soort humor onder ordentlike geselskap? Dis dan vir my iets
nuuts. Maar mens is seker nooit te oud om te leer nie.

Van humor of die gebrek daaraan gepraat, gelukkig is daar ook ander
variante van humor, as net daai tipe. En gelukkig hoef ProPacem of
enigiemand anders aan niemand hulle sin vir humor te bewys, as hulle nou per
toeval (of juis nie per toeval) nie vir sulke 'snaaksighede' kan lag nie.
Regtig te veel moeite.

Mooibly
-Hannes
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24488 is 'n antwoord op boodskap #24301] Ma, 05 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
hvl wrote in message ...
> Mens gaan nie
>> in 'ordentlike geselskap' vir ander mense laat weet in presiese terme waar
>> hulle iets moet bêre nie.
>
>
> Sorteer daai soort humor onder ordentlike geselskap?

Nee, maar ek laat my nie uitlok om 'n swak uitlating te maak op iemand se
'daai soort humor' nie.

Dis dan vir my iets
> nuuts. Maar mens is seker nooit te oud om te leer nie.
>
> Van humor of die gebrek daaraan gepraat, gelukkig is daar ook ander
> variante van humor, as net daai tipe. En gelukkig hoef ProPacem of
> enigiemand anders aan niemand hulle sin vir humor te bewys, as hulle nou per
> toeval (of juis nie per toeval) nie vir sulke 'snaaksighede' kan lag nie.
> Regtig te veel moeite.
>
> Mooibly
> -Hannes

...en nou weet ons steeds niks van jou af nie, hoe lank woon jy al daar?
Hoe lyk jou omgewing, vertel, vertel...

Groete

Shannon
Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24562 is 'n antwoord op boodskap #24301] Wo, 07 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Shannon skryf in boodskap news:7lsaj2$2s6h$2@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> hvl wrote in message ...
>> Mens gaan nie
>>> in 'ordentlike geselskap' vir ander mense laat weet in presiese terme waar
>>> hulle iets moet bêre nie.
>>
>>
>> Sorteer daai soort humor onder ordentlike geselskap?
>
> Nee, maar ek laat my nie uitlok om 'n swak uitlating te maak op iemand se
> 'daai soort humor' nie.

As ek nou weer skryf, sal ek maar my beste moet try om beskaafd en
gesiviliseerd te reageer op !@# soos die van Jakes, m.a.w. ek moet poep,
maar dit moet na laventel ruik. (Ag, daar is ek nou al wéér in die anale
fase.) Dit sal seker moeilik wees, maar soos ek sê, ek sal my bes probeer.
Ek wil darem nie weggejaag word deur al die mense wat hier so hard besig is
om beskaafd te wees nie.

> ...en nou weet ons steeds niks van jou af nie, hoe lank woon jy al daar?
> Hoe lyk jou omgewing, vertel, vertel...
>
> Groete
>
> Shannon

Ek bly al sewe jaar in Holland, vettes 'n mares. Ag askies, ek bedoel
Néderland.
En Londen is 'n baie duur stad.

-H.
Vorige onderwerp: Kritiese koerante in Afrikaans
Volgende onderwerp: Adres verandering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:53:42 MGT 2024