Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Nuwe kietergeftie
'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2364] Sa, 30 Augustus 2003 19:53 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan koop toe vandag in Rosebank
'n werklik handige stukkie hardeware, na aanleiding
van 'n 'JunkMail' advertensie, en een wat ek op
kantoor gesien het.

USB Flash Disk word dit genoem, en dit word
ook geadverteer as Flash Memory. Een winkel
wat ek geskakel het, het dit selfs 'n
Microsoft Memory Stick genoem.
Op die houer staan egter 'USB Flash Disk'.

Vir diè wat nie weet wat dit is nie, dit is 'n ekstra
hardeskyf, so lank soos my duim, en ietwat dikker.
Dit pas by die USB port in, en onmiddelik het jy 'n
nuwe hardeskyf, waarop jy data kan bêre.
Verskillende groottes, 128 MB is die een wat ek
gekoop het.

Prop dit in die USB port, laai wat jy op 'n ander masjien
wil hê, trek dit uit, en hang dit om jou nek met die
spesiale toutjie daarvoor voorsien:-)

Wanneer by die ander rekenaar, prop dit in die USB port,
indien WIN 200/ME of XP hoef nie eens 'n drywer
geinstalleer word nie. Skakel jou masjien aan, en jy het
'n ekstra dryf, wat weg is wanneer dit weer uitgehaal is.

Gaan koop dit gerus, dit is werklik handig.

Aan die Gautengers, vra vir my waar om dit te koop.
Incredible Connection vra R600 - 'n winkel in Pretoria
vra R399 wat baie goed geklink het, tot ek dit in
Rosebank vir R299 gekoop het.

'Kay o'aky, ek weet ek is die enigste Gautenger hier,
maar vind pryse by 'n paar winkels uit eer jy koop.

Ek gaan nou na die website kyk (vanaf scsaa gaan
kyk jy na die webwerf:-) en sal die url nou vir julle deurgee.


Die Uwe

Speedy Gonzales
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2365 is 'n antwoord op boodskap #2364] Sa, 30 Augustus 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Aug 2003 21:53:19 +0200, Speedy Gonzales wrote:

>
>

>
> Ek gaan nou na die website kyk (vanaf scsaa gaan
> kyk jy na die webwerf:-) en sal die url nou vir julle deurgee.
>
>
> Die Uwe
>
> Speedy Gonzales
>

Dit is toe niks werd nie
http://www.t-tech.co.za

Sommige mense wat 'n 'Under Construction'
boodskap daar laat, wys dit 'n jaar later
miskien steeds.
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2366 is 'n antwoord op boodskap #2364] Sa, 30 Augustus 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek het ook soon Memory Stick gekoop. Dis ook baie gemaklik vir my.

Hans Kamp (NL).
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2367 is 'n antwoord op boodskap #2366] Sa, 30 Augustus 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Aug 2003 22:34:08 +0200, "Hans Kamp" wrote:

>
>
> Ek het ook soon Memory Stick gekoop. Dis ook baie gemaklik vir my.
>
> Hans Kamp (NL).
>

Ja Hans, ek vind dit, veral omdat ek met verskillende rekenaars werk,
die antwoord op menige probleem. Tot op hede gebruik ek dikwels nog
'n dos program met die naam 'Fastwire'. Die program gebruik ek al
omtrent 13jaar lank, en dit gaan nou met pensioen. Tensy daar
grooot hoeveelhede data is wat geskuif moet word.

Vir die mense wat dit nie ken nie, hier is 'n beskrywing.

http://www.myminidisk.com/

Speedy
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2370 is 'n antwoord op boodskap #2367] So, 31 Augustus 2003 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:8a42lvg08b2h20i904i4hdjbk72bjt6b5i@4ax.com...
> On Sat, 30 Aug 2003 22:34:08 +0200, "Hans Kamp"
> wrote:
>
>>
>>
>> Ek het ook soon Memory Stick gekoop. Dis ook baie gemaklik vir my.
>>
>> Hans Kamp (NL).
>>
>
> Ja Hans, ek vind dit, veral omdat ek met verskillende rekenaars werk,
> die antwoord op menige probleem.

Ek het twee rekenaars: één op my buro ('n buro-model) en 'n sgn. laptop (wat
ek ooral mee kan neem). Vir my stick het ek 45 euro betaal (ek is 'n
Nederlander, dus woon ek in Europa). Dit is 'n bietjie duur, maar soos ek al
gesê het, is het baie handig.

Hans Kamp.
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2372 is 'n antwoord op boodskap #2370] So, 31 Augustus 2003 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 31 Aug 2003 10:43:13 +0200, "Hans Kamp" wrote:


>> Ja Hans, ek vind dit, veral omdat ek met verskillende rekenaars werk,
>> die antwoord op menige probleem.
>
> Ek het twee rekenaars: één op my buro ('n buro-model) en 'n sgn. laptop (wat
> ek ooral mee kan neem). Vir my stick het ek 45 euro betaal (ek is 'n
> Nederlander, dus woon ek in Europa). Dit is 'n bietjie duur, maar soos ek al
> gesê het, is het baie handig.
>
> Hans Kamp.
>

My sekretaresse het 'n rekenaar op haar lessenaar.
Op kantoor gebruik ek 'n 'Notebook'. (Tog vreemd
dat die woord 'Notebook' nooit inslag kon vind nie
en 'Laptop' of 'Skootrekenaar' in gebruik gebly het.
Inderwaarheid bestaan 'n laptop nie meer nie, en
was in grootte tussen die 'desktop' en 'notebook'.
Tòg word notebooks as laptops geadverteer..
genoeg hiervan, want dit nie werklik van belang nie)

Twee rekenaars op kantoor dus, en twee by die huis
wat op 'n netwerk met mekaar gekoppel is. En 'n
vergete notebook wat in 'n ander lessenaar in my
studeerkamer gebêre is. Diè het ek as 'n koerier gebruik:-)
Dit is dus my koerier wat ek gebruik om inligting tussen
bestemmings te skuif:-)
En dit is waarom ek, net soos jy,
hierdie implement (by gebrek aan 'n beter woord:-)
werklik handig vind. Hoef data nie meer op cd's te
skryf of ethernetkoorde te gebruik nie.

Miskien moet ek die ander groep ook daarvan vertel.
Daar sal mense wees wat soos jy, lankal daarvan
weet, maar ook sal daar mense wees wie dit handige
inligting sal wees.


Speedy
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2375 is 'n antwoord op boodskap #2367] So, 31 Augustus 2003 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
> Ja Hans, ek vind dit, veral omdat ek met verskillende rekenaars werk,
> die antwoord op menige probleem. Tot op hede gebruik ek dikwels nog
> 'n dos program met die naam 'Fastwire'. Die program gebruik ek al
> omtrent 13jaar lank, en dit gaan nou met pensioen. Tensy daar
> grooot hoeveelhede data is wat geskuif moet word.
>
> Vir die mense wat dit nie ken nie, hier is 'n beskrywing.
>
> http://www.myminidisk.com/
>
> Speedy

Al hierdie data wat jy so rondskuif gaan jou nog in die moeilikheid
laat beland...:-) En dit laat my dink, waar is Andries deesdae...besig
om "data" rond te skuif?

Lorinda
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2377 is 'n antwoord op boodskap #2375] So, 31 Augustus 2003 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Al hierdie data wat jy so rondskuif gaan jou nog in die moeilikheid
> laat beland...:-) En dit laat my dink, waar is Andries deesdae...besig
> om "data" rond te skuif?
>
> Lorinda

Hy is na die vyand se binnekring geskuif.
Dubbelagent!

Speedy
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2381 is 'n antwoord op boodskap #2377] So, 31 Augustus 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
>>
>> Al hierdie data wat jy so rondskuif gaan jou nog in die moeilikheid
>> laat beland...:-) En dit laat my dink, waar is Andries deesdae...besig
>> om "data" rond te skuif?
>>
>> Lorinda
>
> Hy is na die vyand se binnekring geskuif.
> Dubbelagent!
>
> Speedy

Andries is in Namibia???

Lorinda
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2385 is 'n antwoord op boodskap #2381] So, 31 Augustus 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Aug 2003 06:50:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
>>>
>>> Al hierdie data wat jy so rondskuif gaan jou nog in die moeilikheid
>>> laat beland...:-) En dit laat my dink, waar is Andries deesdae...besig
>>> om "data" rond te skuif?
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Hy is na die vyand se binnekring geskuif.
>> Dubbelagent!
>>
>> Speedy
>
> Andries is in Namibia???
>
> Lorinda


LOL... jy't my lekker aan die lag:-)))
Somtyds kan mens vir die vyand respek hê ook.
Slegs somtyds

DD
Re: 'n Nuwe kietergeftie [boodskap #2403 is 'n antwoord op boodskap #2385] Di, 02 September 2003 00:19 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:o1e4lvgue0gtam19o4mmebqrmtkanvoig1@4ax.com...
>>
>> Andries is in Namibia???
>>
>> Lorinda
>
>
> LOL... jy't my lekker aan die lag:-)))
> Somtyds kan mens vir die vyand respek hê ook.
> Slegs somtyds
>
> DD

Ja, mens kan, en dit help daartoe mee dat jy nie die vyand onderskat nie.
Maar dan moet dit 'n vyand wees wat respek waardig is......

Lorinda
Vorige onderwerp: Ou sterke werkwoorde in Afrikaans
Volgende onderwerp: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:20:37 MGT 2024