Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA
Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83042] Vr, 29 Augustus 2003 08:32 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Bad - you sleep on it in the badroom
Beds - mossies, doves, etc
Beg - container, as in shopping beg, hand-beg, tog-beg
Ben - to set alight
Chealdren - our future is in their hands
Chetz - where worshippers go on Sundays
Cuds - you can play poker or rummy with them
Cut - a small donkey-drawn vehicle
Debben - city in KZN
Deekshunry - where you find weds
Detty - opposite of clean
Die?llas - as in drug die?llas or wee-pon die?llas
Driva - holds the steering wheel of a teksi
Duck - very duck at night when the lights are all off
Ebben - you get ebben erriors and rural erriors
Effrican - from the continent of Africa
Eth - Where we leef on
Erriors - districts, e.g. ebbon erriors
Ewways - eg. SAA, Comair
Fems - companies, e.g., Anglo-American
Fest - the one before second and third
Fok - used with nifes
Fum - you can fum with ship or kettle
Fumma - he owns the fum
Guddin - where you grow kebbijees
Geave - you MUST geave, I WILL take
Get - a hinged device in a fence
Hair - as opposed to heem
Heppi - state of elatement, e.g. I?m so heppi - I just voted
Hiss - masculine form of hairs
Hubba - where sheeps dock
Jems - little bugs that give you the flu
Kah - what you drive around in
Kebbijees - vegetable
Keptown - some think parliament doesn?t belong there
Kettegry - in a system of classification
Kipper - one who kips, as in goal kipper
Kleenix - where nesses weck
Kot - where the judges sit
Len - to acquire knowledge
Leeda - as in Arwa Leeda, the president
Leef - If you don't leef you are dead
Lungwich - weds what are spokkin
Nesses - they weck in kleenix and hospitals
Pee pull - powa to da pee pull
Peppa - one way to get the news
Pesson - one of pee pull
Pees - symbolised by white dove
Pees-Tox - between IRA and John Major
Reeva - e.g. Limpopo, Vaal, Orange
Regime - anything to describe pre-1994
Ree kwest - replaced by dee mands
Sheep - big boat
Shex - houses in squatter camps
Ship - provider of wool
Shit of Peppa - something to write on
Shuck-attak - if the shuck-net is brokkin
Shuck-nets - at Debben, for safety of sweamas
Spitch - what politicians make at a relly
Sweamas - compete in a sweaming pul
Teksi - kah for hire - sometimes parrot teksi
Thest - ice cold Coke will relieve it on a hot day
Tipic ally - characteristic
Tocks - negotiations
Ummy - military force
Wee men - ladies
Wee pon - a gun
Wean-dow - with glus for throwing bricks through
Weaner - the one with the most votes
Weds - what the dictionary is made up of
Wekkas - do the weck
Weld - the eth
Wems - small crawly creatures
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83051 is 'n antwoord op boodskap #83042] Vr, 29 Augustus 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Chris wrote

Dit kom natuurlik nou van 'n persoon wat heelwaarskynlik
'n baie duidelike Afrikaanse aksent in sy Engels het. Dit is
vir my tog so interessant dat dit nou een ding is wat 'n sekere
soort Afrikaner gebruik om sy meerderwaardigheid teenoor
sy swart medebroers te probeer bewys. Ondertussen is daar
'n hele klomp swart mense met beter " Britse" aksente
as meeste Afrikaners, deels omdat hulle in Brittanje studeer
het.
Ek, wat meer as dertig jaar uit SA is, het nog 'n duidelike
SA aksent, wat maklik herken word deur mense wat van
verskillende aksente weet, meestal Engelse uit Engeland.
Ek is trots op my aksent. En niemand spot daarmee nie.
Behalwe op een plek waar ek gewerk het ('n hospitaal)
en waar ek aanhoudend die woord " cork" op die Engelse
manier uitgespreek het as hier in Noord-Amerika waar
hulle dit " corrrrk" uitspreek, baie nader aan die Afrikaanse
" kurk" as aan die Engelse " cork."

Gloudina
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83066 is 'n antwoord op boodskap #83051] Sa, 30 Augustus 2003 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
D�j� Vu

"@rogers.com
>
> Dit kom natuurlik nou van 'n persoon wat heelwaarskynlik
> 'n baie duidelike Afrikaanse aksent in sy Engels het. Dit is
> vir my tog so interessant dat dit nou een ding is wat 'n sekere
> soort Afrikaner gebruik om sy meerderwaardigheid teenoor
> sy swart medebroers te probeer bewys. Ondertussen is daar
> 'n hele klomp swart mense met beter " Britse" aksente
> as meeste Afrikaners, deels omdat hulle in Brittanje studeer
> het.
> Ek, wat meer as dertig jaar uit SA is, het nog 'n duidelike
> SA aksent, wat maklik herken word deur mense wat van
> verskillende aksente weet, meestal Engelse uit Engeland.
> Ek is trots op my aksent. En niemand spot daarmee nie.
> Behalwe op een plek waar ek gewerk het ('n hospitaal)
> en waar ek aanhoudend die woord " cork" op die Engelse
> manier uitgespreek het as hier in Noord-Amerika waar
> hulle dit " corrrrk" uitspreek, baie nader aan die Afrikaanse
> " kurk" as aan die Engelse " cork."
>
> Gloudina
>
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83070 is 'n antwoord op boodskap #83051] Sa, 30 Augustus 2003 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is SO irriterend ou vrou. Wil jy nie terugtrek Suid Afrika toe om tussen
jou swart broers te kom bly nie? Jy sal goed inpas daar in Soweto. Jy, met
jou gedigte, laat my terugdink aan iemand uit my verlede, so 'n ou vet girl
met puisies wat my net so irriteer het. Een ding slegter as 'n slegte
houtkop is 'n liberale pienk afrikaner soos jy. Sies ...... jig. Jy besoedel
hierdie wonderlike dag met jou teenwoordigheid.
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83072 is 'n antwoord op boodskap #83070] Sa, 30 Augustus 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote

> Jy is SO irriterend ou vrou. Jy besoedel
> hierdie wonderlike dag met jou teenwoordigheid.

Nou, ou Spencer, soos enige sielkundige, wat sy
sout werd is, vir jou kan vertel, hierdie bostaande
opmerking van jou spreek volumes, nie van my
nie, maar van jou. Dat ek, wat nou omtrent
sesduisend myl van jou af kan sit, jou dag kan
affekteer met my teenwoordigheid op die
kuberruimte, dui daarop dat ek snare aanroer
wat jy eintlik nie wil aangeroer hê nie. Ek laat
jou ongemaklik voel. Dis vir jou gees nie
natuurlik dat 'n persoon, wat duidelik goeie
Afrikaans skryf, en haar vereenselwig met die
beste wat daar in die Afrikaner is, dinge sê
oor witnerwe wat opmerkings maak oor die
manier waarop swart mense Engels praat,
terwyl hulle breë Afrikaanse aksente natuurlik
op hulle eie dowe ore val. Sal ek begin om vir
jou te vertel hoe Afrikaners in SA Engels praat?
Dan sal jy darem 'n spulletjie sien. Was jy al
ooit in die geselskap van Engelse Suid-Afrikaners
wat vergeet het dat jy 'n Afrikaner is, en dan
van Afrikaners en hulle aksente sit en grappe
maak?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83081 is 'n antwoord op boodskap #83072] Sa, 30 Augustus 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoor hier, eintlik roer jy nie regtig my snare aan nie. Jy's net ongelooflik
irriterend met jou "penkop" en "Hessie" praatjies en jou gedigte. Dan dink
jy boonop jy's 'n kafferkenner omdat jy 'n paar goeie herinneringe van hulle
uit jou jongdae het. Die Afrikaneraksent en grappe pla my nie want ek weet
dis die waarheid, maar dis jou swart boetie mentaliteit wat my walg. Relax
ou vrou - ek haat jou darem nie. Haai, eintlik was ek lelik met jou. Skuus
Tannie - ek sal probeer om dames mooier te behandel.
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83089 is 'n antwoord op boodskap #83081] Sa, 30 Augustus 2003 19:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote
...
> Hoor hier, eintlik roer jy nie regtig my snare aan nie. Jy's net ongelooflik
> irriterend met jou "penkop" en "Hessie" praatjies en jou gedigte

Ek sê weer: probeer analiseer hoekom dit
aan jou 'n verskil maak. Hinder dit jou dat
iemand in Kanada 'n premium sit op die
verspreiding van Afrikaanse digwerk? Wat
irriteer jou?

Penkop op die walle van die Ottawa-
rivier.
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83090 is 'n antwoord op boodskap #83081] Sa, 30 Augustus 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote

Relax
> ou vrou - ek haat jou darem nie. Haai, eintlik was ek lelik met jou. Skuus
> Tannie - ek sal probeer om dames mooier te behandel.

Wel, Spencertjie (met jou Engelse naampie), sit dan 'n wag
voor jou ou suurpruim van 'n mond en tel jou woorde. En gaan
sien duidelik 'n sielkundige. Jy het 'n probleem erens in die
verskrompelde dieptes van jou hart. Enigiemand wat nog van
"kafferboeties" praat ( dis nou in 'n land waar ag uit die tien
mense wat by jou verbyloop, kaffers is) het duidelik 'n emosionele
probleem.

Tant Hessie Freud
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83093 is 'n antwoord op boodskap #83090] Sa, 30 Augustus 2003 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Fokken teef

"@rogers.com" wrote in message
news:1F64b.44320$kH3.17633@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Spencer wrote
>
> Relax
>> ou vrou - ek haat jou darem nie. Haai, eintlik was ek lelik met jou. Skuus
>> Tannie - ek sal probeer om dames mooier te behandel.
>
> Wel, Spencertjie (met jou Engelse naampie), sit dan 'n wag
> voor jou ou suurpruim van 'n mond en tel jou woorde. En gaan
> sien duidelik 'n sielkundige. Jy het 'n probleem erens in die
> verskrompelde dieptes van jou hart. Enigiemand wat nog van
> "kafferboeties" praat ( dis nou in 'n land waar ag uit die tien
> mense wat by jou verbyloop, kaffers is) het duidelik 'n emosionele
> probleem.
>
> Tant Hessie Freud
>
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83096 is 'n antwoord op boodskap #83093] Sa, 30 Augustus 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote

> Fokken teef

Sien, Vetsak, wat ek bedoel.

Tant Hessie Jung
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83140 is 'n antwoord op boodskap #83051] Ma, 01 September 2003 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
@rogers.com wrote:

Dit is vir my tog so interessant dat dit nou een ding is wat 'n sekere
soort Afrikaner gebruik om sy meerderwaardigheid teenoor sy swart medebroers
te probeer bewys.

Ek hoop nie ek haal wat jy geskryf het uit konteks aan nie. Jy ken my nie
baie goed nie in teendeel ken jy my glad nie eers nie. Ek pos baie min op
die ng. Ek het die bostaande stuk deur epos gekry dit baie amusant gevind
en gedink ek sal dit deel met mense wat in SA bly wat elke dag luister na
geprekke op die TV en baie mooi moet dink wat nou gese is. Ek het nog nooit
gedink ek is beter of praat beter as iemand anders nie. As ek jou of iemand
anders te na gekom het, vra ek onverskoning. Dit was nie my bedoeling nie.
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83144 is 'n antwoord op boodskap #83140] Ma, 01 September 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Chris wrote

Ek het die bostaande stuk deur epos gekry dit baie amusant gevind
> en gedink ek sal dit deel met mense wat in SA bly wat elke dag luister na
> geprekke op die TV en baie mooi moet dink wat nou gese is. Ek het nog nooit
> gedink ek is beter of praat beter as iemand anders nie. As ek jou of iemand
> anders te na gekom het, vra ek onverskoning. Dit was nie my bedoeling nie.

Wel, volgende keer, as jy een van hierdie boring-
hooghartige-spot-met-swart-aksente stukke goed
op die internet kry, hou dit vir jouself. Dit vervuil
die internet. En dit besoedel die inbors van die
Afrikaners. Een van die dinge wat Afrikaners moet
verstaan, is dat hulle hulle eie aksent het. En dat
hulle snaaks vir mense klink. Maar dat dit veragtelik
is om met 'n Afrikaanse aksent te spot. Net soos
dit vir Afrikaners veragtelik is om met swart aksente
te spot.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Betekenis van nuwe woorde in die nuwe SA [boodskap #83175 is 'n antwoord op boodskap #83144] Di, 02 September 2003 05:19 Na vorige boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Dit lyk vir my jy is iemand as 'n mens onverskoning vra hom nog 'n slag in
die tande skop. Wat die vervuiling van die internet betref is hierdie net
'n nuusgroep op die internet en nie die internet nie.
Die dag as ek nie vir my self kan lag nie, en die dag as ek kwaad word oor
ander vir my lag moet ek maar nie meer met mense saam leef nie.

@rogers.com wrote:

>
> Chris wrote
>
> Ek het die bostaande stuk deur epos gekry dit baie amusant gevind
>> en gedink ek sal dit deel met mense wat in SA bly wat elke dag luister na
>> geprekke op die TV en baie mooi moet dink wat nou gese is. Ek het nog
> nooit
>> gedink ek is beter of praat beter as iemand anders nie. As ek jou of
> iemand
>> anders te na gekom het, vra ek onverskoning. Dit was nie my bedoeling
>> nie.
>
> Wel, volgende keer, as jy een van hierdie boring-
> hooghartige-spot-met-swart-aksente stukke goed
> op die internet kry, hou dit vir jouself. Dit vervuil
> die internet. En dit besoedel die inbors van die
> Afrikaners. Een van die dinge wat Afrikaners moet
> verstaan, is dat hulle hulle eie aksent het. En dat
> hulle snaaks vir mense klink. Maar dat dit veragtelik
> is om met 'n Afrikaanse aksent te spot. Net soos
> dit vir Afrikaners veragtelik is om met swart aksente
> te spot.
>
> Penkop van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: 'n Nuwe kietergeftie
Volgende onderwerp: GBA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 02:46:23 MGT 2024