Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Geskenk vir Katryn (Not)
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 21:25 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Katryn, ek sien vandag die volgende in die Guardian:
>
> "President Bush is now unarguably a model president. That is to say, a
> 12-inch model of the president dressed as a fighter pilot is on the market".

Sheeesh....
Is dit 'n bubblehead....skuus, ek het bedoel om te vra of dit 'n
bobblehead poppie is?
:-))

> Dink jy die kindertjies in die VSA gaan almal een vir Kersfees wil hê?:-))

Sheesh....

> Lorinda (wat nou darem weet wat Katryn nie vir Kersfees wil hê nie).

LOL! Jy is baie perseptief (Wat is perceptive nou weer in Afr?)
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2314 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Ja, ek dink dit is...:-) Bly maar weg uit speelgoedwnkels in die vervolg,
> dit sal nie goed vir bloedruk wees nie. Dan kan ek 'n ander artikel in die
> Gaurdian lees "No stone left standing as woman goes on rampage in Alabama
> toyshop".:-)

Hehehehe...goeie raad. :-) Maar dit sal nie ek wees daai nie, want jy
sal my nie maklik in Alabama kry nie. :-) Ons het vir 'n jaar in
Auburn, AL gewoon, en dit was die allergoorste jaar in my hele lewe.
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2316 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Aug 2003 17:25:15 -0400, Katryn wrote:


>
> LOL! Jy is baie perseptief (Wat is perceptive nou weer in Afr?)
>

Dit is verseker, Katryn.
Oplettend is sy beslis:-)

DD
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2317 is 'n antwoord op boodskap #2316] Wo, 27 Augustus 2003 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Dit is verseker, Katryn.
> Oplettend is sy beslis:-)

Oplettend!! Ai, wat sal ons sonder jou hier doen? :-) Dankie, DD.

Terloops, dink jy nie dis dalk nou tyd dat jy aan Lorinda verduidelik
waarom jy so kort epos adres het? Ek glo nie sy ken die agtergrond
nie.
;->
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2318 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Okay, jy kan dan maar enige speelgoedwinkel verwoes, dit hoef nie in Alabama
> te wees nie...:-)
>
> Lorinda
>
>

Verwoest jij maar niks Katryn, dan hebben de Voodoo-mensen nog iets
omhanden...

Roely
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2319 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Die storie sal egter in Alabama pas, hulle sal dalk dink jy het dit gedoen
> om 'n statement te maak vir of teen hulle hulle huidige griewe...:-))

LOL. Ja, jy het natuurlik 'n goeie punt daar beet.
BTW die graniet blok met die 10 gebooie is toe gisteraand verwyder,
en die ouens protesteer nogsteeds. Nou kom mense blykbaar al van oral
oor die land om te help prosteteer. Can you believe it?

> Waarom was dit die goorste jaar van jou lewe, of was dit so goor dat jy
> liewer nie daaroor wil praat nie? As dit so is sal ek heeltemaal verstaan.
> Okay, jy kan dan maar enige speelgoedwinkel verwoes, dit hoef nie in Alabama
> te wees nie...:-)

Nee, ek praat mos oor enigiets! :-) Auburn is ook 'n
studentedorp soos Athens, maar dit is 'n baie kleiner kampus en
ONGELOOFLIK konserwatief en agter die klip. Lorinda, jy sal dit nie
glo as ek jou vertel hoe konserwatief die mense daar leef nie. En vir
'n studentedorp is dit werklik iets. Daarby is daar ook "klieks" nes
in die ou SA. Die swart mense woon nog meestal buite die dorp en daar
is geweldig baie rassisme. Op Sondae kan jy afslag kry by sekere
restaurante wat dalk oop is - maar jy moet kan bewys dat jy kerk toe
was. Jy moet jou kerk brosjure kan uithaal en wys. Die "bloukop
tannies" op die dorp ken almal en alles. As jy nie aan 'n kerk behoort
nie, dan laat hulle jou so skuldig voel, en word mens soveel gepla met
mense wat dalk goed bedoel, maar hene .
Eeeeeeugh - waar begin ek en waar stop ek? :-)))
Ek dink jy kry die idee? Dit is eintlik 'n baie mooi tipiese Norman
Rockwell tipe dorpie, maar jy sal nie glo hoe opgewonde ek was om weer
'n "normale" groep mense te sien toe ons hier na Athens gekom het nie.
Ek het amper die perskop punk seuns omhels van vreugde!! :-)))
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2320 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Daar is 'n agtergrond?! Ag ek is so bly jy is hier Katryn, jy weet al die
> interessante goed.

Ek weet dalk van die interessante goed, maar jy IS interessant.
:-)
O ja....daar is 'n hele laaaang storie hieraan verbonde. Maar ek sal
dit aan DD self oorlaat om te verduidelik.
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2322 is 'n antwoord op boodskap #2318] Wo, 27 Augustus 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

>> Okay, jy kan dan maar enige speelgoedwinkel verwoes, dit hoef nie in
> Alabama
>> te wees nie...:-)
>>
>> Lorinda

> Verwoest jij maar niks Katryn, dan hebben de Voodoo-mensen nog iets
> omhanden...

Hey Roely. Hoe kom jy so stilletjies hier aan? :-))
LOL. Sjoe, julle twee is lykmy vandag in verwoestende buie? :-)))
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2323 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 22:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Daar het jy nou 'n wonderlike punt beet Roely! Gaan koop een van daai poppe
> Katryn...... en 'n yslike speld :-)

ROTFL!!! En waar sal ek die speld druk?
:-))))
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2324 is 'n antwoord op boodskap #2317] Wo, 27 Augustus 2003 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Aug 2003 18:20:30 -0400, Katryn wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> Dit is verseker, Katryn.
>> Oplettend is sy beslis:-)
>
> Oplettend!! Ai, wat sal ons sonder jou hier doen? :-) Dankie, DD.
>
> Terloops, dink jy nie dis dalk nou tyd dat jy aan Lorinda verduidelik
> waarom jy so kort epos adres het? Ek glo nie sy ken die agtergrond
> nie.
> ;->
>

Dit is die verwysing na oplettendheid wat Katryn aan my kort e-pos
adres laat dink het, Lorinda. Want sy, is ook oplettend. Oplettend
genoeg, om te weet dat 'n kort e-pos adres kort is omdat lengte
op 'n ander kommunikasieplek van toepassing is.

DD
d@d.d
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2326 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 22:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Aug 2003 23:56:37 -0700, "Lorinda" wrote:

>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:cscqkvgkng3jpmk02ia8gppu8cnpejefs4@4ax.com...
>>
>> Dit is die verwysing na oplettendheid wat Katryn aan my kort e-pos
>> adres laat dink het, Lorinda. Want sy, is ook oplettend. Oplettend
>> genoeg, om te weet dat 'n kort e-pos adres kort is omdat lengte
>> op 'n ander kommunikasieplek van toepassing is.
>>
>> DD
>> d@d.d
>>
>
> LOL. Ek begin lig sien! Het dit iets te doen met hoe langer die e-pos adres
> ens, ens, ens,? Maar hoe het jy besluit om die boodskap so oor te dra?:-)
>
> Lorinda
>

uh uh, dit was nie met opset oorgedra nie.
Oplettendheid, sê ons mos:-)

DD
d@d.d
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2327 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Aug 2003 00:01:08 -0700, "Lorinda" wrote:

> Daar is selfs stories op
> hierdie nuusgroep oor fotos in bikinis :-)
>
> Lorinda
>

En stories oor kort e-pos adresse...
wat 'n stywe probleem kan veroorsaak.

Dit is een uur hier. Julle moet lekker slaap.


DD
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2328 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Nie in die eerste plek in die hart nie, weerhou jou hiervan (vir eers).....
> Begin met die been of iets, elke keer as sy beleid jou nie aanstaan nie.
> Stadig maar seker (soos Pavlov se honde) sal hy leer...:-))

LOL! (Ons begin omtrent elke boodskap met LOL deesdae. My maag is al
seer gelag) :-)
Elkgeval, dit lyk asof jy baie kennis dra hiervan. Wat is jou sukses
persentasie?

Die nuutste is sy wonderlike plan om ons geweldige veldbrand probleme
op te los. Dit is 'n briljante plan, en ek kan nie glo dat iemand nie
al voorheen daaraan gedink het nie. Die Bush plan werk so - groot
maatskappye moet so gou as moontlik kontrakte kry om die woude uit te
dun. So veel as moontlik. Want sien, hoe minder bome daar is in ons
forests, hoe minder kan die vure bekadig, en hoe vinniger kan dit
onder beheer gebring word. Is DIT nou nie slim nie? En dan dink
julle ons president is dom. Gmmmfff....
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2330 is 'n antwoord op boodskap #2310] Wo, 27 Augustus 2003 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> O ja, ek moet bysê dat ek nie die stories glo nie, maar stories word net oor
> interessante mense versprei.....:-)

LOL! :-)))

Weet jy wat kry ek vandag in die winkels? Kan jy Marie Biscuits
onthou in SA? Ek was altyd vreeslik lief vir Marie Biscuits en tee.
En mens moes dit vinnig doop (as ma nie kyk nie), anders val die hele
ding in jou tee, en dis 'n gemors. En dit was ook lekker met marmite.
:-)
Elkgeval, vandag was ek weer in die Meksikaanse afdeling, en hulle het
toe iets wat "Maria Cookies" genoem is. Dit lyk PRESIES nes 'n Marie
beskuitjie. Presies dieselfde patroon om die rand van die koekie, en
dan die woord "MARIA" in die middel, en die gaatjies ens.
Ek was heel opgewonde daaroor. Dit proe ongelukkig nie soos ek
Baker's se Marie Beskuitjies onthou nie, maar dis nie sleg nie, en
die pakkie is al so halfpad. :-)
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2335 is 'n antwoord op boodskap #2310] Do, 28 Augustus 2003 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:538qkvojnpd96jg9ccvhq678m8oqh43vhf@4ax.com...
> Sheeesh....
> Is dit 'n bubblehead....skuus, ek het bedoel om te vra of dit 'n
> bobblehead poppie is?
> :-))
>

Ja, ek dink dit is...:-) Bly maar weg uit speelgoedwnkels in die vervolg,
dit sal nie goed vir bloedruk wees nie. Dan kan ek 'n ander artikel in die
Gaurdian lees "No stone left standing as woman goes on rampage in Alabama
toyshop".:-)

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2336 is 'n antwoord op boodskap #2314] Do, 28 Augustus 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:glaqkv40qtee8f14u9de1lkidg74svv1fo@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Ja, ek dink dit is...:-) Bly maar weg uit speelgoedwnkels in die vervolg,
>> dit sal nie goed vir bloedruk wees nie. Dan kan ek 'n ander artikel in die
>> Gaurdian lees "No stone left standing as woman goes on rampage in Alabama
>> toyshop".:-)
>
> Hehehehe...goeie raad. :-) Maar dit sal nie ek wees daai nie, want jy
> sal my nie maklik in Alabama kry nie. :-) Ons het vir 'n jaar in
> Auburn, AL gewoon, en dit was die allergoorste jaar in my hele lewe.

Die storie sal egter in Alabama pas, hulle sal dalk dink jy het dit gedoen
om 'n statement te maak vir of teen hulle hulle huidige griewe...:-))

Waarom was dit die goorste jaar van jou lewe, of was dit so goor dat jy
liewer nie daaroor wil praat nie? As dit so is sal ek heeltemaal verstaan.
Okay, jy kan dan maar enige speelgoedwinkel verwoes, dit hoef nie in Alabama
te wees nie...:-)

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2337 is 'n antwoord op boodskap #2317] Do, 28 Augustus 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:qdbqkvkdtalue4cp31vmukhuuncg15tm0p@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Dit is verseker, Katryn.
>> Oplettend is sy beslis:-)
>
> Oplettend!! Ai, wat sal ons sonder jou hier doen? :-) Dankie, DD.
>
> Terloops, dink jy nie dis dalk nou tyd dat jy aan Lorinda verduidelik
> waarom jy so kort epos adres het? Ek glo nie sy ken die agtergrond
> nie.
> ;->

Daar is 'n agtergrond?! Ag ek is so bly jy is hier Katryn, jy weet al die
interessante goed.

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2338 is 'n antwoord op boodskap #2318] Do, 28 Augustus 2003 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:bijbhb$9tp8l$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>> Okay, jy kan dan maar enige speelgoedwinkel verwoes, dit hoef nie in
> Alabama
>> te wees nie...:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Verwoest jij maar niks Katryn, dan hebben de Voodoo-mensen nog iets
> omhanden...
>
> Roely
>

Daar het jy nou 'n wonderlike punt beet Roely! Gaan koop een van daai poppe
Katryn...... en 'n yslike speld :-)

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2339 is 'n antwoord op boodskap #2319] Do, 28 Augustus 2003 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:hmbqkvct2s669abagk73a55lph9b65r7ps@4ax.com...
> Nee, ek praat mos oor enigiets! :-) Auburn is ook 'n
> studentedorp soos Athens, maar dit is 'n baie kleiner kampus en
> ONGELOOFLIK konserwatief en agter die klip. Lorinda, jy sal dit nie
> glo as ek jou vertel hoe konserwatief die mense daar leef nie. En vir
> 'n studentedorp is dit werklik iets. Daarby is daar ook "klieks" nes
> in die ou SA. Die swart mense woon nog meestal buite die dorp en daar
> is geweldig baie rassisme. Op Sondae kan jy afslag kry by sekere
> restaurante wat dalk oop is - maar jy moet kan bewys dat jy kerk toe
> was. Jy moet jou kerk brosjure kan uithaal en wys. Die "bloukop
> tannies" op die dorp ken almal en alles. As jy nie aan 'n kerk behoort
> nie, dan laat hulle jou so skuldig voel, en word mens soveel gepla met
> mense wat dalk goed bedoel, maar hene .
> Eeeeeeugh - waar begin ek en waar stop ek? :-)))
> Ek dink jy kry die idee? Dit is eintlik 'n baie mooi tipiese Norman
> Rockwell tipe dorpie, maar jy sal nie glo hoe opgewonde ek was om weer
> 'n "normale" groep mense te sien toe ons hier na Athens gekom het nie.
> Ek het amper die perskop punk seuns omhels van vreugde!! :-)))
>

Katryn dit is alles amper ongelooflik! As ek sulke dinge in flieks ens.
sien, dink ek altyd dit is 'n oordrywing... Ek sal nou van beter weet. Ek
kan my amper nie indink dat studente dit in so 'n omgewing uithou nie. Ek
verstaan nou heeltemaal waarom dit 'n goor jaar vir jou was.


Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2340 is 'n antwoord op boodskap #2323] Do, 28 Augustus 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:lucqkv4jjuftg2cil4o9vmjg918co433u7@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Daar het jy nou 'n wonderlike punt beet Roely! Gaan koop een van daai poppe
>> Katryn...... en 'n yslike speld :-)
>
> ROTFL!!! En waar sal ek die speld druk?
> :-))))

Nie in die eerste plek in die hart nie, weerhou jou hiervan (vir eers).....
Begin met die been of iets, elke keer as sy beleid jou nie aanstaan nie.
Stadig maar seker (soos Pavlov se honde) sal hy leer...:-))

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2341 is 'n antwoord op boodskap #2324] Do, 28 Augustus 2003 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:cscqkvgkng3jpmk02ia8gppu8cnpejefs4@4ax.com...
>
> Dit is die verwysing na oplettendheid wat Katryn aan my kort e-pos
> adres laat dink het, Lorinda. Want sy, is ook oplettend. Oplettend
> genoeg, om te weet dat 'n kort e-pos adres kort is omdat lengte
> op 'n ander kommunikasieplek van toepassing is.
>
> DD
> d@d.d
>

LOL. Ek begin lig sien! Het dit iets te doen met hoe langer die e-pos adres
ens, ens, ens,? Maar hoe het jy besluit om die boodskap so oor te dra?:-)

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2342 is 'n antwoord op boodskap #2320] Do, 28 Augustus 2003 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:vicqkvssobgjc35ah19cimq7tpgpk5n8o2@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Daar is 'n agtergrond?! Ag ek is so bly jy is hier Katryn, jy weet al die
>> interessante goed.
>
> Ek weet dalk van die interessante goed, maar jy IS interessant.
> :-)

Katryn jy het dan al in Alabama gebly en hope ander dinge. Jy is
interessant, en dit is die einde van die storie! Daar is selfs stories op
hierdie nuusgroep oor fotos in bikinis :-)

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2343 is 'n antwoord op boodskap #2342] Do, 28 Augustus 2003 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4d369e$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Katryn jy het dan al in Alabama gebly en hope ander dinge. Jy is
> interessant, en dit is die einde van die storie! Daar is selfs stories op
> hierdie nuusgroep oor fotos in bikinis :-)
>
> Lorinda
>

O ja, ek moet bysê dat ek nie die stories glo nie, maar stories word net oor
interessante mense versprei.....:-)

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2345 is 'n antwoord op boodskap #2328] Do, 28 Augustus 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:jpdqkv8rg3pku6qcvp8il1lcu1eoigv5mm@4ax.com...

> LOL! (Ons begin omtrent elke boodskap met LOL deesdae. My maag is al
> seer gelag) :-)
> Elkgeval, dit lyk asof jy baie kennis dra hiervan. Wat is jou sukses
> persentasie?

Nee, ongelukkig dra ek nie veel kennis hiervan nie. Sug. Maar dit het na so
'n wonderlike opportunity gelyk dat ek gedink het ons moet dit aangryp! :-)

> Die nuutste is sy wonderlike plan om ons geweldige veldbrand probleme
> op te los. Dit is 'n briljante plan, en ek kan nie glo dat iemand nie
> al voorheen daaraan gedink het nie. Die Bush plan werk so - groot
> maatskappye moet so gou as moontlik kontrakte kry om die woude uit te
> dun. So veel as moontlik. Want sien, hoe minder bome daar is in ons
> forests, hoe minder kan die vure bekadig, en hoe vinniger kan dit
> onder beheer gebring word. Is DIT nou nie slim nie? En dan dink
> julle ons president is dom. Gmmmfff....


Ek kan dit nie glo nie.... Hulle sal dit darem seker nie uitvoer nie...
Iemand met breinselle sal hom keer.
Kry die pop en speld Katryn!

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2346 is 'n antwoord op boodskap #2330] Do, 28 Augustus 2003 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:r8eqkv8ssj5lts63m3icsbh7pj8eb1f9qq@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
> Weet jy wat kry ek vandag in die winkels? Kan jy Marie Biscuits
> onthou in SA? Ek was altyd vreeslik lief vir Marie Biscuits en tee.
> En mens moes dit vinnig doop (as ma nie kyk nie), anders val die hele
> ding in jou tee, en dis 'n gemors. En dit was ook lekker met marmite.
> :-)
> Elkgeval, vandag was ek weer in die Meksikaanse afdeling, en hulle het
> toe iets wat "Maria Cookies" genoem is. Dit lyk PRESIES nes 'n Marie
> beskuitjie. Presies dieselfde patroon om die rand van die koekie, en
> dan die woord "MARIA" in die middel, en die gaatjies ens.
> Ek was heel opgewonde daaroor. Dit proe ongelukkig nie soos ek
> Baker's se Marie Beskuitjies onthou nie, maar dis nie sleg nie, en
> die pakkie is al so halfpad. :-)

Dit is nou regtig 'n vonds! Ek onthou Marie biscuits goed, en hulle word
hier in party winkels verkoop wat in Suid-Afrikaanse produkte spesialiseer.
Ek is net so lief daarvoor om koekies in tee te doop, en Marie biscuits is
een van die lekkerste vir die doel...:-) Interessant dat die Meksikane iets
soortgelyks het, met so 'n naam.


Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2354 is 'n antwoord op boodskap #2346] Vr, 29 Augustus 2003 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Dit is nou regtig 'n vonds! Ek onthou Marie biscuits goed, en hulle word
> hier in party winkels verkoop wat in Suid-Afrikaanse produkte spesialiseer.
> Ek is net so lief daarvoor om koekies in tee te doop, en Marie biscuits is
> een van die lekkerste vir die doel...:-) Interessant dat die Meksikane iets
> soortgelyks het, met so 'n naam.
>
> Lorinda

In Nederland kun je ook nog steeds Maria biscuit kopen, hoewel ze
langzamerhand uit de gratie raken. Mijn broer is er verzot op, maar kan ze
niet overal meer krijgen. Nog lekkerder vind ik overigens de San Francisco
biscuits van Verkade. Smullen! En niet dopen in je thee! Zonde van de
knapperigheid. En de thee wordt er zo vies van, buhh. Maar de eerlijkheid
gebiedt mij te zeggen dat ik dat vroeger ook altijd deed (stiekem
mmmmmmmmmmmm!)


Roely
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2359 is 'n antwoord op boodskap #2354] Vr, 29 Augustus 2003 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> In Nederland kun je ook nog steeds Maria biscuit kopen, hoewel ze
> langzamerhand uit de gratie raken.

Ek wonder waar dit oorspronklik vandaan kom, en wat Marie beskuitjies
se geskiedenis is? Dit moes dalk saam met die Katolieke geswerf het?
Ek dink dit is dalk hoe dit ook in Mexiko beland het.

> En niet dopen in je thee! Zonde van de
> knapperigheid. En de thee wordt er zo vies van, buhh. Maar de eerlijkheid
> gebiedt mij te zeggen dat ik dat vroeger ook altijd deed (stiekem
> mmmmmmmmmmmm!)

LOL! Ek is bly jy is darem eerlik met jouself. :-)
My ma was altyd vreeslik kwaad vir my as ek enigiets doop in my tee of
koffie. Maar Marie beskuitjies moes net eenvoudig gedoop word in my
opinie. So ook boerbeskuit, en "buttermilk" beskuit. Ouma se beskuit
het ek altyd gekoop. Hier in Amerika eet ons biscotti (Italiaans van
oorsprong, maar baie gewild saam met koffie).

Ironies genoeg het ek nooit omgegee as my kinders dit sou wou doen nie
(om goeters te doop), maar hulle wou nooit, en altwee gril vreeslik as
iemand anders iets in tee of koffie wil doop. Hoe weird is dit? :-)
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2368 is 'n antwoord op boodskap #2359] Sa, 30 Augustus 2003 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Ek wonder waar dit oorspronklik vandaan kom, en wat Marie beskuitjies
> se geskiedenis is? Dit moes dalk saam met die Katolieke geswerf het?
> Ek dink dit is dalk hoe dit ook in Mexiko beland het.

Ek het op die internet gesoek, en dit lyk asof die spoor deurentyd na
Nederland terugloop.... Waarskynlik is dit populer onder die Katolieke
weens die naam.. Maar dis nog steeds 'n groot sprong van Nederland tot
Meksiko:-)


> Hier in Amerika eet ons biscotti (Italiaans van
> oorsprong, maar baie gewild saam met koffie).

Dis redelik gewild hier ook, meesal weens die Italiaanse coffee shops


> Ironies genoeg het ek nooit omgegee as my kinders dit sou wou doen nie
> (om goeters te doop), maar hulle wou nooit, en altwee gril vreeslik as
> iemand anders iets in tee of koffie wil doop. Hoe weird is dit? :-)

Wel, jy moes hulle geslaan het tot hulle doen wat jy sê, onthou jy nie
Suidwester se raad oor kinders grootmaak so 'n ruk gelede nie?:-))).
Daardie gesprek was beslis een van die classics op SCSAA....

Lorinda
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2369 is 'n antwoord op boodskap #2368] Sa, 30 Augustus 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 30 Aug 2003 14:09:04 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>

Jy's stil, Lorinda:-)))
Re: Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2374 is 'n antwoord op boodskap #2369] So, 31 Augustus 2003 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
> On 30 Aug 2003 14:09:04 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>>
>
> Jy's stil, Lorinda:-)))


Ag ek is jammer, ek het kuiergaste van Griekeland. Maar ek loer nog
steeds oral in....:-)

Lorinda
Marie beskuitjies [boodskap #2464 is 'n antwoord op boodskap #2368] Wo, 03 September 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn
>>
>> Ek wonder waar dit oorspronklik vandaan kom, en wat Marie beskuitjies
>> se geskiedenis is? Dit moes dalk saam met die Katolieke geswerf het?
>> Ek dink dit is dalk hoe dit ook in Mexiko beland het.
>
> Ek het op die internet gesoek, en dit lyk asof die spoor deurentyd na
> Nederland terugloop....

Destyds het ek sommer so half aangeneem dat dit van Engeland sou kom,
maar duidelik was ek baie verkeerd. Nie een van my Engelse
vriend(inne) en kennisse van Engeland ken dit nie. Dus is jy
heelwaarskynlik weer reg. (What's new?) :-))

> Waarskynlik is dit populer onder die Katolieke
> weens die naam.. Maar dis nog steeds 'n groot sprong van Nederland tot
> Meksiko:-)

Dalk was dit vernoem na Marie Antoinette - dit was mos sy wat gesê
het: "let them eat cake".
(Gie gie...toemaar, ek weet darem wat eintlik bedoel was met daardie
sin, en nee, ek weet nie wat dit te doen het met Marie se
teenwoordigheid in Meksiko nie.). :-)))

>> Ironies genoeg het ek nooit omgegee as my kinders dit sou wou doen nie
>> (om goeters te doop), maar hulle wou nooit, en altwee gril vreeslik as
>> iemand anders iets in tee of koffie wil doop. Hoe weird is dit? :-)
>
> Wel, jy moes hulle geslaan het tot hulle doen wat jy sê, onthou jy nie
> Suidwester se raad oor kinders grootmaak so 'n ruk gelede nie?:-))).
> Daardie gesprek was beslis een van die classics op SCSAA....

LOL!!! Ek het amper vergeet daarvan!!
Ai, daardie arme siel is eenvoudig verby, Nie baie gekunsteld
nie....om dit saggies te stel. :-) Maar sy taalgebruik, en wat mens
daaruit kan aflei van sy sieninge/kultuur/sosiale agtergrond, is
nogal "interessant". Want nie net is dit baie "outyds" en
naief/oningelig nie, maar mens kan nogal soms agterkom dat sy familie
of hyself in 'n omgewing moes woon waarby Duitse sendelinge dalk
betrokke moes wees op een of ander stadium van sy "opvoeding" en
taalvaslegging.
Loerdery [boodskap #2465 is 'n antwoord op boodskap #2374] Wo, 03 September 2003 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ag ek is jammer, ek het kuiergaste van Griekeland. Maar ek loer nog
> steeds oral in....:-)

Ek weet darem nie.....ek meen, wat dink jou gaste hiervan? Gee hulle
nie om nie?
Sheesh, julle Britte is weird! WEIRD!!
:-))))
Re: Marie beskuitjies [boodskap #2473 is 'n antwoord op boodskap #2464] Do, 04 September 2003 20:30 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:reqclvoaq8fpa0sgnt7krgq14gb4crgrp7@4ax.com...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> Wel, jy moes hulle geslaan het tot hulle doen wat jy sê, onthou jy nie
>> Suidwester se raad oor kinders grootmaak so 'n ruk gelede nie?:-))).
>> Daardie gesprek was beslis een van die classics op SCSAA....
>
> LOL!!! Ek het amper vergeet daarvan!!
> Ai, daardie arme siel is eenvoudig verby, Nie baie gekunsteld
> nie....om dit saggies te stel. :-) Maar sy taalgebruik, en wat mens
> daaruit kan aflei van sy sieninge/kultuur/sosiale agtergrond, is
> nogal "interessant". Want nie net is dit baie "outyds" en
> naief/oningelig nie, maar mens kan nogal soms agterkom dat sy familie
> of hyself in 'n omgewing moes woon waarby Duitse sendelinge dalk
> betrokke moes wees op een of ander stadium van sy "opvoeding" en
> taalvaslegging.

So jy sien die hand van Luther....... :-)) Ek weet wat jy bedoel, maar het
nog nooit daaraan gedink nie. Dis 'n baie interessante afleiding, en dit sou
heelwat verduidelik (sonder die vloekwoorde:-)).
Solank jy net ook onthou hy kan waneer in 'n hoek gedryf die opinies van 'n
professor doktor aanhaal oor akademiese standaarde.:-) En ek dink jy is
heeltemaal reg om "opvoeding" in aanhalingstekens te sit in hierdie geval...

Lorinda
Vorige onderwerp: Rian Oberholzer moet waai
Volgende onderwerp: en Lorinda, die wiel het gedraai :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:58:15 MGT 2024