Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gerhard Nell
Gerhard Nell [boodskap #23205] Ma, 24 Mei 1999 00:00
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is op soek na Gerhard Nell wat in 1983/84 by 32 Batteljon was.
Hy was saam in die kontak waar, Pierrie Anton en Andre uitgehaal was.
Indien iemand Gerhard ken, vra hom asseblief om my te kontak, al is
dit ook d.m.v. `n e-pos.

Groete
Frikkie Potgieter
Vorige onderwerp: Re: Poetry - spam
Volgende onderwerp: Onse Angeltjie - 5de uitgawe van e-tydskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 17:21:19 MGT 2024