Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Poetry - spam
Re: Poetry - spam [boodskap #23156] Sa, 22 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:

> The reason for this I would suggest is that it is indeed a simple
> cry for attention that nobody is heeding.

> like the poes-prentjie loving dominees that used to work for the
> SA Censor Board.
>
> Get a life you miserable arsehole ...

O, gaan spring in een van die duisende
mere daar waar jy bly, waarop duisende
kalkoenveertjies dryf.

Minnehaha
Re: Poetry - spam [boodskap #23157 is 'n antwoord op boodskap #23156] Sa, 22 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil net sê dat ek verskriklik bly is met die gedigte wat ek op die NG kan
kry. Ek verstaan glad nie hoekom daardie "squirrel" het so beswaar daarteen.
Gedigte is mos tog deel van mens se kulturele erfgoed. Ek wou lankal vir
Gloudina "baie dankie" sê maar ek kan nie haar e-possies beantwoord oor
"beantwoord afsender" nie. Ek hoop ek sal nog baie gedigte kan vind op die
NG. Dit help my met my Unisa kursus Afrikaans!
Groete uit Vlaanderen.

Squirrel heeft geschreven in bericht ...
> How bothersome it is to get spam oozing in your in-box.
>
> Now... spam is being brought to you right here in this NG as
> well.
>
> There is one particular member of this NG, with a lower than
> average IQ, who persists in posting pathetic crap - under the
> guise of poetry.
>
> This is nothing more than SPAM ...
>
> It is certainly of no consequence here and most surely does not
> contribute to lively dialogue or debate. Consider too that NOBODY
> actually responds to these ludicrous spam attacks, but yet the
> spam continues.
>
> The reason for this I would suggest is that it is indeed a simple
> cry for attention that nobody is heeding. This ignored individual
> has now started calling herself diminutive names like "piggy" and
> others which would not be out of place in a kindergarted. Puerile
> too is the need to claim that she is now going to police this NG
> like the poes-prentjie loving dominees that used to work for the
> SA Censor Board.
>
> Get a life you miserable arsehole ...
>
> You don't get replies to your postings anyway, but from this
> point onwards you will not even get so much as a passing
> reference from me.
>
> Squirrel
>
Re: Poetry - spam [boodskap #23158 is 'n antwoord op boodskap #23156] Sa, 22 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan, ek dink nie Gloudina bedoel dat skwirrel jy is nie, ek dink sy
bedoel julle albei bly in Minnesota. Skwirrel gooi aspris n kllip
in die bos, want hy probeer reaksie uitlok. Soos op die Engelse
nuusgroep. Vir die van julle wat daar gaan loer nou en
dan, weet dis n deurmekaar gemors van beledigings oor en weer,
en hoofsaaklik omdat iemand iets (aspris) geplaas het
om mense kwaad te maak.

In die tussentyd geniet skwirrel al ons warrel en skarrel oor sy poste. Hy
dra
niks positiefs by tot enige gesprek nie, en ek sal hom beslis ignoreer
van nou af.

PAT

Johan wrote in article
...
> On 22 May 1999 14:33:53 GMT, wrote:
>
> |squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:
> |
> |
> |> The reason for this I would suggest is that it is indeed a simple
> |> cry for attention that nobody is heeding.
> |
> |> like the poes-prentjie loving dominees that used to work for the
> |> SA Censor Board.
> |>
> |> Get a life you miserable arsehole ...
> |
> |
> | O, gaan spring in een van die duisende
> | mere daar waar jy bly, waarop duisende
> | kalkoenveertjies dryf.
> |
> | Minnehaha
>
> Ek sal dit waardeer as jy end kry met jou verdagmakery en ophou om my
> met Squirrel te probeer assosieer. As jy te vlak is om boodskappe se
> headers te bekyk, moenie op ander maniere my naam probeer aftrek na
> jou vlak toe nie. Ek is nie skaam vir my opinies nie, en sal dit
> onder my eie naam plaas.
>
> Jou gedurige persoonlike aanvalle raak nou uiters afgesaag en eentonig
> - kry asseblief 'n nuwe tema.
>
>
> Johan
>
Re: Poetry - spam [boodskap #23159 is 'n antwoord op boodskap #23156] Sa, 22 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 22 May 1999 14:33:53 GMT, wrote:

|squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:
|
|
|> The reason for this I would suggest is that it is indeed a simple
|> cry for attention that nobody is heeding.
|
|> like the poes-prentjie loving dominees that used to work for the
|> SA Censor Board.
|>
|> Get a life you miserable arsehole ...
|
|
| O, gaan spring in een van die duisende
| mere daar waar jy bly, waarop duisende
| kalkoenveertjies dryf.
|
| Minnehaha

Ek sal dit waardeer as jy end kry met jou verdagmakery en ophou om my
met Squirrel te probeer assosieer. As jy te vlak is om boodskappe se
headers te bekyk, moenie op ander maniere my naam probeer aftrek na
jou vlak toe nie. Ek is nie skaam vir my opinies nie, en sal dit
onder my eie naam plaas.

Jou gedurige persoonlike aanvalle raak nou uiters afgesaag en eentonig
- kry asseblief 'n nuwe tema.

Johan
Re: Poetry - spam [boodskap #23183 is 'n antwoord op boodskap #23156] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) wrote:
> How bothersome it is to get spam oozing in your in-box.
>
> Now... spam is being brought to you right here in this NG as
> well.
>
> There is one particular member of this NG, with a lower than
> average IQ, who persists in posting pathetic crap - under the
> guise of poetry.
>
> This is nothing more than SPAM ...

Definieer spam eerst eens, en kom dan nog eens terug.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Poetry - spam [boodskap #23184 is 'n antwoord op boodskap #23156] So, 23 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
On 22 May 1999 16:46:20 GMT, "PAT" wrote:

> Johan, ek dink nie Gloudina bedoel dat skwirrel jy is nie, ek dink sy
> bedoel julle albei bly in Minnesota. Skwirrel gooi aspris n kllip
> in die bos, want hy probeer reaksie uitlok.

Hy het dus baie meer in gemeen met Gloudina as wat mens dink! Wie
weet, miskien dui dit op 'n hegte vriendskapsband tussen hulle in die
toekoms. ;o)

Bryan

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Re: Poetry - spam [boodskap #23207 is 'n antwoord op boodskap #23156] Ma, 24 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek koekeloer nou al 'n hele tydjie op hierdie groep, en kan my glad nie
indink hoe iemand met so 'n wipgatstert kan dink dat hy nou enigsins 'n duik
in Afrikaans kan maak met sy Ingels-filosofies pot gemors.

Kom tog net by kêrel! Ons hier aan die suidount van Afrika weet van veel
beter!

Ek woon in 'n boomryke deel van Somerset-Wes in die Kaap, en hier is heelwat
van die grys gediertjies (grys) wat in gate in bome bly. Hulle vreet
neute, akkers, voëleiers, en sulke goed. Verder hol hulle op en af en
rondom die boomstamme, want hulle is te bang-gat om hulle gesiggies vir mens
te wys.

Dis lekker om ons ding in Afrikaans te doen.

Voordat julle my nou met brandpos wil toegooi: Ek is 'n Afrikaans sprekende
Suid-Afrikaner wat nog nooit met die beleid van apartheid saamgestem het
nie, wat dankbaar is dat dit iets van die verlede is, en dat dit tog liefs
daar moet bly. Kyk vorentoe en leef die taal lewendig!
Oom Paul Kruger het tog gesê: Neem uit die verlede dit wat mooi is, en bou
daarop die toekoms.

Ou Squirrel: Jy moet maar leer dat dit help om aan 'n dooie hond te skop
nie!

gegroet op die mooiste, en lekkerste, taal ter wêreld. Met al die
boksendais van ons vele stamtale wat hom so lekker op die tong en die pen
laat val!
Vorige onderwerp: Just a few ...
Volgende onderwerp: Gerhard Nell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:30:02 MGT 2024