Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Just a few ...
Just a few ... [boodskap #23122] Vr, 21 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Eugene Terreblanche   is tans af-lyn  Eugene Terreblanche
Boodskappe: 9
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
How right you are sir, however it should be noted that there are
only a couple of idiots in this NG who want to try and get the
whole Afrikaans community labled as Aparheid promoting maniacs by
attempting to ethnically cleanse those that dare to post in
anything other than pure Afrikaans.

Ignore them ... and by so doing you will not fall victim to this
outdated racially based system promoting fool.

Afrikaners for the most part appear to be embracing the new order
and showing tolerance for those with differing views and
opinions and are not interested in neo-nazi propaganda
disseminated by a minority.

Squirrel
Re: Just a few ... [boodskap #23202 is 'n antwoord op boodskap #23122] Ma, 24 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek koekeloer nou al 'n tydjie hier rond, en hierdie wipgat diertjie wat in
"Ingelse" bome woon en dink dat hy veilig is, maak so 'n ligte "mistykie"

Dalk het hy sy bynaam nou juis so gekies om sy ware karakter te weerspieël!

Kyk eekhorinkies maak mos neste in bome en leef van akkers, neute, en
enigiets wat te vrete is.

Een of ander tyd moet 'n eekhoring tog op die grond kom, en pasop dat die
honde jou nie vreet nie!

Om jou dan ook so hoovaardig te hou op Ingels op 'n Afrikaanse groep en die
klas van voorbarige uitsprake maak wat hy doen is nou een maal te dik vir 'n
daaler!

Aan die anderkant: Ons moet ons ook nie te veel aan die knaagdiertjie steur
nie. My pa het eenkeer gesê: Dit help nie mens skop aan 'n dooie hond nie.
Menende: Moenie van dooie goed verwag om te kan blaf nie!
Vorige onderwerp: Stellenbosch
Volgende onderwerp: Re: Poetry - spam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 01:40:26 MGT 2024