Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Onaardige stilte....
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2292] Di, 26 Augustus 2003 17:33 na volgende boodskap
BF Computer Office  is tans af-lyn  BF Computer Office
Boodskappe: 15
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dit is omdat jy in die toekoms praat ....... PC datum ?

Greetings
Pieter
Tel : +27-(0)-12-3337112
Fax :+27-(0)-12-3337107
Cell :+27-(0)-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office & Computer Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4b88cc$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Wat NOU weer?? Hmm?? Wat het hierdie keer gebeur dat almal van die plek
> gevlug het soos voor daai afkop perde langs die wapad in die spook storie?
> :-))
>
> Lorinda
>
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2293 is 'n antwoord op boodskap #2292] Di, 26 Augustus 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal jou eers more kan antwoord op hierdie een...vandag is die 26'ste hier
in my dimensie
:-))

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4b88cc$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Wat NOU weer?? Hmm?? Wat het hierdie keer gebeur dat almal van die plek
> gevlug het soos voor daai afkop perde langs die wapad in die spook storie?
> :-))
>
> Lorinda
>
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2294 is 'n antwoord op boodskap #2292] Di, 26 Augustus 2003 19:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Aug 2003 17:27:11 -0700, "Lorinda" wrote:

> Wat NOU weer?? Hmm?? Wat het hierdie keer gebeur dat almal van die plek
> gevlug het soos voor daai afkop perde langs die wapad in die spook storie?
> :-))
>
> Lorinda
>


Weet nie van die afkop perde nie
maar spook het ek gespook die
afgelope twee weke.

Ek was besig met akkreditasie
in 'n spesifieke produk
wat my op kursus gehou het,
en in die aande het ek hier gesit
met die desktop voor my en my
notebook langs my.

Vanmôre om 11 uur daarmee
klaar gemaak, en nou klink
dit asof daar meer verduidelikings
behoort te wees as slegs myne:-)

DD
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2295 is 'n antwoord op boodskap #2292] Di, 26 Augustus 2003 19:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Aug 2003 19:33:20 +0200, "BF Computer Office"
wrote:

> Dit is omdat jy in die toekoms praat ....... PC datum ?
>
> Greetings
> Pieter
> Tel : +27-(0)-12-3337112
> Fax :+27-(0)-12-3337107
> Cell :+27-(0)-83-4553016
> BF Computer Office cc
> Your One Stop Office & Computer Supplier
> http://www.bfco.co.za
> Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
> Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
> Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
> Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
> Networks and IT Project Management.
>

Pieter, ek het jou mos voorheen vertel
hoe welkom jy is om hier te kuier en
saam te gesels. Ook het ek jou in
redelik taktvolle taal vertel wat jy
met jou spamming kan doen.
Kan nie onthou wat ek gesê
het nie, maar dit sou iets wees soos:
'Gaan irriteer iemand anders met spamming.
"Jy is deel vam 'n ander soort virus."

DD

Sowat 'n dekade gelede het ek by iemand
van Computer Office in Pretoria 'n
scanner gekoop. Ek wil dink dat dit
by 'n 'Pieter' was. Lang hare wat oor
sy skouers gehang het soos die van 'n moffie.
Was dit jy?
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2296 is 'n antwoord op boodskap #2292] Di, 26 Augustus 2003 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Aug 2003 20:58:45 -0700, "Lorinda" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
>
>
> Watse produk? As jy vanmore klaargemaan het beteken dit jy het deurgekom? Jy
> beter nie gedruip het en ons almal hier in die skande gesteek het nie... Wat
> sal die mense sê?:-))
>
> Lorinda
>

'n Nuwe program wat in Australië gekoop is
en in die versekeringswêreld gebruik word
om uiters gesofistikeerde finansiële ontledings
te doen.

(96% orraait?:-)))

DD

Jy het pos
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2297 is 'n antwoord op boodskap #2292] Di, 26 Augustus 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Aug 2003 21:46:23 -0700, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:6ngnkv49i9pb69nhdchej822l4qb3gt17i@4ax.com...
>> DD
>>
>> Jy het pos
>
> Kan jy dit asseblief na die mun...@tiscali.co.uk adres stuur? Ek kan nou om
> een of ander rede nie by die ander een inkom nie..
>
>
> Lorinda
>

Daar ry dit:-)
En nou weet jy dat ek nie gejok het
toe ek vir Andries gesê het dat ek
huiswerk doen nie!

Ek sit en dut voor die rekenaar...
sien jou môre...

DD
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2298 is 'n antwoord op boodskap #2292] Di, 26 Augustus 2003 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Aug 2003 21:41:36 -0700, "Lorinda" wrote:

>
>
> Veels geluk!! So al daai saterdag aande se huiswerk het toe 'n doel
> gehad.... En hoe vier jy dit?:-)
>
> Lorinda
>

bedoel jy 'en tòe vier jy dit?'

DD
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2301 is 'n antwoord op boodskap #2296] Di, 26 Augustus 2003 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

>
> (96% orraait?:-)))

Phew!! Grooooooot slaak van verligting. Ons is trots op jou, meneer.
Baie trotsm hoor! :-))
Geluk, DD!
Is jy nou amptelik verbeter?
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2302 is 'n antwoord op boodskap #2293] Wo, 27 Augustus 2003 03:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:big8tg$3jj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal jou eers more kan antwoord op hierdie een...vandag is die 26'ste hier
> in my dimensie
> :-))
>
Dis reg, Andries, bring dan verskillende dimensies hierby in, dis al wat ons
kort...:-)) Los my datum uit. Dis julle kans om in die toekoms te sien...:-)

Lorinda
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2304 is 'n antwoord op boodskap #2294] Wo, 27 Augustus 2003 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:mldnkvct71dcd2gu60p71k3pi6dnru9ais@4ax.com...
>>
> Weet nie van die afkop perde nie
> maar spook het ek gespook die
> afgelope twee weke.
>
> Ek was besig met akkreditasie
> in 'n spesifieke produk
> wat my op kursus gehou het,
> en in die aande het ek hier gesit
> met die desktop voor my en my
> notebook langs my.
>
> Vanmôre om 11 uur daarmee
> klaar gemaak, en nou klink
> dit asof daar meer verduidelikings
> behoort te wees as slegs myne:-)
>

Watse produk? As jy vanmore klaargemaan het beteken dit jy het deurgekom? Jy
beter nie gedruip het en ons almal hier in die skande gesteek het nie... Wat
sal die mense sê?:-))

Lorinda
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2305 is 'n antwoord op boodskap #2296] Wo, 27 Augustus 2003 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:6ngnkv49i9pb69nhdchej822l4qb3gt17i@4ax.com...
>
> 'n Nuwe program wat in Australië gekoop is
> en in die versekeringswêreld gebruik word
> om uiters gesofistikeerde finansiële ontledings
> te doen.
>
> (96% orraait?:-)))

Veels geluk!! So al daai saterdag aande se huiswerk het toe 'n doel
gehad.... En hoe vier jy dit?:-)

Lorinda
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2306 is 'n antwoord op boodskap #2296] Wo, 27 Augustus 2003 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:6ngnkv49i9pb69nhdchej822l4qb3gt17i@4ax.com...
> DD
>
> Jy het pos

Kan jy dit asseblief na die mun...@tiscali.co.uk adres stuur? Ek kan nou om
een of ander rede nie by die ander een inkom nie..


Lorinda
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2307 is 'n antwoord op boodskap #2301] Wo, 27 Augustus 2003 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2onnkvour72fgen9iau9h4gaeb00nrfc78@4ax.com...

> Is jy nou amptelik verbeter?

'n Verbeterde Speedy...... Hemel, niks is nou veilig nie..:-))

Lorinda
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2309 is 'n antwoord op boodskap #2307] Wo, 27 Augustus 2003 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> "Katryn"
> Geluk, DD!
>> Is jy nou amptelik verbeter?
>
> 'n Verbeterde Speedy...... Hemel, niks is nou veilig nie..:-))
> Lorinda
>

Eenmaal in my lewe gaan ek beskeie wees!
(Mensig... lees ek reg? Het ek dit regtig gesê?)

Anyhow, feite is feite.
Die standaarde hier op verbeteringskool so kleeeiin bietjie laer
as daar buite in civiestreet. Is dus geensins 'n amptelike verbetering
nie, so julle meng steeds met die mense aan dié kant van die spoorlyn.

Ek het dìt wat ek my die afgelope twee weke besig gehou het,
se User's Manual gedruk, en dit is 100 A4s.

Vergeet dit, ek het dit genoem as verduideliking waarom ek
skaarser as gewoonlik was. Dit is slegs deel van my beroep.
Dit behels gereelde akkreditasies.

Waarom Katryn, is jy somyds so skaars?

DD
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2312 is 'n antwoord op boodskap #2309] Wo, 27 Augustus 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Anyhow, feite is feite.
> Die standaarde hier op verbeteringskool so kleeeiin bietjie laer
> as daar buite in civiestreet. Is dus geensins 'n amptelike verbetering
> nie, so julle meng steeds met die mense aan dié kant van die spoorlyn.

LOL! Ons gee nie om om te meng met mense aan ENIGE kant van die
spoorlyn nie, maar ons het darem ons trots wanneer dit by sekere dinge
kom. :-))

> Ek het dìt wat ek my die afgelope twee weke besig gehou het,
> se User's Manual gedruk, en dit is 100 A4s.

Goed gedaan, DD. :-)

> Vergeet dit, ek het dit genoem as verduideliking waarom ek
> skaarser as gewoonlik was. Dit is slegs deel van my beroep.
> Dit behels gereelde akkreditasies.

Jy kan maar soveel groot woorde gebruik as jy wil. Tobie het tog
klaar vir ons vertel wat jy doen.
:-)))

> Waarom Katryn, is jy somyds so skaars?

Ek kan mos nou nie sommer al my skandes hier oop en bloot lê nie? Ek
meen, vertel jy vir Hannetjie waar jy was as jy elke aand laat by die
huis aankom?
:-)))
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2313 is 'n antwoord op boodskap #2292] Wo, 27 Augustus 2003 21:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Die probleem is natuurlik dat ons gedink het ons meng met mense van ONDER
> die spoorlyn...:-)

LOLOLOLOL!! Dis natuurlik ook waar.

Speedy se brug....
:-)))
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2333 is 'n antwoord op boodskap #2312] Do, 28 Augustus 2003 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:vd8qkv0lgpueihbddll0aihmsch6bi9gmr@4ax.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Anyhow, feite is feite.
>> Die standaarde hier op verbeteringskool so kleeeiin bietjie laer
>> as daar buite in civiestreet. Is dus geensins 'n amptelike verbetering
>> nie, so julle meng steeds met die mense aan dié kant van die spoorlyn.
>
> LOL! Ons gee nie om om te meng met mense aan ENIGE kant van die
> spoorlyn nie, maar ons het darem ons trots wanneer dit by sekere dinge
> kom. :-))
>

Die probleem is natuurlik dat ons gedink het ons meng met mense van ONDER
die spoorlyn...:-)


Lorinda
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2348 is 'n antwoord op boodskap #2312] Do, 28 Augustus 2003 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
Ek
: meen, vertel jy vir Hannetjie waar jy was as jy elke aand laat by die
: huis aankom?
---
Wat het van Karin geword?
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2350 is 'n antwoord op boodskap #2348] Do, 28 Augustus 2003 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:
> "Katryn"
> Ek
> : meen, vertel jy vir Hannetjie waar jy was as jy elke aand laat by die
> : huis aankom?
> ---
> Wat het van Karin geword?

Nou wie is Karin nou weer? Was dit die ander buurvrou? Die ene wat
spykerskrif kon lees en verstaan?
:-)
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2351 is 'n antwoord op boodskap #2350] Do, 28 Augustus 2003 21:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Aug 2003 16:50:19 -0400, Katryn wrote:

> "Tobie" wrote:
>> "Katryn"
>> Ek
>> : meen, vertel jy vir Hannetjie waar jy was as jy elke aand laat by die
>> : huis aankom?
>> ---
>> Wat het van Karin geword?
>
> Nou wie is Karin nou weer? Was dit die ander buurvrou? Die ene wat
> spykerskrif kon lees en verstaan?
> :-)
>

Julle sal my so diep in die kompos laat beland:-)))

DD
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2352 is 'n antwoord op boodskap #2351] Do, 28 Augustus 2003 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:

> Julle sal my so diep in die kompos laat beland:-)))

Nooit gesien nie. Jy sal en kan jouself mos uit enige hoek uit
praat. Ek is gladnie bekommerd nie. :-))
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2353 is 'n antwoord op boodskap #2351] Vr, 29 Augustus 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
is jy dan nie haan op jou mishoop nie ......
Cock-a-doodle-dooo? :-)
---
"Davie Davis"
: >"Tobie" wrote:
: >>"Katryn"
: >> Ek
: >>: meen, vertel jy vir Hannetjie waar jy was as jy elke aand laat by die
: >>: huis aankom?
: >>---
: >>Wat het van Karin geword?
: >
: >Nou wie is Karin nou weer? Was dit die ander buurvrou? Die ene wat
: >spykerskrif kon lees en verstaan?
: >:-)
: >
:
: Julle sal my so diep in die kompos laat beland:-)))
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2355 is 'n antwoord op boodskap #2352] Vr, 29 Augustus 2003 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Davie Davis wrote:
>
>> Julle sal my so diep in die kompos laat beland:-)))
>
> Nooit gesien nie. Jy sal en kan jouself mos uit enige hoek uit
> praat. Ek is gladnie bekommerd nie. :-))

Ek stem saam. Maar sy strategie is baie keer om homself verder in te
praat, om hom dan sodoende daar uit te praat....:-)

Lorinda
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2357 is 'n antwoord op boodskap #2355] Vr, 29 Augustus 2003 21:24 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek stem saam. Maar sy strategie is baie keer om homself verder in te
> praat, om hom dan sodoende daar uit te praat....:-)

Dit is sooooo waar. :-)
Het jy byvoorbeeld gesien wat hy nou weer aangevang het in SCSAA?
En daar trap ek sowaar daar in!! :-))
Vorige onderwerp: MAC Rides again
Volgende onderwerp: Wam-Fees - DNA Strings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:28:52 MGT 2024