Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: speak in english
Re: speak in english [boodskap #22782] Do, 06 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Alan  is tans af-lyn  Alan
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Y? This is an Afrikaans newsgroup.
Re: speak in english [boodskap #22845 is 'n antwoord op boodskap #22782] Di, 11 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anita jamar  is tans af-lyn  anita jamar
Boodskappe: 3
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek verstaan baie sleg Afrikaans...ek is 'n Yank! heheheh

Anita

@igs.net wrote:

> Sybrand Burger writes: >
>
>> Some speak Afrikaans, but are neither African nor Afrikaner.
>
> And pray, who might they be?
>
Re: speak in english [boodskap #22848 is 'n antwoord op boodskap #22782] Di, 11 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan mens Afrikaans praat, maar is nie Afrikaner of Afrikaan nie?
Pat

> skryf in boodskap news:7h76dc$ba$1@news.igs.net...
>> Sybrand Burger writes: >
>>
>>
>>> Some speak Afrikaans, but are neither African nor Afrikaner.
>>
>>
>> And pray, who might they be?
>>
>
> Ek sal die eerste een wees om te bieg...............
>
Re: speak in english [boodskap #22850 is 'n antwoord op boodskap #22782] Di, 11 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:7h76dc$ba$1@news.igs.net...
> Sybrand Burger writes: >
>
>
>> Some speak Afrikaans, but are neither African nor Afrikaner.
>
>
> And pray, who might they be?
>

Ek sal die eerste een wees om te bieg...............
Re: speak in english [boodskap #22872 is 'n antwoord op boodskap #22782] Do, 13 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
skryf in boodskap news:7h76dc$ba$1@news.igs.net...
> Sybrand Burger writes: >
>
>
>> Some speak Afrikaans, but are neither African nor Afrikaner.
>
>
> And pray, who might they be?

Mense wat van ander lande na Suid-Afrika geiimigreer het en hulle kinders
in 'n Afrikaanse skool gesit het.
Sommige van die kinders is nie deur hulle maatjies as Afrikaners beskou nie.
Mense in die straat wou nie met ons speel nie omdat ons Hollanders was.
Selfs in die kerk het ek dit teegekom.

Nou woon ons in Kanada (my man is wel 'n Afrikaner) en ons praat nog steeds
Afrikaans met mekaar. Dit maak my nog steeds nie 'n Afrikaner nie!!!!

Margreet
Re: speak in english [boodskap #22891 is 'n antwoord op boodskap #22782] Vr, 14 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Sybrand Burger  is tans af-lyn  Sybrand Burger
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
Faan Kuypers wrote:

> skryf in boodskap news:7h76dc$ba$1@news.igs.net...
>> Sybrand Burger writes: >
>>
>>> Some speak Afrikaans, but are neither African nor Afrikaner.
>>
>> And pray, who might they be?
>
> . . . Mense in die straat wou nie met ons speel nie omdat ons Hollanders was.
> Selfs in die kerk het ek dit teegekom.

Ek was in 'n Afrikaanse skool saam met Nederlanders, Italianers en Duitsers.
Ons het mekaar soms eienaardig gevind, maar het mekaar sonder probleme aanvaar.
Dit is jammer dat u dit anders beleef het.

> . . . en ons praat nog steeds Afrikaans met mekaar. Dit maak my nog steeds
> nie 'n Afrikaner nie!!!! ...

En dit maak u natuurlik ook nie 'n Afrikaan nie. U antwoord is wat ek in
gedagte gehad het met my bewering dat sommiges Afrikaans praat, maar nie
Afrikaner of Afrikaan is nie. Baie dankie vir u reaksie.
Vorige onderwerp: Credo Mutwa
Volgende onderwerp: Wat biltong is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:10:30 MGT 2024