Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boodskap aan Bees
Re: Boodskap aan Bees [boodskap #22807] Sa, 08 Mei 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ha...@mbnet.mb.ca (SH) writes:

> Liewe Gloudina,
>
> Dit is net 'n ingeboude meganisme om jou en Bees uit mekaar te hou. ;-)
>
> Maar, laat ek vet op die vuur gooi, en vir jou die gevraagde boodskap aanhaal:
>
>> Hey Doudie

>> Neewat, jy oorskat hom. Hy is nie brigtht genoeg om regtig lank te kan jok
>> nie. In elk geval, sy boodskap se kuber-DNA se dit kom uit doer-onder.
>>
>> Bees

Nouja, Stefan, wat dink jy oor Bees
se opinie van jou? Jy bly mos nie
te ver van hom nie. Hoekom gaan jy
hom nie opd#*d#8r nie. Of sit hom
onder narkose.

> Die ding wat my nog steeds ietwat verwonder, is dat jou boodskappe soms
> met abnormale afkappingstekens (soos in: 'n) hier by my aankom het, maar
> nou is dit beter. Wat het gebeur?
>
>
Ek het niks gedoen nie. Kom 'n
'n nog steeds abnormaal by jou
aan? Het iemand anders probleme
met my geskrifte, behalwe nou
op ideologiese en intellektuele
vlak?

Gloudina
Vorige onderwerp: "Oggend op die Vlakte" deur PETRA MULLER
Volgende onderwerp: "Voorspel" deur MARLISE JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:51:38 MGT 2024