Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: My apologies Niklaas...
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22658] Di, 27 April 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:

> BTW I pop in to this NG from time to time hoping to see more than
> just that homesick ex-SAfrican in Canada posting poems!!
>
> Squirrel

Ag, ou Eekhoring, jy het my darem
net op die brein. Soos ou Frikkie.
Kan my nie vergeet nie, eh?
Hoekom leer jy nie goed spel in
Engels nie.
Het jy al opgemerk: jou filosofie
het in die afgelope jaar of twee
heeltemal verander: eers was jy
'n vreeslike rassis wat die ANC
gekritiseer het. Nou begin jy die
apartheidsvarke en hulle geestelike
nageslag (selfs die versprei oor
die wereld) kritiseer? Wat het die
verandering teweeggebring?

Piggy op die Rideau
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22693 is 'n antwoord op boodskap #22658] Do, 29 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel" writes:

I am proud to be an
> Afrikaans speaking African, and I guess I will always be that, but I am also
> doing my best to become a true Aussie.

Wonder wat jy bedoel met 'n
"true Aussie."

Gloudina
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22694 is 'n antwoord op boodskap #22658] Do, 29 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Squirrel,
What a pleasant surprise to read your public apology - thanks - and I admire
you for doing this! Initially, after you had so vehemently attacked Alwyn
regarding his (what I thought innocent) statement, I wanted to respond to
your attack. I know Alwyn personally, and subsequently it can be deduced
that I too live in Perth.

Ek ken ook die betrokke instansie waar hy werk, asook al die werknemers
daar - almal Suid Afrikaaanders - en ervaar self 'n titseltjie heimwee as ek
daar besoek aflê! Dit mag aanvanklik vir jou voorgekom het asof Alwyn die
tradisionele "bitching" gedoen het wat wel deur so baie Suid Afrikaanders
hier gedoen word, maar ek kan jou verseker dat sy bedoelings besonder opreg
was.

I have been living in Perth for just over 15 months, and left SA as a result
of a painful divorce, and wanted to "get away" from it all (memories), and
to this extent Perth has been good for/to me. It is not my issue to discuss
Alwyn's reasons for moving to Perth, and what-ever they may be, it is truly
a very rewarding and special experience to hear "die taal" being spoken -
not due to any affiliation with any political or other organisation, but
rather due to the fact that it serves the purpose of creating a feeling of
togetherness.

My memory fails me to remember if it was yourself who mentioned something
about "when in Rome, etc. etc.", but my feeling is that the majority of
Afrikaans speaking individuals I have had contact with here, have gone out
of their way to embrace the Aussie way of life. I returned to SA last month,
and I was surprised to hear many of my friends there remark that I had
adopted many "Aussisms" in my speech! I most certainly agree that "when in
Rome, do as the Romans do", but this does not per implication imply that one
also has to forfeit your culture and background. I am proud to be an
Afrikaans speaking African, and I guess I will always be that, but I am also
doing my best to become a true Aussie.

Ek klink 'n glasie op jou en jou verskoning aan die nuusgroep!

Jan le Roux
Perth
djle...@bigfoot.com
ICQ 21792471

Squirrel skryf in boodskap news:f701a55fac253c95c16c566612a893de@anonymous.poster...
> OK, perhaps I was too hasty condemning the groups that form, as
> you rightly pointed out - in any country.
>
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22718 is 'n antwoord op boodskap #22658] Vr, 30 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
O...@Klaas.com (Niklaas) writes:

> On 27 Apr 1999 16:30:07 -0000, squi...@echelon.alias.net (Squirrel)
> wrote:

>> BTW I pop in to this NG from time to time hoping to see more than
>> just that homesick ex-SAfrican in Canada posting poems!!
>>
>> Squirrel
>>
>>
> Apology accepted...you have surprised me, and had me laughing when it
> came to your rationale for popping in here from time to time (no
> offence intended to Piggy op die Rideau).

Moenie worrie nie. Ek weet PRESIES
hoekom Squirrel op hierdie nuusgroep
in pop. Dis om my te sien.

Piggee sur la Rideau
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22719 is 'n antwoord op boodskap #22658] Vr, 30 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Niklaas  is tans af-lyn  Niklaas
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
On 27 Apr 1999 16:30:07 -0000, squi...@echelon.alias.net (Squirrel) wrote:

> ..
> Perhaps though I misread the situation, but in any event, thank
> you for setting the record straight in this regard.
>
> BTW I pop in to this NG from time to time hoping to see more than
> just that homesick ex-SAfrican in Canada posting poems!!
>
> Squirrel
>
>
Apology accepted...you have surprised me, and had me laughing when it
came to your rationale for popping in here from time to time (no
offence intended to Piggy op die Rideau).
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22735 is 'n antwoord op boodskap #22658] So, 02 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel" writes:

> Gloudina,
>
> Ek laat hierdie raaisel aan jou goeie verbeelding oor. Ek's OK met dit wat
> ek voel dit beteken, en voel nie om dit te verduidelik of te verdedig nie.
>
> Lekker dink!
>
> Jan van Perth.

En tot tyd en wyl jy nou voel jy
is 'n "true Aussie" voel jy
minderwaardig. Jy voel jouself
'n tweederangse Australier tot
tyd en wyl jy nou 'n "true
Aussie" is. En die werklikheid
is dat, sodra jy 'n burger van
Australia is, jy net soveel reg
het om 'n goeie Australier genoem
te word as al die ander setlaars
wat van buite die Australiese
subkontinent gekom het en daar
kom bly het. So, don't sell
yourself short.

In alle geval, die "true Aussie"
is ook maar, dink ek, 'n stereotiep.
Alle Australiers wat ek nog ontmoet
het, het nie soos "true Aussies"
opgetree nie. Ek dink nie daar is
so 'n ding soos 'n "true Aussie"
nie, net soos daar nie so 'n ding
soos 'n true Canadian is nie, of
'n true American. Dit amuseer my
altyd as nuutaangekome immigrante
uit Suid-Afrika hier praat oor die
Kanadese wat so maak en die Kanadese
wat sus dink. Gewoonlik praat hulle
maar net van die stereotiep in hulle
kop.

Gloudina.
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22736 is 'n antwoord op boodskap #22658] So, 02 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina,

Ek laat hierdie raaisel aan jou goeie verbeelding oor. Ek's OK met dit wat
ek voel dit beteken, en voel nie om dit te verduidelik of te verdedig nie.

Lekker dink!

Jan van Perth.

djle...@bigfoot.com
ICQ 21792471

skryf in boodskap news:7gad17$7re$1@news.igs.net...
> "Daniel" writes:
>
> I am proud to be an
>> Afrikaans speaking African, and I guess I will
> always be that, but I am also
>> doing my best to become a true Aussie.
>
>
> Wonder wat jy bedoel met 'n
> "true Aussie."
>
> Gloudina
>
Re: My apologies Niklaas... [boodskap #22737 is 'n antwoord op boodskap #22658] So, 02 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
En tot tyd en wyl jy nou voel jy
> is 'n "true Aussie" voel jy
> minderwaardig. Jy voel jouself
> 'n tweederangse Australier tot
> tyd en wyl jy nou 'n "true
> Aussie" is.

Aai maar jy matig jou daarem baie aan om so 'n sterk opinie/kits-opsomming
te maak oor 'n persoon waarvan jy niks weet nie!! Ek voel allermins nie
minderwaardig nie!!

Miskien is dit baie stereotiep om sulke stereotipe aanmerkings soos joune te
maak?

Ek dink nou met soveel deernis terug aan wyse woorde "Mens is nooit te oud
om te leer nie!"

Boeregroete,

Jan van Perth

> En tot tyd en wyl jy nou voel jy
> is 'n "true Aussie" voel jy
> minderwaardig. Jy voel jouself
> 'n tweederangse Australier tot
> tyd en wyl jy nou 'n "true
> Aussie" is. En die werklikheid
> is dat, sodra jy 'n burger van
Vorige onderwerp: Meanderkrant mei
Volgende onderwerp: "Cocotte" deur INA ROUSSEAU
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 13:43:39 MGT 2024