Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit Spam?
Is dit Spam? [boodskap #22418] Ma, 12 April 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het begin dik raak vir al Matt Nuenke se psychobabble en het hom toe
baie mooi en beleefd versoek om nie die afrikaanse ng in te sluit in sy
groepe nie, en toe kry ek die volgende boodskap terug van hom.

Dus lyk dit of daar heelwat van die nuusgroep se mense is wat tog wel die
debat volg, kan iemand kortliks se waarom dit gaan, want ek het nie die tyd
om deur alles te ploeg nie, en vir my klink dit na n klomp right winged
weirdos anyway.

P

Matt Nuenke wrote

I just received another reply for more information on my web site from
South Africa. It seems there is an interest in what I write and your
country of any should be interested in the subject of race. We are all one
on this planet.
Whites everywhere are in a struggle for the futures, so I must surmise
either
that you are not white, you are a Jew, or you are extremely naive. I'll
continue to post where I wish. The Internet as yet has not been shut down
by
Zionist censors. When I get a request like yours, it only makes it more
important that the word about world white racialism gets out to every nook
and
cranny. Sorry.
Re: Is dit Spam? [boodskap #22515 is 'n antwoord op boodskap #22418] Ma, 19 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
UCT Student  is tans af-lyn  UCT Student
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wattter kak is dit wat ek nou lees? Lees hieronder 'n brief van iemand wat
klink soos hy beter setig jaar gelede in Duitsland pas as in die begin van
die 21ste eeu! Hoekom skryf hy sy stront vir ons, ek glo dis nogal rassisties
om Afrikaans dadelik met rassisme te assosieer want dit sê tog iets, ne'?
Moenie vergeet nie dat alleen 48% van Afrikaanstaliges wit Afrikaners is!

Almal spam hom laat ons saam-saam hierdie kak op ons nuusgroep laat vrek!

M.D.

> Matt Nuenke wrote
>
> I just received another reply for more information on my web site from
> South Africa.  It seems there is an interest in what I write and your
> country of any should be interested in the subject of race.  We are all one
> on this planet.
[snip die gemors]
Re: Is dit Spam? [boodskap #22516 is 'n antwoord op boodskap #22418] Ma, 19 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
UCT Student wrote in message ...
> Wattter kak is dit wat ek nou lees? Lees hieronder 'n brief van iemand wat
> klink soos hy beter setig jaar gelede in Duitsland pas as in die begin van
> die 21ste eeu! Hoekom skryf hy sy stront vir ons, .... knip-knip
>
> Almal spam hom laat ons saam-saam hierdie kak op ons nuusgroep laat vrek!
>
> M.D.
>

en hopelik dooi jy ook saam. Aag boetie word nou groot, jy's skynbaar op
universiteit, gaan doen iets aan jou taalgebruik. Wat van 'n Afrikaanse of
Afrikaans-Nederlandse kursus?

As jy dink jy beïndruk enige van die ander persone op die ng, dink ek jy
slaan die bal vér mis.
Vorige onderwerp: Julle is sat
Volgende onderwerp: Re: Letter to Matt Nuenke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:40:12 MGT 2024