Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans op die nuusgroep
Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22283 is 'n antwoord op boodskap #22284] Vr, 02 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan myself herinder dat ek al vele male kapsie gemaak het teen die
gebruik van Engels op die nuusgroep. Daar het nooit 'n haan na gekraai
nie. Nou skryf Gloudina 'n enkele paragraaf daaroor en dit word aan
die groot klok gehang.

Mooi so Gloudina, jou greep versterk by die dag op die nuusgroep. Viva
Gloudina !!!! Ek gaan 'n fan club stig.

Groete uit Perth.
Alwyn
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22284 is 'n antwoord op boodskap #22283] Vr, 02 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Apr 1999 20:03:36 +0800, Alwyn Nel wrote:
<<>Ek kan myself herinder dat ek al vele male kapsie gemaak het teen die
> gebruik van Engels op die nuusgroep. Daar het nooit 'n haan na gekraai
> nie. Nou skryf Gloudina 'n enkele paragraaf daaroor en dit word aan
> die groot klok gehang.>>

Miskien het jy probleme met jou "server" want ek kan nie onthou dat jy
gemoan het oor Engels op die nuusgroep nie.

Simpel moan in elk geval.
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22296 is 'n antwoord op boodskap #22284] So, 04 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, hoe lank is jy al op die nuusgroep? Ek pos nie elke dag nie
want ek het ook ander dinge om te doen. Sommige mense het die tyd om
voor die rekenaar te sit en reload te druk en te hoop dat daar 'n
boodskap gaan uitpop. En om dan daarop te reageer bloot vir die hel
daarvan.

Vra vir Gloudina of sy my onthou, van toeka terug. Ek het niks teen
Engels nie. Ek bly in Australie en praat die Rooi Taal elke dag van my
lewe. Maar dit grief my dat mense Engels skryf op 'n Afrikaanse
nuusgroep. Sela.

Viva Gloudina!!!!

Alwyn.

Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 02 Apr 1999 20:03:36 +0800, Alwyn Nel wrote:
>
<<>Ek kan myself herinder dat ek al vele male kapsie gemaak het teen die
>> gebruik van Engels op die nuusgroep. Daar het nooit 'n haan na gekraai
>> nie. Nou skryf Gloudina 'n enkele paragraaf daaroor en dit word aan
>> die groot klok gehang.>>
>
> Miskien het jy probleme met jou "server" want ek kan nie onthou dat jy
> gemoan het oor Engels op die nuusgroep nie.
>
> Simpel moan in elk geval.
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22297 is 'n antwoord op boodskap #22284] So, 04 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mellow  is tans af-lyn  Mellow
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
Alwyn moet nie so lelik met die ou wees nie man hy kom vra net hulp met 'n
woord wat hy nie verstaan nie.

Alwyn Nel wrote in message ...
> Ek kan myself herinder dat ek al vele male kapsie gemaak het teen die
> gebruik van Engels op die nuusgroep. Daar het nooit 'n haan na gekraai
> nie. Nou skryf Gloudina 'n enkele paragraaf daaroor en dit word aan
> die groot klok gehang.
>
> Mooi so Gloudina, jou greep versterk by die dag op die nuusgroep. Viva
> Gloudina !!!! Ek gaan 'n fan club stig.
>
> Groete uit Perth.
> Alwyn
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22300 is 'n antwoord op boodskap #22284] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"R & BW" writes:

> And before you ask, yes, I can speak and write Afrikaans quite well, but
> communicate more easily in English

So skedaddle to the English newsgroup,
or write in Afrikaans. Hierdie nuusgroep
is is nie vir hoity-toity mense wat
Afrikaans kan praat en skryf en verkies
om dit nie te doen nie.
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22301 is 'n antwoord op boodskap #22284] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 04 Apr 1999 22:21:21 +0800, Alwyn Nel wrote:
<<>Ferdi, hoe lank is jy al op die nuusgroep? >>

Van die eerste dag.
Ek het selfs nog gestem om dit te begin.
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22302 is 'n antwoord op boodskap #22284] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Mooi Skoot.

BTW Ons sal nog graag wil hoor van Brisbane en Melbourne en ook hoekom julle
ongelukkig was in NZ (noudat jy klaar hierdie vlieë geklap het). Daar is
baie NZ SA's (of is dit SA NZ's) wat dink dat hulle heil ook in Aust lê.

Onthou: jy's besig met jou 'community service' hier!

R & BW skryf in boodskap news:kaSN2.2063$MB3.3859@newsfeeds.bigpond.com...
> If you are so serious about your Taal, maybe you could find the correct
> Afrikaans for "Viva" and "fan club"? All I can say is that this newsgroup
> is in a little bit of trouble if it's being taken over by a Canadian South
> African whose kids can't even speak this language!
>
> And before you ask, yes, I can speak and write Afrikaans quite well, but
> communicate more easily in English - I don't like to mix languages or make
> too many spelling and grammatical errors - as my mother used to say: if you
> can't do something well, don't do it at all. You'll just have to put up
> with the English.
>
> Royleen
>
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22303 is 'n antwoord op boodskap #22284] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"R & BW" wrote:
> If you are so serious about your Taal, maybe you could find the correct
> Afrikaans for "Viva" and "fan club"? All I can say is that this newsgroup
> is in a little bit of trouble if it's being taken over by a Canadian South
> African whose kids can't even speak this language!
>
> And before you ask, yes, I can speak and write Afrikaans quite well, but
> communicate more easily in English - I don't like to mix languages or make
> too many spelling and grammatical errors - as my mother used to say: if you
> can't do something well, don't do it at all. You'll just have to put up
> with the English.
>
> Royleen

My dear Royleen,

Your English concerns me not al all.

What I object to, is your insufferably arrogant attitude.

And, quite frankly, I believe that there is not much to choose between "a
Canadian South African whose kids can't even speak this language" and an
Australian South African who chooses not to speak this language.

Neither category of person demostrates what our edcuation authorities like to
call the "respect" for the culture of others that they would like to instill
in the population.

(In your case, though, I think you might be able to plead the fact that you
are quite dim witted - or at least, that is how you appear.)

Kind regards, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22304 is 'n antwoord op boodskap #22284] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"nomad" wrote:

> Daar is
> baie NZ SA's (of is dit SA NZ's) wat dink dat hulle heil ook in Aust lê.
>

Ek het verneem dat daar baie NZ NZ'rs is wat ook so dink.

'n Swak ekonomie is glo veral daarvoor verantwoordelik.

Kan jy meer lig op die saak werp?

Groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22305 is 'n antwoord op boodskap #22284] Ma, 05 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
R. Willis  is tans af-lyn  R. Willis
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
If you are so serious about your Taal, maybe you could find the correct
Afrikaans for "Viva" and "fan club"? All I can say is that this newsgroup
is in a little bit of trouble if it's being taken over by a Canadian South
African whose kids can't even speak this language!

And before you ask, yes, I can speak and write Afrikaans quite well, but
communicate more easily in English - I don't like to mix languages or make
too many spelling and grammatical errors - as my mother used to say: if you
can't do something well, don't do it at all. You'll just have to put up
with the English.

Royleen

Alwyn Nel skryf in boodskap news:3704B218.E460C77@netship.net...
> Ek kan myself herinder dat ek al vele male kapsie gemaak het teen die
> gebruik van Engels op die nuusgroep. Daar het nooit 'n haan na gekraai
> nie. Nou skryf Gloudina 'n enkele paragraaf daaroor en dit word aan
> die groot klok gehang.
>
> Mooi so Gloudina, jou greep versterk by die dag op die nuusgroep. Viva
> Gloudina !!!! Ek gaan 'n fan club stig.
>
> Groete uit Perth.
> Alwyn
Re: Afrikaans op die nuusgroep [boodskap #22317 is 'n antwoord op boodskap #22284] Di, 06 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:7ea9dd$hte$1@nnrp1.dejanews.com...
> In article ,
> "nomad" wrote:
>
>> Daar is
>> baie NZ SA's (of is dit SA NZ's) wat dink dat hulle heil ook in Aust lê.
>>
> Ek het verneem dat daar baie NZ NZ'rs is wat ook so dink.

> Mmmmm.............NZ NZ'rs (Kan ons enigiets maak met NZ NZ NZ'rs? - of
miskien NZ� ? Of selfs SA NZ OZ'r (Ekskuus Royleen, maak net 'n grappie...
8�] ), (met erkenning aan Bryan1810 vir al die karakters).

'n Ding wat die gemiddelde Kiwi kwel is dat die jongmense die land verlaat.
Dis 'n aanvaarde praktyk om op 'n OE (Overseas Experience) te gaan vir 'n
jaar of twee - maar dis gewoonlik langer. Die selfmoord syfer onder die
jongeres is ook van die hoogste in die wêreld. Myns insiens is dit in 'n
mate toe te skryf aan die hoë vlak van PC in die land - 'n euwel wat geneig
is om 'n persoon se inisiatief en dinkvermoë te demp asook 'n gesonde gees
van kompetisie. (Dis dié dat hulle so ernstig is oor rugby, waar hulle 'n
kans kry om hulself uit te leef en op te maak hiervoor!). Miskien is nog 'n
uitvloeisel hiervan dat hulle geneig is om 'n nasie van 'whingers'
('kla[e?]gatte' (verskoon tog) is 'n beter vertaling as 'klaers'!) te wees.
Vir voorbeelde hiervan sien die oa. die ng, nz.general.

Ek is egter onder die indruk dat die netto immigrasiesyfers tussen NZ en OZ
maar redelik neutraal is - die invloei uit Aus sal bestaan uit ouer mense as
die uitvloei daarheen. De facto is NZ maar 'n provinsie van Australië,
aangesien daar geen beperkings is op die uitruilbaarheid van die 'dole' of
werk is nie - 'free movement of labour' - dit is omtrent dieselfde om van
die Kaap af te trek JHB toe om daar te gaan werk. NZ is 'n land wat
afhanklik is van immigrante/emigrante, met die invloei gewoonlik positief
(laasjaar omtrent nul, toe baie Asiërs goedkoper in hul eie lande kon gaan
bly het). Hierdie jaar soek hulle weer omtrent 40 000, wat natuurlik baie
SA'rs 'n geleentheid gee (hier's jou kans!).

> 'n Swak ekonomie is glo veral daarvoor verantwoordelik.

Dis maar moeilik om te sê, hoe sal ons nou 'n goeie/swak ekonomie definieer?
Reële groeikoers of werkloosheidsyfers, of wat? Die besigheidssentiment hier
is baie positief, en die werkloosheidssyfer word sterk beïnvloed deur die
gunstige 'dole'. Die 'bottom line' is seker maar dat daar 'n redelike hoë
lewenstandaard hier is, en dat die ryk/arm gaping relatief nou is. Om twee
of drie verskillende werke te hê is geen unieke verskynsel. Ons word gereeld
deur die Kiwi verras - as voorbeeld: een ou is 'n bouer, 'n franse kok en
dan gee hy ook lesse in die kuns van forelvliegies maak.

Lewenstandaard is seker maar wat jy daarvan maak: Vir party is dit meer geld
en die 'trappings' wat daarmee saamgaan, vir ander is dit die kans om
drie-uur die middag sy deure te sluit en oor die pad te kan loop en te gaan
windsurf - 'Horses for courses'.

> Kan jy meer lig op die saak werp?

Elke man wat sy eie torch het skyn die lig waar hy wil loop.
(Ek wil my batterye spaar vir Y2K).

Cheers.
Vorige onderwerp: Moet SA een wees?
Volgende onderwerp: "Gedenknaalde wat haak" deur JULIAN DE WETTE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 21:46:27 MGT 2024