Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se
'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22209 is 'n antwoord op boodskap #22211] Wo, 31 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert besig die volgende:

"...such prolific writers, the bunch in North America - must be the cold
that makes their keyboards such a good alternative to living..."

Genade Leendert - dink hieroor.

1. Volgens jou - iemand wat tyd spandeer op sy/haar sleutelbord het nie 'n
lewe nie.
2. Nou, Leendert spandeer baie tyd (miskien meer as enige ander persoon op
die NG) op sy sleutelbord, te oordeel aan die hoeveelheid plasings wat jy
maak.
3. Leendert has no life. (Die weer of te nie.)

Wel, as dit waar is, dan het jy en Gloudina tog wel iets in gemeen - sy
spandeer ook baie tyd hier. (Wat 'n gedagte - julle twee ou varkies sal
seker baie ontsteld wees)

Laat ek geepad, voordat ek ook geen lewe oor het nie.

Bees
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22210 is 'n antwoord op boodskap #22209] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Foutjie, Bees (ek het daarvoor gewag, maar ek het gedink dit sal van
Gloudina se kant af kom):

Die hoeveelheid plasings wat ek maak is nie verteenwoordigend van die
hoeveelheid tyd wat dit kos nie. Anders as vir Gloudina (en duidelik ook vir
jou) is skryf vir my maklik en vinnig.

Vriendelike groete, Leendert

Bees wrote in message ...
> Leendert besig die volgende:
>
> "...such prolific writers, the bunch in North America - must be the cold
> that makes their keyboards such a good alternative to living..."
>
> Genade Leendert - dink hieroor.
>
> 1. Volgens jou - iemand wat tyd spandeer op sy/haar sleutelbord het nie 'n
> lewe nie.
> 2. Nou, Leendert spandeer baie tyd (miskien meer as enige ander persoon op
> die NG) op sy sleutelbord, te oordeel aan die hoeveelheid plasings wat jy
> maak.
> 3. Leendert has no life. (Die weer of te nie.)
>
> Wel, as dit waar is, dan het jy en Gloudina tog wel iets in gemeen - sy
> spandeer ook baie tyd hier. (Wat 'n gedagte - julle twee ou varkies sal
> seker baie ontsteld wees)
>
> Laat ek geepad, voordat ek ook geen lewe oor het nie.
>
> Bees
>
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22211 is 'n antwoord op boodskap #22209] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Mar 1999 09:23:04 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

|Foutjie, Bees (ek het daarvoor gewag, maar ek het gedink dit sal van
|Gloudina se kant af kom):
|
|Die hoeveelheid plasings wat ek maak is nie verteenwoordigend van die
|hoeveelheid tyd wat dit kos nie. Anders as vir Gloudina (en duidelik ook vir
|jou) is skryf vir my maklik en vinnig.
|
Ja, bliksim, di res van ons moet elke lettir op di sleetelbord eers moooi soek
en dan afdrik and ... en dan eers wee koffie drink en dan di volginde een kom
soek voor ons hom kan afdrik en die wondirlikke Leendurt sit sommir so
maklikl,,,
skies,, .. sommir so maklik en skryf op sy compewtir...
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22212 is 'n antwoord op boodskap #22211] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
...
> On Wed, 31 Mar 1999 09:23:04 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> |Foutjie, Bees (ek het daarvoor gewag, maar ek het gedink dit sal van
> |Gloudina se kant af kom):
> |
> |Die hoeveelheid plasings wat ek maak is nie verteenwoordigend van die
> |hoeveelheid tyd wat dit kos nie. Anders as vir Gloudina (en duidelik ook vir
> |jou) is skryf vir my maklik en vinnig.
> |
> Ja, bliksim, di res van ons moet elke lettir op di sleetelbord eers moooi soek
> en dan afdrik and ... en dan eers wee koffie drink en dan di volginde een kom
> soek voor ons hom kan afdrik en die wondirlikke Leendurt sit sommir so
> maklikl,,,
> skies,, .. sommir so maklik en skryf op sy compewtir...

Jammer om dit te hoor, Johan,

In jou beroep moet dit vreeslik moeilik wees as jy nie jou sleutelbord
behoorlik bemeester het nie?
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22213 is 'n antwoord op boodskap #22211] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Mar 1999 22:42:49 +0200, "Leendert van Oostrum" wrote:

|Jammer om dit te hoor, Johan,
|
|In jou beroep moet dit vreeslik moeilik wees as jy nie jou sleutelbord
|behoorlik bemeester het nie?
|

touni faktir kon okikie tik nie.....
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22214 is 'n antwoord op boodskap #22211] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:

> En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
> anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)

Dit is nie verkeerd en, en ook nie arrogant nie. Want ek het na bepaalde
persone verwys:

As iemand opmerkings maak oor hoeveel tyd iemand anders op sy rekenaar bestee
(let wel, inligting wat hy nie kan he nie) is dit heel logies om af te lei dat
dit hom self lank vat om te skryf.

In Gloudina se geval, het sy al dikwels uitgewy oor die tyd wat ek, volgens
haar, op my rekenaar bestee. En Gloudina is uit Noord-Amerika, onthou! Nou het
jy ook so 'n opmerking gemaak, en Oom Hans ook.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22215 is 'n antwoord op boodskap #22211] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...
> BS Leendert
>
> Ongeag van jou "vinnigheid" is die tyd wat dit neem proporsioneel tot die
> hoeveelheid plasings wat jy maak.
>
> En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
> anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)
>
> Ek is nie eers seker ek glo dat jy vinnig en maklik skryf nie.
>
> Bees
>
>
Ek is bevrees Bees, jy is ietwat stadiger as Johan en Leendert.(of is dit
hulle wat so uitsonderlik vinnig is?) Hulle het jou reeds op die 31ste
Maart geantwoord op iets wat jy eers die 1ste April aan hulle gaan skryf!
:-)

Groete

Shannon
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22266 is 'n antwoord op boodskap #22211] Do, 01 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Eric prinsloo  is tans af-lyn  Eric prinsloo
Boodskappe: 4
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Shannon wrote:

> Bees wrote in message ...
>> BS Leendert
>>
>> Ongeag van jou "vinnigheid" is die tyd wat dit neem proporsioneel tot die
>> hoeveelheid plasings wat jy maak.
>>
>> En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
>> anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)
>>
>> Ek is nie eers seker ek glo dat jy vinnig en maklik skryf nie.
>>
>> Bees
>>
>>
> Ek is bevrees Bees, jy is ietwat stadiger as Johan en Leendert.(of is dit
> hulle wat so uitsonderlik vinnig is?) Hulle het jou reeds op die 31ste
> Maart geantwoord op iets wat jy eers die 1ste April aan hulle gaan skryf!
> :-)
>
> Groete
>
> Shannon

Ja asseblief skryf tog bietjie stadiger. Ek kannie so vinnig lees nie!
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22267 is 'n antwoord op boodskap #22211] Do, 01 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
BS Leendert

Ongeag van jou "vinnigheid" is die tyd wat dit neem proporsioneel tot die
hoeveelheid plasings wat jy maak.

En hoe kan jy enige idee he van hoe vinnig en maklik dit vir my (of iemand
anders) is om te skryf? Dit is 'n arrogante stelling. (En verkeerd.)

Ek is nie eers seker ek glo dat jy vinnig en maklik skryf nie.

Bees
Re: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se [boodskap #22268 is 'n antwoord op boodskap #22211] Do, 01 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan met die bak ore..... wrote in message
...
> On Wed, 31 Mar 1999 22:42:49 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> |Jammer om dit te hoor, Johan,
> |
> |In jou beroep moet dit vreeslik moeilik wees as jy nie jou sleutelbord
> |behoorlik bemeester het nie?
> |
>
> touni faktir kon okikie tik nie.....

En ok nie lees nie.

Maar hy het nie lesse gegee in rekenaarsake nie :-)
Vorige onderwerp: Re: To Royleen
Volgende onderwerp: Vrees en eksklusiwiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 00:09:44 MGT 2024