Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: To Royleen
Re: To Royleen [boodskap #22244] Wo, 31 Maart 1999 00:00
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
You've obviously touched a raw nerve........or is that the Achilles heel?

skryf in boodskap news:7dru3m$c4r$1@news.igs.net...
> "R & BW"
>
> I now will switch to the English-speaking group as I can
>> see the majority of participants in this group still believe
> that anything
>> English is evil.
>> Royleen
>
>
> En noudat jy jou sê gesê het, vaarwel.
> Ons dink nie dat alles wat Engels boos
> is nie. Ons dink net hoity-toity uitgeweke
> SAers wat nou maak asof hulle Afrikaans nie
> meer te goed is nie, die mense op die
> nuusgroep in pos na pos beledig, en hulself
> wil oortuig dat alles in SA sleg is, nie op
> hierdie nuusgroep hoort as hulle daarop
> staan om in Engels te skryf nie. Hierdie
> nuusgroep is geskep vir Afrikaanse gebruik,
> en enigiemand wat op hierdie nuusgroep in
> Engels die lede van die nuusgroep kom
> beledig, is nie welkom nie. As jy ons in
> Afrikaans wil beledig, is jy welkom.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Demmit Leendert
Volgende onderwerp: 'n Bietjie van van 'n boomerang, sou ek se
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 06:13:01 MGT 2024