Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Danseur Noble" deur EVELEEN CASTELYN
"Danseur Noble" deur EVELEEN CASTELYN [boodskap #22173] Ma, 29 Maart 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DANSEUR NOBLE
Eveleen Castelyn
Menslikerwys gesproke, 1984)

my man is 'n sjinese mandaryn
in sy flambojante jas
kom hy veroweraar binne -
bloedsteen aan sy vinger
swart romaanse
oë, danseur noble
gryp my hou my vas
vir die asemrowende
jeté en l'air
in die pas de deux
wat ons uitvoer
op die gloeiende afgaanse
tapyt van ons liefdesbed
Vorige onderwerp: "Voedselvrou" deur WILMA STOCKENSTROM
Volgende onderwerp: "Die Kundige Minnaar" deur SHEILA CUSSONS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 05:57:22 MGT 2024