Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KOERANT EPOS ADRESE
KOERANT EPOS ADRESE [boodskap #21412] So, 28 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Roots  is tans af-lyn  Roots
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Goeie dag
Kan iemand in Suid-Afrika asb. vir my die epos adres van Die Burger en
die Rapport gee? Ek kry dit nie op die Net nie.
By voorbaat dankie
Anne
Stuur antwoord na lk...@citytel.net
Re: KOERANT EPOS ADRESE [boodskap #21435 is 'n antwoord op boodskap #21412] Ma, 01 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ffo...  is tans af-lyn  ffo...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die Burger se epos adres is web...@burger.naspers.co.za

Die adres van hul briewekolom is dbme...@burger.naspers.co.za

Groete

Fanie Fourie

Roots wrote in message ...
> Goeie dag
> Kan iemand in Suid-Afrika asb. vir my die epos adres van Die Burger en
> die Rapport gee? Ek kry dit nie op die Net nie.
> By voorbaat dankie
> Anne
> Stuur antwoord na lk...@citytel.net
>
Re: KOERANT EPOS ADRESE [boodskap #21436 is 'n antwoord op boodskap #21412] Ma, 01 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 28 Feb 1999 00:42:59 -0800, Roots wrote:

> Goeie dag
> Kan iemand in Suid-Afrika asb. vir my die epos adres van Die Burger en
> die Rapport gee? Ek kry dit nie op die Net nie.
> By voorbaat dankie
> Anne
> Stuur antwoord na lk...@citytel.net

http://dieburger.24.com/

Vandat ek hierdie blad gevind het was daar nog nooit enige rede om Die
Burger te koop nie. :o) Baie volledig en ordentlike argiewe.

Bryan

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Re: KOERANT EPOS ADRESE [boodskap #21462 is 'n antwoord op boodskap #21412] Di, 02 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Mar 1999 21:18:57 GMT, bryni...@TheOffice.net (Bryan1810) wrote:

> http://dieburger.24.com/
>
> Vandat ek hierdie blad gevind het was daar nog nooit enige rede om Die
> Burger te koop nie. :o) Baie volledig en ordentlike argiewe.>>

Try

beeld.24.com

ook.
Dis sonder enige www voor aan.
Re: KOERANT EPOS ADRESE [boodskap #21463 is 'n antwoord op boodskap #21412] Di, 02 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
ffo...  is tans af-lyn  ffo...
Boodskappe: 6
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
Bryan, dit is 'n uitstekende plek vir nuus, ens (die hele 24.com).

Ek hou van die manier waarop jy die uitleg van die 24.com hoofblad kan
manipuleer sodat dit alles bevat wat jy gereeld gebruik / lees. Ek gebruik
dit al 'n paar maande as my "homepage".

Rakende die burger se epos adres, ek het seker 15 minute daarvoor gesoek by
dieburger.24.com maar kon dit nie kry nie. Die epos adresse wat ek na die
groep gestuur het is in die gedrukte weergawe gevind!

Groete

Fanie Fourie

Bryan1810 wrote in message
> http://dieburger.24.com/
>
> Vandat ek hierdie blad gevind het was daar nog nooit enige rede om Die
> Burger te koop nie. :o) Baie volledig en ordentlike argiewe.
>
> Bryan
Re: KOERANT EPOS ADRESE [boodskap #21464 is 'n antwoord op boodskap #21412] Di, 02 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 2 Mar 1999 14:37:27 +0200, "Fanie Fourie" wrote:

> Bryan, dit is 'n uitstekende plek vir nuus, ens (die hele 24.com).
>
> Ek hou van die manier waarop jy die uitleg van die 24.com hoofblad kan
> manipuleer sodat dit alles bevat wat jy gereeld gebruik / lees. Ek gebruik
> dit al 'n paar maande as my "homepage".

Ek het my eie 'homepage' ontwikkel soos jy weet maar ek wissel gereeld
tussen my eie en 24.com s'n. Ek het oop 24.com soos jy opgestel dat
ek al my eie skakels ook daardeur kan kry. Ek val maar die meeste
kere vas by dieburger.24.com bloot omdat dit meer plaaslike nuus
bevat.

Bryan

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Vorige onderwerp: "Seun in Vyeboom" deur ERNST VAN HEERDEN
Volgende onderwerp: Die antwoord is aanpasbaarheid ..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 05:45:25 MGT 2024