Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die antwoord is aanpasbaarheid ..
Die antwoord is aanpasbaarheid .. [boodskap #21481] Di, 02 Maart 1999 00:00
Camilion  is tans af-lyn  Camilion
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo

Ek is besig met die opstel van 'n toespraak met DIE ANTWOORD IS
AANPASBAARHEID as tema . Ek sal dit baie waardeer as enige iemand vir my
moontlike idees kan verskaf wat ek kan gebruik .

Sal dit baie waardeer .
Juan van Zyl
cham...@bigfoot.com
Re: Die antwoord is aanpasbaarheid .. [boodskap #21482 is 'n antwoord op boodskap #21481] Di, 02 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Mar 1999 20:36:48 +0200, "Camilion" wrote:

|Ek is besig met die opstel van 'n toespraak met DIE ANTWOORD IS
|AANPASBAARHEID as tema . Ek sal dit baie waardeer as enige iemand vir my
|moontlike idees kan verskaf wat ek kan gebruik .
|
Aanpasbaarheid is onmoontlik sonder dat die aanpassende persoon 'n positiewe
lewensuitkyk het.
Vorige onderwerp: KOERANT EPOS ADRESE
Volgende onderwerp: Re: homepage P. Verschuren in Holland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 07:48:05 MGT 2024