Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die taalverwantskap
Re: Die taalverwantskap [boodskap #21351] Di, 23 Februarie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Feb 1999 07:50:28 -0000, "Alex koster"
wrote:

|Van alle Wes-europese tale is Nederlands, vir die Afrikaanssprekende - en
|selfs vir enkele Engelssprekendes in Suid Afrika - nog steeds die maklikste
|"vreemde taal" bly wat hulle sou kan aanleer.
|
|Teenoor die vyf of ses jaar werklike harde werk wat iemand nodig het om 'n
|behoorlike leeskennis van, se maar, Duits of Frans op te doen, kan hy
|Nederlands nog steeds, van die allereerste boek af, al lesende onder die
|knie kry. Selfs al leer hy dit in Suid Afrika nooit behoorlik praat nie,
|kan hy maklik feitlik alles daarin lees wat hy wil, of wat onder sy aandag
|kom.
|
Interesante kommentaar van die ouens wat ek in Nederland ken: hulle sukkel met
die praat van Nederlands - juis omdat dit so naby aan Afrikaans is en hulle nie
seker is wanneer hulle iets reg gebruik of nie - die Engelse ou wat ek in
Nederland ken, kom makliker reg.
Vorige onderwerp: Gloudina, vertaal asseblief!
Volgende onderwerp: Die taalverwantskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 05:35:30 MGT 2024