Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "acenet.co.za".
"acenet.co.za". [boodskap #20279] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Op die site acenet.co.za is daar 'n "funksie" waarvan mense wat 'n account
by ACNET het e-mail kan stuur en die news groups besoek.

Doedie Nel is volgens my die selfde persoon as "God" en "Jesus".

Ek mag op die verkeerde pad wees maar ek dink dit kom van 'n skool se
rekenaar sentrum vandaan...........So dit is tien teen een 'n windgat
matriek laaitie wat se gat jeuk.

MY maat, bring gou gat vir die oom sodat ek hom met so ses van die bestes
kan regkry.

** Die ander manier om 99.999% anoniem te wees natuurlik is om vir jou
YEBO-NET aan te skaf. **
Re: "acenet.co.za". [boodskap #20472 is 'n antwoord op boodskap #20279] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan,

Ek vermoed dat Doedie ander dinge met sy gat aanvang. Enige
Johannesburger weet dat Zoo Lake se toilette die optel plek vir gays is,
en Doedie spog openlik in vroëere posstukke dat 'sy' gunsies daar
uitdeel soos dié waarvan Bill Clinton aan die ontvang kant was. Miskien
moet jy Doedie vertel van die baie gays wat al daar aangerand is en van
die wat daar met die vuis doodgeslaan is.

Neewat, Doedie is 'n gefrustreerde queen wat sy seksuele fantasies hier
op die nuusgroep kom uitleef.
Alwyn

Riaan wrote:
>
> Op die site acenet.co.za is daar 'n "funksie" waarvan mense wat 'n account
> by ACNET het e-mail kan stuur en die news groups besoek.
>
> Doedie Nel is volgens my die selfde persoon as "God" en "Jesus".
>
> Ek mag op die verkeerde pad wees maar ek dink dit kom van 'n skool se
> rekenaar sentrum vandaan...........So dit is tien teen een 'n windgat
> matriek laaitie wat se gat jeuk.
>
> MY maat, bring gou gat vir die oom sodat ek hom met so ses van die bestes
> kan regkry.
>
> ** Die ander manier om 99.999% anoniem te wees natuurlik is om vir jou
> YEBO-NET aan te skaf. **
Vorige onderwerp: Wat is die reëls....
Volgende onderwerp: IN LIGTELUIM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 02:28:46 MGT 2024