Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die reëls....
Wat is die reëls.... [boodskap #20110] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
... van hierdie nuusgroep? Kan 'n mens dit uitvind? Of is daar 'n
moderator, sodat die vulgariteit en gewoon platvloerse banaliteit van
sulke onvolwasse pre-pubers soos doedie nel (en ander) wat 'n perverse
genot daaruit put om hulle kinderagtige kleinhuisie mentaliteit aan
ander op te dwing uit die nuusgroep geweer kan word? En ook die
afstootlike godslasterlikheid wat al meer hier na vore begin kom?

Persoonlik maak ek ten sterkste daarteen beswaar dat hierdie forum op
hierdie wyse bevuil word.

Ek weet ek hoef dit nie te lees nie; ongelukkig lees 'n mens per ongeluk
een of twee daarvan voor jy agterkom wat aangaan.

Ongelukkig is dit ook so dat die gemiddelde IK en moraliteitsindeks van
die hele groep eksponensieel daal sodra iemand met sulke moroniese
sotlikheid hom of haar hier aansluit.

Ja, ek is elitisties. As dit elitisties is om my nie met sulke
infantiele geselskap te assosieer nie.

Dalk is dit 'n indeks van die beginselloosheid en morele bankrotskap wat
die Afrikaanse kultuur in toenemende mate begin binnesypel? Miskien was
Raka meer profeties as wat selfs Van Wyk Louw besef het.
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20111 is 'n antwoord op boodskap #20110] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Robbert

Eintlik moes ek "Raka" tussen aanhalingstekens geskryf het. My verwysing was
nie na iets wat Raka self gesê het nie, maar eerder na die gedig (met
dieselfde titel) van N.P. van Wyk Louw.

"Raka" is 'n epiese gedig deur Van Wyk Louw. Dit beeld die oueroue stryd uit
tussen goed en kwaad. Die konteks is 'n samelewing in Afrika met hoë
moreel-etiese standaarde, gelei deur Koki. Raka as antitese van Koki is die
versinnebeelding van die verval en vernietiging van moreel-etiese waardes.
Raka, die mooi en aantreklike dier, verskyn aan kinders, wat beïndruk word
deur sy krag en soepel ratsheid. Dan sien die vrouens hom op pad wanneer hulle
water gaan haal, en word beïndruk deur sy lyflikheid en wellus; soos ook die
krygers, wat hom laaste sien - as ek reg onthou. Koki alleen sê hom die stryd
aan, maar ontvang min of geen steun nie en verloor uiteindelik. Die poorte
word dan oopgegooi en Raka word ingenooi.

Dis omtrent wat ek daarvan kan onthou. Dis nou meer as derig jaar gelede dat
ek die gedig in besonderhede bestudeer het, en ek mag dalk detail verkeerd
onthou, maar die strekking is omtrent reg.

Die gedig self lewer aangrypende poësie en evokatiewe beelde op.

Groete en beste wense vir 'n aangename naweek.

Henry (Kwarantyn)

Robbert Zijlstra wrote:

> Meneer Kwarantyn,
>
> Wie of wat is Raka en wat heeft , hij/zij/het gezegd?
>
> Met vriendelijke groet
>
> Robbert
>
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20112 is 'n antwoord op boodskap #20110] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Jan 1999 08:04:48 -0500, Kwarantyn
said the following:

|... van hierdie nuusgroep? Kan 'n mens dit uitvind? Of is daar 'n
|moderator, sodat die vulgariteit en gewoon platvloerse banaliteit van
|sulke onvolwasse pre-pubers soos doedie nel (en ander) wat 'n perverse
|genot daaruit put om hulle kinderagtige kleinhuisie mentaliteit aan
|ander op te dwing uit die nuusgroep geweer kan word? En ook die
|afstootlike godslasterlikheid wat al meer hier na vore begin kom?
|
Ek wil regtig vra of dit nie almal sal pas as ons 'n moderator kry vir
die nussgroep nie?!? Kom ons doen dit - of kry 'n tweede NG wat onder
'n moderator staan. Dan kan ons ook die Nasionalis met sy lang
onvanpaste plasings uitskakel.

Is daat iemand wat weet hoe so 'n NG werk en hoe ons te werk gaan om
'n moderator aan te stel?

Ek stel Henri van Zyl voor as eerste Moderator!

Johan
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20113 is 'n antwoord op boodskap #20110] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Beste Johan:

Ik vond het volgende bericht in de NG news.newusers.questions. Is helaas
in het Engels:

IMPORTANT INFORMATION
---------------------

WHAT IS MODERATION, AND HOW DOES IT AFFECT ME?
----------------------------------------------

News.newusers.questions (NNQ) is MODERATED, which means that all
messages posted to the group pass through a review process *before*
they are posted. Moderation is done mostly by *software,* though
some messages are forwarded to human moderators for review or return.
These moderators form a Moderation Board which is set up to help
answer questions, filter posts, and assist new users. Essentially,
they act like the editors of a newspaper or journal.

The CHARTER, which defines what is on-topic for this group, and the
Moderation Board's powers, is posted to this newsgroup once per week.
Look for the title "!ADMIN: Charter for this Newsgroup."

The current list of types and forms of messages to be returned are
listed in a ADMINISTRATIVE STATEMENT. That statement is posted
least once a week, so that readers always know what posts are returned.
Look for the title "!ADMIN: Moderation Policy for this Newsgroup."

Copies of both the Charter and the Administrative Statement can be found
at the news.newusers.questions Administrative Site,

http://web.presby.edu/~nnqadmin/

Posters to (and readers of) moderated groups like NNQ should know that
it takes longer for posts and articles to appear on a local news server,
compared to posts in unmoderated groups which show up almost immedately.
This happens because articles are sent to the server where the moderation
software runs, are posted from that server, and then travel back to local
servers before they show up in the newsgroup.

Posters should also expect that some articles will be returned if they
appear to be off-topic (they'll be emailed back to the original poster
with helpful hints), and that they may edit these returned articles
and resubmit them if they are truly on-topic for the newsgroup.

RETURNED MESSAGES AND APPEALS
-----------------------------

The moderation software will attempt to return any inappropriate message
to the sender via email. The email will include the reason for the return
and the original message. The software cannot return messages to invalid
email addresses, so if you are not sure that your message is on-topic and
appropriate, make sure you are posting with a valid email address or a
valid
Reply-To address. Otherwise, the moderation software will not be able
to return the message for editing if the message is inappropriate for NNQ.

Posters *will* be able to edit and resubmit messages to the newsgroup
if they are on-topic for the newsgroup. If the edited message is still
returned by the software, the message can be sent to an appeals address
for review by a human moderator. The moderators will attempt to post
every possible on-topic message, to the best of their ability.

MODERATION STATUS
-----------------

The group became "officially" moderated on June 2, 1997. There was a
Usenet-wide vote regarding whether this newsgroup should be moderated to
ensure that questions from new users would be allowed through, but
off-topic posts like advertisements would be returned through email.
That vote to moderate PASSED by a margin of 357:25. The result post can
be found at any of the following places:

http://www.oocities.org/ResearchTriangle/8211/result.txt

ftp://ftp.uu.net/usenet/news.announce.newgroups/news/news.ne wusers.questions

(at the very bottom of the file)

If you are reading this newsgroup from an "unmoderated" server, you will
probably see some messages without the "footer" text added to them. In
this case, you would read more messages here than you otherwise would,
*but* if you try to post something, it may *disappear* when it reaches a
"moderated" server. If you see posts which don't appear to be moderated,
please contact the moderators of NNQ and/or your site admin so that your
group can be converted to moderated status. For more details, please see
the posting "!ADMIN: Possible Problems with Posting."

Thanks!

The news.newusers.questions Moderation Board

==== Please DELETE This Line and Everything Below It When Replying! ===
news.newusers.questions is for questions and answers about the Internet
HELP FILES AND POLICY: http://www.oocities.org/ResearchTriangle/8211/
SOCIALIZE with others in: news:alt.test.hello-world / news:soc.misc
SEARCH FOR NEWSGROUPS at: http://www.dejanews.com/
PENPALS can be discovered in: news:soc.penpals
TESTS should only be posted to: news:misc.test / news:alt.test
====== The moderators append this notice to each posted article; ======
====== It does not imply that the article is on topic or correct ======

In de hoop je behulpzaam te zijn geweest, verblijf ik,

Robbert Zijlstra

Johan wrote:

> On Fri, 22 Jan 1999 08:04:48 -0500, Kwarantyn
> said the following:
>
> |... van hierdie nuusgroep? Kan 'n mens dit uitvind? Of is daar 'n
> |moderator, sodat die vulgariteit en gewoon platvloerse banaliteit van
> |sulke onvolwasse pre-pubers soos doedie nel (en ander) wat 'n perverse
> |genot daaruit put om hulle kinderagtige kleinhuisie mentaliteit aan
> |ander op te dwing uit die nuusgroep geweer kan word? En ook die
> |afstootlike godslasterlikheid wat al meer hier na vore begin kom?
> |
> Ek wil regtig vra of dit nie almal sal pas as ons 'n moderator kry vir
> die nussgroep nie?!? Kom ons doen dit - of kry 'n tweede NG wat onder
> 'n moderator staan. Dan kan ons ook die Nasionalis met sy lang
> onvanpaste plasings uitskakel.
>
> Is daat iemand wat weet hoe so 'n NG werk en hoe ons te werk gaan om
> 'n moderator aan te stel?
>
> Ek stel Henri van Zyl voor as eerste Moderator!
>
> Johan
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20170 is 'n antwoord op boodskap #20110] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henning Meyer  is tans af-lyn  Henning Meyer
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Ek stel Henri van Zyl voor as eerste Moderator!
> Johan

Wie is Henri van Zyl? As hy sy sout werd was, waarom sien mens nooit sy
pos nie? Kwalifiseer hy in sy afwesigheid omdat hy so in Afrikaans
belangstel? Ek soek hom nie, en buitendien is Profesoor Barkhuizen reeds
die moderator. Hy het immers die nuusgroep begin.
Henning
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20172 is 'n antwoord op boodskap #20110] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Robert,

Ja, jy is reg. "Raka"is nie gebaseer op enige verhaal in die besonder nie. As digwerk
het dit natuurlik sy wortels in die hele mitologiese agtergrond wat Van Wyk Louw so
goed geken het.

"Ratsheid" is in Engels "agility".

Met Pennsylvania-groete.

Henry - ook bekend as Kwarantyn.

Robbert Zijlstra wrote:

> meneer Kwarantyn,
>
> Bedankt voor uw heldere uitleg. Ik heb nog twee vragen:
>
> 1.Dus als ik het goed begrijp is "Raka" puur een bedenksel van de dichter van der
> Louw en niet gebaseerd op een verhaal van de inlanders (negers) ?
> 2.Wat betekent het woord "ratsheid". Ik is een evocatief woord, maar ik wil graag
> een preciesere aanduiding, indien het voor u niet teveel werk is.
>
> Met vriendelijke groet,
>
> Robbert
>
> Kwarantyn wrote:
>
>> Robbert
>>
>> Eintlik moes ek "Raka" tussen aanhalingstekens geskryf het. My verwysing was
>> nie na iets wat Raka self gesê het nie, maar eerder na die gedig (met
>> dieselfde titel) van N.P. van Wyk Louw.
>
> snip
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20216 is 'n antwoord op boodskap #20110] So, 24 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Ratsheid. Ratsheid". Mmmmmm. Dit is een lekker woord. Moeten we ook maar eens in het
Nederlands gaan invoeren.
Trouwens, het is Robbert. Maar daarboven: vriendelijke dank voor uw toelichting.

Met groet,

Robbert Zijlstra
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20274 is 'n antwoord op boodskap #20110] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jan 1999 19:45:33 +0800, Alwyn Nel wrote:

Hei Alwyn, al jou boodskappe kom in Netscape HTML-formaat wat beteken
n mens moet Netscape oopmaak om dit te lees.
Dit gaan beteken party mense kan jou nie lees nie.
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20275 is 'n antwoord op boodskap #20110] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes: > On Fri, 22 Jan 1999 11:19:46 -0500, Kwarantyn
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20276 is 'n antwoord op boodskap #20110] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Jan 1999 16:41:17 GMT, e...@dot.com (Johan ) wrote:

in Afrikaans belangstel? Ek soek hom nie.>>[/color]

Ja,

Wiedefok is Barkhuizen?!
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20277 is 'n antwoord op boodskap #20110] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Jan 1999 11:19:46 -0500, Kwarantyn
wrote:
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20278 is 'n antwoord op boodskap #20110] Ma, 25 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Johan wrote:
>
> Wie is Profesoor Barkhuizen? As hy sy sout werd was, waarom sien
> mens nooit sy pos nie? Kwalifiseer hy in sy afwesigheid omdat hy so
> in Afrikaans belangstel? Ek soek hom nie.
>
> Johan

Die nuusgroep is ongemodereer. Maak 'n ander een oop as jy lus het - ek
soek nie iemand om my te vertel wat om te skryf en wat nie. Dit is per
slot van rekening die doel van Usenet - om kommunisjkasie te bevorder
-nie te laat voldoen aan 'n enekeling se persepsies nie.

Di is nogal 'n redelike operasie om oor te skakel a 'n gemodereerde
groep. Hoekom sluit jy nie by een van die listservers aan nie - daar kan
hulel jou vertel wat om te skryf en wat nie.

Lou
Re: Wat is die reëls.... [boodskap #20471 is 'n antwoord op boodskap #20110] Sa, 30 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Thanks Ferdi.

Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 25 Jan 1999 19:45:33 +0800, Alwyn Nel
> wrote:
>
> Hei Alwyn, al jou boodskappe kom in Netscape HTML-formaat wat beteken
> n mens moet Netscape oopmaak om dit te lees.
> Dit gaan beteken party mense kan jou nie lees nie.
Vorige onderwerp: Re: Filter voor bijbel-haters
Volgende onderwerp: "acenet.co.za".
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 06:03:32 MGT 2024