Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat vang julle spul aan met die nuusgroep?
Re: Wat vang julle spul aan met die nuusgroep? [boodskap #20091] Vr, 22 Januarie 1999 00:00
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
lo...@hotmail.dinges.com wrote:
> So paar dae laas hier gewees en nou is die hele nuusgroep in sy maai?
>
> Gloudina? Kan jy nie kyk wat die spul hier aanvang nie? :)
>
> Al die nonsens kom myns insiens van dieselfde onvolwasse idioot - pos
> vanaf pluto.acenet.co.za via news3.saix.net.
>
> So sal ek voorstel dat ons almal hom maar ignoreer? As hy niks feedback
> kry nie sal hy hopelik terug in die gat kruip waar hy vandaan kom.
>
> Cheers
> Lou

Ek lees nie die geknakte siel se snert nie. Die man is siek en pleks
van hulp soek is hy n vraat vir negatiewe aandag. Eintlik pateties
maar word nou vervelig.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Wat vang julle spul aan met die nuusgroep? [boodskap #20092 is 'n antwoord op boodskap #20091] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Jan 1999 08:57:47 +0200, lou said
the following:

|So paar dae laas hier gewees en nou is die hele nuusgroep in sy maai?
|
|Gloudina? Kan jy nie kyk wat die spul hier aanvang nie? :)
|
|Al die nonsens kom myns insiens van dieselfde onvolwasse idioot - pos
|vanaf pluto.acenet.co.za via news3.saix.net.
|
|So sal ek voorstel dat ons almal hom maar ignoreer? As hy niks feedback
|kry nie sal hy hopelik terug in die gat kruip waar hy vandaan kom.
|
Ek stem.

Is sy plasings nie gronde vir 'n klagte by ab...@saix.net nie? Of sal
dit nie van pas wees nie?

Johan
Vorige onderwerp: Re: Colin Chauke
Volgende onderwerp: Doedie Nel alias .........???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:12:02 MGT 2024