Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doedie Nel alias .........???
Doedie Nel alias .........??? [boodskap #20097] Vr, 22 Januarie 1999 00:00
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Aan :
Maak nie saak alias WIE jy is nie - want jy pos onder 'n hele paar name -
maar die "properties" van die boodskappe dui dat dit een persoon is......

Jou besonderhede plus voorbeelde van jou boodskappe is nou deurgegee aan
SAIX en ons hoop hulle kan iets aan jou doen.

Wat jy natuurlik nie in jou waansinnige onnoselheid besef nie, is dat enige
boodskap deur die ISPs tot by hulle oorsprong opgespoor kan word en dis nou
tyd dat jy in die bek geruk word. Dit vra net 'n paar mense om boodskappe
te stuur na die "abuse" E adres..............en jou ligte en water is
afgesny.

Vuilspuit wat jy is.

Omie
Vorige onderwerp: Re: Wat vang julle spul aan met die nuusgroep?
Volgende onderwerp: Keuken vraagjes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 04:57:20 MGT 2024