Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek Afrikaanse Geselskap!
Soek Afrikaanse Geselskap! [boodskap #19674] Ma, 28 Desember 1998 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Dalk is daar iemand wat graag met my wil kommunikeer in Afrikaans? Of jy nou
in Suid-Afrika is of iewers in die Buiteland, jy is welkom om aan my te
skryf / Hoop om dus gou van jou te hoor.

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@intekom.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122
Re: Soek Afrikaanse Geselskap! [boodskap #19689 is 'n antwoord op boodskap #19674] So, 03 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blue Peter  is tans af-lyn  Blue Peter
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê!!
Ek is soekend na Afrikaanse Dames geselskap. As jy belangstel, kontak my
asseblief!

E-mail Address(es):
am...@mweb.co.za

Groete,
Gerhard
Re: Soek Afrikaanse Geselskap! [boodskap #19708 is 'n antwoord op boodskap #19674] Di, 05 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deon van der Schyf  is tans af-lyn  Deon van der Schyf
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hi,

Ek's van Germiston. Waaroor wil jy graag gesels?

Voorspoedige nuwe jaar en skryf maar gou.

Groete

Deon

Hein van Wyk wrote in message ...
> Dalk is daar iemand wat graag met my wil kommunikeer in Afrikaans? Of jy nou
> in Suid-Afrika is of iewers in die Buiteland, jy is welkom om aan my te
> skryf / Hoop om dus gou van jou te hoor.
>
> Mooi Bly!
> Hein
>
> Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
> hei...@intekom.co.za
> Cell: 083 310 1963
> Fax: 0838 310 1963
> ICQ: 7733122
>
Re: Soek Afrikaanse Geselskap! [boodskap #19730 is 'n antwoord op boodskap #19674] Wo, 06 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corne Lombard  is tans af-lyn  Corne Lombard
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
nou ja, ek is van suid afrika en van die vroulike geslag. ek woon tans in
miami, fl, usa maar hoop om in 'n paar weke na dallas, tx te skuif.
ek is oorspronklik van kempton park / johannesburg / roodepoort af.

Wat is nuus in Suid AFrika ?

Corne Lombard

Hein van Wyk wrote in message ...
> Dalk is daar iemand wat graag met my wil kommunikeer in Afrikaans? Of jy nou
> in Suid-Afrika is of iewers in die Buiteland, jy is welkom om aan my te
> skryf / Hoop om dus gou van jou te hoor.
>
> Mooi Bly!
> Hein
>
> Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
> hei...@intekom.co.za
> Cell: 083 310 1963
> Fax: 0838 310 1963
> ICQ: 7733122
>
Re: Soek Afrikaanse Geselskap! [boodskap #19949 is 'n antwoord op boodskap #19674] Sa, 16 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
PE het dan al die "Sharp" meisies.

Hein van Wyk wrote in message ...
> Dalk is daar iemand wat graag met my wil kommunikeer in Afrikaans? Of jy nou
> in Suid-Afrika is of iewers in die Buiteland, jy is welkom om aan my te
> skryf / Hoop om dus gou van jou te hoor.
>
> Mooi Bly!
> Hein
>
> Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
> hei...@intekom.co.za
> Cell: 083 310 1963
> Fax: 0838 310 1963
> ICQ: 7733122
>
Vorige onderwerp: net n toets
Volgende onderwerp: "Ek skryf uit Maputo" deur MARK BEHR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:27:49 MGT 2024