Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Ons klein en silwrige planeet" deur N.P. van WYK LOUW
"Ons klein en silwrige planeet" deur N.P. van WYK LOUW [boodskap #19814] Ma, 11 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ONS KLEIN EN SILWRIGE PLANEET
N.P.Van Wyk Louw

Ons klein en silwrige planeet
is ryker as die gode weet

die koring is 'n heuningsel
waaruit die goue aarde wel

die wingerd is 'n sooi-geel bron
wat uit die erts prut na die son

ek sny die brood en drink die wyn
en hou my hart van gode rein.
Vorige onderwerp: "Entropie" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: Fragmente uit "Tram-ode" deur UYS KRIGE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:40:18 MGT 2024