Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Drie Geslagte" deur ELISABETH EYBERS
"Drie Geslagte" deur ELISABETH EYBERS [boodskap #19741] Do, 07 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DRIE GESLAGTE
Elisabeth Eybers

Aeneas laai sy vader op sy rug
en klem sy knaap se handjie om dié twee
te red uit Troje - meet met elke tree
hoe lenig liefde is, hoe loodswaar plig.
Vorige onderwerp: "Woord en Sin" deur J.C. STEYN
Volgende onderwerp: " 'n Wit berk het in die bos gestaan" deur BAREND TOERIEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 06:19:21 MGT 2024