Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur!
Hardekoolvuur! [boodskap #19646] So, 20 Desember 1998 00:00
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Soos Gloudina elders opmerk, die meeste ouens is by die see. Dok
Sarel en die Manne ook, maar hy het nie nagelaat om 'n Kersverhaal
te vertel nie!

In die nuwe jaar vertel hy 'n Nuwejaarsverhaal by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Geseënde Kersfees, en mag die Voorspoed van die Nuwejaar julle
verveel!

Groete

Henri Burger

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Re : Help - Afrikaanse Internetterme
Volgende onderwerp: FEESBOODSKAPPE PER SMS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 13:24:54 MGT 2024