Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » FEESBOODSKAPPE PER SMS
FEESBOODSKAPPE PER SMS [boodskap #19630] Vr, 18 Desember 1998 00:00 na volgende boodskap
SMS  is tans af-lyn  SMS
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
Het jy dit al oorweeg om tydens Kersfees en Nuwejaar
goeie wense aan vriende en familie per SMS te stuur??
Gaan loer by: http://www.vdb.co.za/sms oor hoe om dit te doen.
Indien jy nie weet wat 'n SMS is nie, skryf aan my by:
sms....@vdb.co.za.
Noem my sommer SMS.
Re: FEESBOODSKAPPE PER SMS [boodskap #19633 is 'n antwoord op boodskap #19630] Sa, 19 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer nou vir twee lank om boodskappe via hierdie link te stuur, en
elke keer kry ek die boodskap "we are experiencing technical problems"
of so iets. Die boodskap wil doodeenvoudig nie stuur nie. In elk geval
nie uit Australie nie. Het iemand anders in die buiteland dit al
reggekry?

Alwyn

SMS skryf:
> Het jy dit al oorweeg om tydens Kersfees en Nuwejaar
> goeie wense aan vriende en familie per SMS te stuur??
> Gaan loer by: http://www.vdb.co.za/sms oor hoe om dit te doen.
> Indien jy nie weet wat 'n SMS is nie, skryf aan my by:
> sms....@vdb.co.za.
> Noem my sommer SMS.
Re: FEESBOODSKAPPE PER SMS [boodskap #19643 is 'n antwoord op boodskap #19630] So, 20 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
MTN se search page is ook "unavailable at the moment." Wil die mense
besigheid doen?

Alwyn Nel skryf:
> Ek probeer nou vir twee lank om boodskappe via hierdie link te stuur, en
> elke keer kry ek die boodskap "we are experiencing technical problems"
> of so iets. Die boodskap wil doodeenvoudig nie stuur nie. In elk geval
> nie uit Australie nie. Het iemand anders in die buiteland dit al
> reggekry?
>
> Alwyn
>
> SMS skryf:
>
>> Het jy dit al oorweeg om tydens Kersfees en Nuwejaar
>> goeie wense aan vriende en familie per SMS te stuur??
>> Gaan loer by: http://www.vdb.co.za/sms oor hoe om dit te doen.
>> Indien jy nie weet wat 'n SMS is nie, skryf aan my by:
>> sms....@vdb.co.za.
>> Noem my sommer SMS.
Re: FEESBOODSKAPPE PER SMS [boodskap #19650 is 'n antwoord op boodskap #19630] Di, 22 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskap
jan schrik  is tans af-lyn  jan schrik
Boodskappe: 22
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Beste Alwyn,
ik denk dat je moeite hebt met intoetsen, bij deze duitse site
http://sms.3box.de/
gaat het wat makkelijker
Jan

Alwyn Nel wrote:

> Ek probeer nou vir twee lank om boodskappe via hierdie link te stuur, en
> elke keer kry ek die boodskap "we are experiencing technical problems"
> of so iets. Die boodskap wil doodeenvoudig nie stuur nie. In elk geval
> nie uit Australie nie. Het iemand anders in die buiteland dit al
> reggekry?
>
> Alwyn
>
> SMS wrote:
>
>> Het jy dit al oorweeg om tydens Kersfees en Nuwejaar
>> goeie wense aan vriende en familie per SMS te stuur??
>> Gaan loer by: http://www.vdb.co.za/sms oor hoe om dit te doen.
>> Indien jy nie weet wat 'n SMS is nie, skryf aan my by:
>> sms....@vdb.co.za.
>> Noem my sommer SMS.

--
The most exciting phrase to hear in science, the one that heralds new
discoveries, is not "Eureka!" (I found it!) but "That's funny ..."
-- Isaac Asimov

J.H. Schrik
IOC-dokumentatie
Gak Nederland bv
Postbus 8300
1005 CA Amsterdam
tel: +206872545
email: jsc...@gak.nl
http://www.gak.nl
Vorige onderwerp: Hardekoolvuur!
Volgende onderwerp: Kersfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:06:48 MGT 2024