Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » All hell breaks loose in South Africa
All hell breaks loose in South Africa [boodskap #18254] Di, 13 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
ALL HELL BREAKS LOOSE IN SOUTH AFRICA

OVER a period of just three days, more white farmers have been
murdered and attacked on farms, together with three taxi-men shot and
killed as well as seven armed robberies.

Farm murders have escalated by 553 percent in the Gauteng Province
between January and June this year.

* Two 11 year-old black youths are in custody after the brutal axe
murder of a De Wetsdorp couple, Mr and Mrs Mattheus Moolman in the
Free State province. Both suffered head wounds, which appeared to have
been afflicted with an axe.
* The discovery was made after Mr Moolman's car was found abandoned
in the town's Black township.
* At Hluhluwe in KwaZulu/Natal a farmer Mr David Vermaak was shot and
killed by two Black men armed with an AK47 rifle.
* At Kareedouw in the Eastern Cape Province, a 75 year-old farmer Mr
Peet Bouwer was murdered on his farm Uitkyk.
* In Durban a woman was shot dead and a security was robbed of her
firearm. The woman was sitting in her car in front of a shop when she
was shot.
* In Pietermaritzburg three men held up Mr N.J. de Wet at gun point
and robbed him of his cellphone. They then fled in his vehicle.
* A black woman was shot near Pretoria when 'n black man posing as
policeman fired a shot through the door of her home.
* At Umlazi in KwaZulu/Natal three black taxi owners were seated in a
vehicle guarding over their taxis when occupants in a car drove by and
shot and killed the taxi owners on the scene. Again an AK47 rifle was
used.
* Mr Giel van Tonder, 69, survived a brutal attack on his farm
Kromdraai, near Bloemfontein. He is in the Universitas Hospital where
his condition was given as stable.
* A security guard and another suspect were arrested near Laseria
Airport, Johannesburg after an attempted robbery. Police said that
three suspects who were apparently linked to a murder of a security
guard, at the farm of Gary Player, the professional golfer, attempted
to rob a van of some R10 000.
Re: All hell breaks loose in South Africa [boodskap #18285 is 'n antwoord op boodskap #18254] Wo, 14 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Oct 1998 13:28:45 GMT, bryni...@TheOffice.net (Bryan1810)
had the following to say:

|Ek raak ook nou regtig moeg van al die geweld.
|
|Ek het gisteraand ook so 'n stukkie gesien van 'n program op SABC1
|waar hulle die hoë syfers van emigrasie bespreek het. Dit was
|verrassend om te hoor dat baie van dié wat emigreer, swart is. Net
|die feit dat hulle nou al "talk shows" op TV hou oor die situasie
|behoort kommer te wek!
|
Ja, jy praat vir meeste van ons, glo ek. En ek begin nou agterkom:
tot nou toe het almal omtrent self betrokke gewees of iemand geken wat
'n victim was van die crime en violence. Nou begin ek dieselfde hoor
oor mense wat die land verlaat het - bykans almal ken iemand wat reeds
uit is of op pad uit is.

Ek dink dit gebeur in groot genoeg getalle om ons belasting inkomste
ernstig te knou...? Is hier iemand wat feite hieroor het?

As jy meer direk wil ervaar hoe baie mense padgee, bel enige van die
vervoer maatskappye en vra wanneer iemand vir jou 'n kwotasie kan kom
gee om jou goed oorsee te neem - so ruk terug moes jy meer as twee
weke wag voor iemand jou kon kom sien en almal se rede was omdat hulle
so besig was.

...goodbye en good luck,
Simon
Re: All hell breaks loose in South Africa [boodskap #18286 is 'n antwoord op boodskap #18254] Wo, 14 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 13 Oct 1998 12:49:30 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) wrote:

> ALL HELL BREAKS LOOSE IN SOUTH AFRICA
>
> OVER a period of just three days, more white farmers have been
> murdered and attacked on farms, together with three taxi-men shot and
> killed as well as seven armed robberies.
>

Ek raak ook nou regtig moeg van al die geweld. Daar was ook nou
onlangs 'n verkragtingsaak waar 'n paar jeugdiges talle vrouens in
Tembisa aangeval en verkrag het waaronder kinders en 'n verwagtende
vrou. Die polisie op die toneel het gesê dat dit die ergste
aanrandings was wat hulle in jare gesien het.

Ek wens hulle wil 'n referendum hou sodat almal kan stem oor die
doodstraf situasie. Ek dink die regering sal verras wees met die
uitslag.

Ek het gisteraand ook so 'n stukkie gesien van 'n program op SABC1
waar hulle die hoë syfers van emigrasie bespreek het. Dit was
verrassend om te hoor dat baie van dié wat emigreer, swart is. Net
die feit dat hulle nou al "talk shows" op TV hou oor die situasie
behoort kommer te wek!

Bryan

************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my personal website at: http://www.TheOffice.net/brynie
Afr nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
Re: All hell breaks loose in South Africa [boodskap #18312 is 'n antwoord op boodskap #18254] Do, 15 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dat te ho"e belasting ook 'n baie groot rede is vir ver(uit?)skuif.
Nie die koers as sulks nie (aangesien 'n paar lande ho"er koerse het), maar
omdat onsin SA niks(goed) in ruil daarvoor kry nie.

Ons maks marginaal is hier in NZ is bv. 33% (skop in op ongeveer die
ekwivalent van R110 000), met 'n GST van 12.5%, invoertariewe is laag en op
die pad uit. Medies en skoolkostes is bitter min. Hierdie is seker die land
met die goedkoopste karre! (OK, OK, miskien is dit in Amerika ook goedkoop).

nomad@rest.oasis

Johan wrote in message 36255efc.291716713@news.citilink.com...
> On Wed, 14 Oct 1998 13:57:24 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:
> |Ek dink dit gebeur in groot genoeg getalle om ons belasting inkomste
> |ernstig te knou...? Is hier iemand wat feite hieroor het?
>
> Met al hierdie ges dink ek die syfers, soos die verlies aan inkomste
> belasting vir die land moet baie hoog wees.
>
> Johan
Re: All hell breaks loose in South Africa [boodskap #18313 is 'n antwoord op boodskap #18254] Do, 15 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 14 Oct 1998 13:57:24 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:
|Ek dink dit gebeur in groot genoeg getalle om ons belasting inkomste
|ernstig te knou...? Is hier iemand wat feite hieroor het?

Enigste feite wat ek het is maar grys, Simon, maar luister effe hier:
Ons het sowat tagtig gesinne se name op 'n poslys net hier in
Minnesota (nie 'n groot bestemming vir die
bang-vir-koue-Suid-Afrikaners nie.)

Daar is honderde gesinne in ander groot VSA stede soos LA, NY,
Atlanta, Chicago en tientalle ander. Die oorgrote meerderheid van
hierdie mense het tussen drie jaar en een maand gelede hierheen
verhuis. En die VSA is nie die grootste bestemming van SAners nie.

Dink maar net aan die ouens wat terug is UK toe, Gideon, Paul en daai
ouens se groot getalle in Nederland en dan die twee groot
trekpleisters, Australie en NZ. En bitter min van ons verskyn op
enige emigrasie syfers - ons is hier op werksvisas - dit lyk dus net
of ons tydelik hier is, maar min van ons sal teruggaan.

Met al hierdie gesê dink ek die syfers, soos die verlies aan inkomste
belasting vir die land moet baie hoog wees.

Ons self het vier weke moes wag vir die dame om ons trek te kom opweeg
vir vervoer en sy het ons vertel hoe besig hulle is. My gesprek met
haar het my laat besef ons is nie net maar 'n paar mense wat uit die
land padgee nie, maar dis 'n redelike groot trek.
|

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: pelsjas
Volgende onderwerp: Aan Simon oor Halloween
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:45:05 MGT 2024